UCT (0) 20 / 8 (0) Maties (Final Score)
FNB UCT (University of Cape Town) and FNB Maties (University of Stellenbosch)
did battle in the Varsity Cup at UCT Sports Grounds, Cape Town at 16:30 SA Time (14:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
UCT:
- Penalties – Dean Grant (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Lihleli Xoli (1), Michael Botha (1)
- Conversions – Dean Grant (2)
Maties:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Jean Nel (1)
- Conversions – Robert du Preez (1)
Teams:
FNB UCT: 15 Ross Jones-Davies, 14 Richard Stewart, 13 Huw Jones, 12 Guy Schwikkard, 11 Lihleli Xoli, 10 Dean Grant, 9 Liam Slatem (Captain), 8 Michael Botha, 7 Vince Jobo, 6 Jason Klaasen, 5 James Kilroe, 4 Shaun McDonald, 3 Digby Webb, 2 Neil Rautenbach, 1 Joel Carew
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Robin Murray, 18 Kyle Kriel, 19 Gareth Ehret, 20 James Alexander, 21 Martin Sauls, 22 Nathan Nel, 23 David Maasch.
FNB Maties: 15 Craig Barry, 14 Mark Hodgskiss, 13 Jacobus Loubser, 12 Louis Jordaan, 11 John Durr, 10 Robert du Preez, 9 Jean Nel, 8 Tertius Daniller (Captain), 7 Helmut Lehmann, 6 Justin Benn, 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Liam Hendricks, 2 Charl de Villiers, 1 Wesley Adonis
Replacements: 16 Neethling Gericke, 17 Niel Oelofse, 18 Ian Groenewald, 19 Lungelo Chonco, 20 Bjorn Bernardo, 21 Chris Smith, 22 Tebongo Letlape, 23 Nicol Heyns.
Referees: Stephan Geldenhuys, Rodney Bonaparte
Assistant referees: Quinton Immelman, Francois Pretorius
TMO: Deon van Blommestein
Wat was julle picks in hierdie game, myne is UK met 16
UCT try, No 8
UCT 20 / 0 Maties
61 @ superBul:
Ek het Maties gepick… hehehe
@ grootblousmile:
60
Dis nou nie n ou wie se autgraph ek naby my soek nie
65 @ superBul:
Janee, al wat hy goed gedoen het was om die 2007 Wêreldbeker te help wên… met manne soos Matfield, Bakkies ect.
@ grootblousmile:
Sien jy het ook die Guppies gepick. Sal ernstig met jou moet praat ou maat.
Yellow for UCT No 9, Captain Slatem
Try, Nel, Maties
@ grootblousmile:
Jy weet mos ek glo Eddie Jones moet die eer kry vir 2007
67 @ superBul:
Miskien het ek te veel van die Sharks hype geglo… en te min in die Bulls geglo, na die swak begin van die jaar
UCT 20 / 8 Maties
70 @ superBul:
Ek waarsku nogal in die week die ouens dat die Sharks beatable is en dit dalk Saterdag kan gebeur… maar glo toe nie genoeg daarin nie.
3 Minutes to go… UCT will be in the Final
superBul wrote:
Ek weet darem nie…Jake is n goeie bestuurder en hy het die regte manne op die regte plekke gesit, Eddie inkluis. Wat ek van Jake admireer is hoe hy die politieke druk hanteer het tydens sy termyn, tesame met die Luke-nonsens wat hy nog mee opgeskeep was…en die wereldbeker onder daai omstandighede gewen het.
Matfield was in die verlede ‘n 80 minute speler, wedstryd na wedstryd. Op 35/37 is hy dit nie meer nie, dit is wat Joke bedoel. Sy wedstrydtyd moet nou anders bestuur word.
Less than a minute left in the game.
Dink Tuks sal ook nie veel beter gevaar het nie, met hul knock kultuur sou hul dalk nog verder verloor het in die reën, geluk UCT.
Old Puma, Sharkie_Fornever, Snoek and the Tjarks brigade is silently absent on the Blog since Saturday night… hahaha
grootblousmile wrote:
Bulle is nou n ander span…SONDER Louis Fouche, en MET J-LP,Victor, Dewald en Stegman.
Final Score: FNB UCT 20 / 8 FNB Maties
UCT advance to the Finals, Maties are OUT!
79: ja-nee, die manne skitter in hul afwesigheid.
grootblousmile wrote:
Puma skeer nog sy klere vandat Lambie beseer is.
Dis n lang rou proses daai
Maties het swak begin, toe drasties verbeter, en nou weer swak geeindig.
Geluk Ikeys!
80 @ Pietman:
Ja, hulle moet dit nou net volhou en momentum bou!
Hulls speel die Chiefs Saterdag jong!
83 @ nortierd:
Hulle is in sak en as gehul… hahaha
@ Pietman:
Hulle se “time heals” ek het sy game plan gehaat. Nou nog is verdediging in plaas van goeie aanval die spel wat hy in glo.
By Brumbies het die Aussie invloed van speel met die bal in hand nie van hom gekom nie. Daai Aussie coaches het sy game vervolmaak, wel amper
@ nortierd:
SharkForever sit nou ONDER die Oospawiljoen, dink ek, in ongeloof…julle manne wat naby woon kan gerus gaan loer daar en kyk of hy ok is…
88 @ Pietman:
Hahahaha
80: yip, en met opkomende spelers soos Willemse, JDP en hopelik ‘n beseringsvrye Arno Botha, kan Bulle n goeie pak bou vir die toekoms. Bulle kort wel nog n goeie haker.
Users Online
Total 175 users including 0 member, 175 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,816,428 Page Impressions
_