Lions (17) 39 / 36 (0) Blues (Final Score)
The Lions and Blues did battle in Super Rugby at
Ellis Park, Johannesburg at 15:00 SA Time (13:00 GMT, 02:00 Sunday NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (3)
- Drop Goals – Marnitz Boshoff (3)
- Tries – Faf de Klerk (1), Courtnall Skosan (1), Coenie van Wyk (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (3)
Blues:
- Penalties – Chris Noakes (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Charles Piutau (1), Bryn Hall (1), Frank Halai (1), George Moala (1), Benji Marshall (1)
- Conversions – Chris Noakes (2), Simon Hickey (2)
Teams:
Lions: 15 Coenie van Wyk, 14 JW Jonker, 13 Deon van Rensburg, 12 Stefan Watermeyer, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Francois de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Willie Britz, 6 Jaco Kriel, 5 Franco van der Merwe, 4 Franco Mostert, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Corne Fourie, 18 Ruan Dreyer, 19 Luvuyiso Lusaseni, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Ross Cronje, 22 Elton Jantjies, 23 Ruan Combrinck.
Blues: 15 Benji Marshall, 14 Frank Halai, 13 George Moala, 12 Pita Ahki, 11 Charles Piutau, 10 Chris Noakes, 9 Piri Weepu , 8 Steven Luatua, 7 Luke Braid (Captain), 6 Brendon O’Connor, 5 Tom Donnelly, 4 Patrick Tuipulotu, 3 Charlie Faumuina, 2 James Parsons, 1 Tony Woodcock
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Sam Prattley, 18, Angus Ta’avao, 19 Liaki Moli, 20 Jordan Manihera, 21 Bryn Hall, 22 Simon Hickey, 23 Jackson Willison.
Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant Referees: Christie du Preez (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
Blues finding some rhythm now…. dangerous
Blues inside the Lions 22… and recycling well
Almost an intercept by Watermeyer… he would have been gone!
I picked the Lions on Bru… not by much… will it come back to bite me?
Dis heeltemal amazing weepoo is nog in die span na laas week se game.
Big Lions tighthead… goodie!
Another poor quality game of rugby. This mornings game was shit rugby but at least it was entertaining.
@ grootblousmile:
het hy n geel kaart gekry
Ek sien Griquas het die griffons 6-3 gewen
Hoe kak moes daai game gewees het?
Kom Leeus, wys hulle waar die carrots begrawe is.
@ MacroBull:
hey daai pers truie ken van vuis slaan oppas
@ smallies:
Dalk moet hulle leer rugby speel 😛
Lions penalty on their own 22.
@ MacroBull:jong tussen fords dice en vuil coke drink is daar nie baie tyd vir rugga oefen nie…..amper soos die valke van brakpan
26 Minutes gone, still no score!
Sharks vodacom cup span:
1. Khwezi Mona
2. Monde Hadebe (Captain)
3. Wiehahn Herbst
4. Edwin Hewitt
5. Peet Marais
6. Khaya Majola
7. Jacques Botes
8. Keegan Daniel
9. Stefan Ungerer
10. Fred Zeilinga
11. Keelin Bastew
12. Andre Esterhuizen
13. Neil Maritz
14. Sizo Maseko
15. Hansie Graaff
Ek kan nie glo Jacque Botes speel vodacom cup nie, was seker die form losvoorspeler van suid africa in die eerste paar rondtes in laasjaar se kompetisie voor hy beseer was.
@ smallies:
Hierdie JW Jonker die oud-Namibier van Staat, weet jy?
Jonker het net ophou hardloop daar?
@ MacroBull:
een van die most under rated spelers in sa….botes
@ grootblousmile:
grootblousmile wrote:
Kyk my eerste comments, ek het ditvverwag en Leeuens met 2 gepik.
@ Pietman:
ja maar moes met nokwe meeding vir n spot het meeste van die tyd gebench.was n ruk die pumas se cappie gewees
@ Pietman:
Die leeus gaan 5-3 wen? 😛
@MacroBull 46
Wys net watse diepte het White tot sy beskikking as Keegan Cullen, Botes en selfs Zeilinga. Vodacom Cup kan speel
Arme WP, asof ons nie klaar genoeg probleme het nie
Semelbaard af.
@ nortierd:
Ja dit was my klagte noudidag oor daar sover geen rotasie is nie, sekerlik sal hy niks verloor om botes te speel nie selfs cullen?
Tyd vir n non alcoholic bierjie lekker koud
VC Bulle 0 Pumas 16 na 25 minute.
@ Ben:
VC bulle met daai skakelpaar gaan nie eers die craven week span wen nie, so ek stel nie eers belang nie.
@ smallies:
JW en sy meisie het amper verdrink by Gansbaai sowat 4 jaar gelede, haaiboot omgeslaan.
Try, Faf de Klerk, Lions!
Users Online
Total 160 users including 0 member, 160 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,351,529 Page Impressions
_