Sharks (25) 35 / 20 (6) Reds (Final Score)
The Cell C Sharks and Reds did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 01:05 Sunday AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Frans Steyn (2), Patrick Lambie (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Willem Alberts (1), Dale Chadwick (1)
- Conversions – Patrick Lambie (2)
Reds:
- Penalties – Quade Cooper (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Mike Harris (1), Will Genia (1)
- Conversions – Quade Cooper (2)
Teams:
Sharks: 15 SP Marais, 14 JP Pietersen, 13 Sibusiso Sithole, 12 Frans Steyn, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Stephan Lewies, 4 Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis (Captain), 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Dale Chadwick, 18 Lourens Adriaanse, 19 TBC, 20 Tera Mtembu, 21 Charl McLeod, 22 Heimar Williams, 23 Jaco van Tonder.
Reds: 15 Aidan Toua, 14 Rod Davies, 13 Chris Feauai-Sautia, 12 Mike Harris, 11 Lachie Turner, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Jake Schatz, 7 Liam Gill, 6 Eddie Quirk, 5 James Horwill (Captain), 4 Rob Simmons, 3 Greg Holmes, 2 Saia Fainga’a, 1 James Slipper
Replacements: 16 James Hanson, 17 Ben Daley, 18 Jono Owen, 19 Ed O’Donoghue, 20 Beau Robinson, 21 Nick Frisby, 22 Ben Tapuai, 23 Dom Shipperley.
Referee: Lourens van der Merwe (South Africa)
Assistant Referees: Jaco van Heerden (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Pietman wrote:
Hy mag uit geen span gedrop word nie, terwyl hulle vir Bismarck wil speel, moet boetie ook n kontrak he en speel.
Ek weet mediese standaarde is in sy moer en enige aap kan deesdae n scalpel kry, maar ek het nie geweet jy kon jou eksamens daar in Kuba in Afrikaans ook skryf nie
Sharks penalty, holding on, on the ground… good penalty.
Sharks 28 / 13 Reds
ek is conflicted, daai strafskop van lambie was goed vir my fantasy league, maar sleg vir my margin point…
149: hy het ook ref uitgetrap, in ander sportkodes word sulke manne vasgevat.
@ grootblousmile:
daai duppe is maar warm koppe
Sharks penalty on their own 22, offside by Harris
The Volvo is on again after his blood patch-up!
@ smallies:
Hy se onder andere vir die ref, “moet my nie kom lecture nie, Paddy O’Brien het gese ek mag so bind…”, in so n huil meisie stemmietjie.
@ Ben:
dalk moes atter dit met daai aap angus gedoen het vanmore oor daai so called geelkaart
smallies wrote:
Dis maklik om hulle kwaad te maak
Jy se net vir Jannie dat sy boetie se ma slaap saam met sy sussie se pa
18 Minutes to go in the match
Try Genia, right next to the sticks
Mis Lourens vd Merwe nog n tackle
was n goeie drie daai
@ Pietman:
hy is n dr hoe kan n dom rev hom wil kom vertel
Sharks 28 / 20 Reds
HKGK, Sharks is skielik plat.
Sharks sal weer so bietjie rugby ook moet speel.
@ smallies:
hyt ook op n stadium gese hy gaan op n sekere manier scrum want steve walsh het gese dit is ok. hahaha
Only 8 points difference, 15 Minutes to go….
Wales also doing better than the Proteas
50 up!
Sharks lineout penalty, interference in the air.
@ MacroBull:
rev moes hom mooi gese het maar steve blaas nie nou nie ne….boeta
Ben wrote:
Lourens to the resue
@ Pietman:
They are just being carried over by the Ref, 2nd week in a row
nothing else
Lambie drop attempt charged down…
Reds also cop a Yellow for another interference in the air in the lineout, Beau Robinson
Lambie is duidelik nie ok nie, jake moet hom afhal
Sharks opt for the scrum and then get a penalty against them.
Sharks lyk baie beter met Steyn op 10,hoop Lambie speel volgende week weer 10.
Users Online
Total 150 users including 0 member, 150 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,790,200 Page Impressions
_