Lions (17) 39 / 36 (0) Blues (Final Score)
The Lions and Blues did battle in Super Rugby at
Ellis Park, Johannesburg at 15:00 SA Time (13:00 GMT, 02:00 Sunday NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (3)
- Drop Goals – Marnitz Boshoff (3)
- Tries – Faf de Klerk (1), Courtnall Skosan (1), Coenie van Wyk (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (3)
Blues:
- Penalties – Chris Noakes (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Charles Piutau (1), Bryn Hall (1), Frank Halai (1), George Moala (1), Benji Marshall (1)
- Conversions – Chris Noakes (2), Simon Hickey (2)
Teams:
Lions: 15 Coenie van Wyk, 14 JW Jonker, 13 Deon van Rensburg, 12 Stefan Watermeyer, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Francois de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Willie Britz, 6 Jaco Kriel, 5 Franco van der Merwe, 4 Franco Mostert, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Corne Fourie, 18 Ruan Dreyer, 19 Luvuyiso Lusaseni, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Ross Cronje, 22 Elton Jantjies, 23 Ruan Combrinck.
Blues: 15 Benji Marshall, 14 Frank Halai, 13 George Moala, 12 Pita Ahki, 11 Charles Piutau, 10 Chris Noakes, 9 Piri Weepu , 8 Steven Luatua, 7 Luke Braid (Captain), 6 Brendon O’Connor, 5 Tom Donnelly, 4 Patrick Tuipulotu, 3 Charlie Faumuina, 2 James Parsons, 1 Tony Woodcock
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Sam Prattley, 18, Angus Ta’avao, 19 Liaki Moli, 20 Jordan Manihera, 21 Bryn Hall, 22 Simon Hickey, 23 Jackson Willison.
Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant Referees: Christie du Preez (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
@ Pietman:
hier is nogal m@erse babers hier in die gariep dam het ander dag een van 24kg gevang,sal ook nie hier op n boot klim nie…..netnou vang hy my
@ MacroBull:
Paige eas nogal SA Skole kaptein, hy en Jantjies was die skakelpaar.
88 @ nortierd:
hahaha well teen die einde van die jaar as die sharks wen gaan die aussies en kiwis weer kla dat die sharks ten minste ses maklike games gehad het teen die stormers die bulls en cheetahs, Jake se world cup weer van voor af.
@ Pietman:
Paige was vir my baie goed teen wp in laasjaar se eerste game.
Maar in een game was hy so gerattle hy staan seker amper n minuut agter n skoon ruck en kyk waar om te pass, toe blaas die ref die fluitjie want hy vat te lank…van toe af is dit as of hy met alles wat hy doen op my battery piepie.
2nd Half ON!
Marnitz Boshoff again, drop…. overrrr!
Ben wrote:
daar jinx jy hulle
Lions 20 / 0 Blues
die blues moet nou vinnig score, hulle kort nog 34 punte
@93 MacrBull
Hulle gaan n punt he met daai argument
Die sharks gaan mak mak 32 punte kry vir die maklike 8 derbies, plus nog n paar bonus punte vir 4 driee hier en daar
As hulle nie 1ste op die gesaamentlike log eindig nie is dit hulle eie slegtigheid
Verseker n geel kaart
En Sir John en Henry se gesigte lyk of hulle n begrafnis dophou, hehehe! Ek smaak dit oor n 100.
Blues penalty… shot at goal
Lions 20 / 3 Blues
Wish I can concentrate on this game now… too many interruptions this side!
England 45 / 11 Italy, 3 minutes to go!
Blues scrum penalty… but Blues going backwards in that scrum at the rate of knots
@ grootblousmile:
die buuuuuuls gaan hom seker traai terug kry na die seisoen
30 Minutes to go in this match
@ grootblousmile:
Keep up that good work!
108 @ smallies:
Sal goed wees, ja!
97: Sal daarvan gehou het as Franse titel kon wen, maar hul punteverskil te min. Nou hoop ek die Iere wen, ook vir Brian o’Driscoll se part.
Lions penalty, over again….
Lions 23 / 3 Blues
Blues deep in the Lions 22… and on attack
These scrums pain me, I get they want to reward strong scrums,
but say team 1’s scrum is much much stronger than team two and have them under pressure every single time…
then team 1 knocks the ball on, team 2 gets the scrum but they have absolutely no advantage from it and will likely get bad ball or concede the penalty… al because team 1 knocked on
@ grootblousmile:
kan nie dink dat ludeke vir fouche bokant hom gerate het nie
Try Charles Piutau, Blues
Lions 23 / 8 Blues
116 @ smallies:
Ek ook nie… eish
@ MacroBull:
die probleem is dat voorye van ouds die scrums self uitgesort het,as jy gesien het jou oppenent suffer dan het jy bietjie geslack maar vandat dun nek refs die ding traai beheer is dit n flop
Users Online
Total 110 users including 0 member, 110 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,351,392 Page Impressions
_