Bulls (6) 23 / 19 (13) Sharks (Final Score)
THe Vodacom Bulls and Cell C Sharks did battle in Super Rugby at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (1), Handré Pollard (1)
- Drop Goals – Jacques-Louis Potgieter (1)
- Tries – Jacques du Plessis (1), JJ Rngelbrecht (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (2)
Sharks:
- Penalties – Frans Steyn (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Willem Alberts (1)
- Conversions – Tim Swiel (1)
Teams:
Vodacom Bulls |
Cell C Sharks |
22 March at 19:10 | |
|
|
Referee: Mike Fraser (New Zealand)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Deon van Blommenstein (South Africa)
Die goffel is af, maybe the Sharks come back now that Bressler has gone
Bulls can take this… these Sharks are vulnerable
etter maar die is n kots swak game
Sharks Free Kick… then Fransie kicks directly out… hehehe
@ smallies:
as drikus vandag moes speel sou hy n geelkaart voor die game hekry het
Jake raak al rooier…
wonder of dit weer die humiditeit is
Tryyyyyyyyyyyyyy JJ Engelbrecht!
Boemmmmmmmmmm!
fabulous… nee ek jok die is n baie goeie game
Bulle gaan dit 7 tuis span wenne uit 7 maak vir die naweek
@ MacroBull:
lys vuilgatte of note
Eish, dit was ‘n skitterende agterlyn beweging, pragtig Bulle, mooi rugby daar.
All from a Shyte line kick by Fran’s Steyn. That’s why he shouldn’t ply 10 for the boks.
Soja! Net nie te veel nie Bulle, ek het julle maar met net 2 punte!
@ smallies:
a matter of opinion
Bulls 20 / 13 Sharks
Goeie skop JLP !
@ MacroBull:
ja ek skat andy dalton sal ons n objektiewe antwoord kan gee
jake het baie gepraat vam die bulle se gameplan. is die sharks game plan om ALS weg te skop?
@ grootblousmile:
Met hoeveel het jy die Bulle, seker met 20 of so?
Will there be an undefeated Super Rugby side after this game?
Kom Bulle, speel met bal in hand.
Doellose skoppery deur die Sharks
@ MacroBull:
voor ek vergeet jan smidt se naam mowt ook daar by kom
Daar gaan DokStilJan af, hehehe!
Sharks have no general in the backline and get abused in the set piece and at breakdowns
200 @ Pietman:
Nee, ek het die Sharks gepick met 5 op Bru!
Eish…
Hehehe
@ smallies:
haha ek ken nie een van daibouens nie. net adro badenhorst maar was hy nie wp nie?
ah hougie net n fyn lyn die heel game
@ smallies:
en johan roets
Users Online
Total 92 users including 0 member, 92 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,371,725 Page Impressions
_