Sharks (25) 35 / 20 (6) Reds (Final Score)
The Cell C Sharks and Reds did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 01:05 Sunday AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Frans Steyn (2), Patrick Lambie (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Willem Alberts (1), Dale Chadwick (1)
- Conversions – Patrick Lambie (2)
Reds:
- Penalties – Quade Cooper (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Mike Harris (1), Will Genia (1)
- Conversions – Quade Cooper (2)
Teams:
Sharks: 15 SP Marais, 14 JP Pietersen, 13 Sibusiso Sithole, 12 Frans Steyn, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Stephan Lewies, 4 Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis (Captain), 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Dale Chadwick, 18 Lourens Adriaanse, 19 TBC, 20 Tera Mtembu, 21 Charl McLeod, 22 Heimar Williams, 23 Jaco van Tonder.
Reds: 15 Aidan Toua, 14 Rod Davies, 13 Chris Feauai-Sautia, 12 Mike Harris, 11 Lachie Turner, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Jake Schatz, 7 Liam Gill, 6 Eddie Quirk, 5 James Horwill (Captain), 4 Rob Simmons, 3 Greg Holmes, 2 Saia Fainga’a, 1 James Slipper
Replacements: 16 James Hanson, 17 Ben Daley, 18 Jono Owen, 19 Ed O’Donoghue, 20 Beau Robinson, 21 Nick Frisby, 22 Ben Tapuai, 23 Dom Shipperley.
Referee: Lourens van der Merwe (South Africa)
Assistant Referees: Jaco van Heerden (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
Sharks lineout deep in their 22… they get their ball
Wat ‘n kak skop deur Reinach… nee man!
@ nortierd:
ja ek warri nie, maar die sharks moet wen vir my bru, hoewel ek nie kakker kan vaar die naweek nie.
Sharks penalty… on halfway, against Slipper.
Fransie Steyn for goal from halfway….
Overrrr
Reds 3 / 3 Sharks
sjoe dok jannie is die MOER in oor iets
MacroBull wrote:
Selfde bootjie
Het klaar vandag 3 verkeerd en het sharks gekies met 8, maar sal met n smile die een ook verkeerd he as die reds wen
hel maar fransie speel mooi die jaar
Good kick from Genia…
Barman, one RED Bull please…
(Fark, no smilies)
ja nee lambie gaan als weer skop… “aimless kicking”
@ BrumbiesBoy:
there is still nokia 3310 smileys 😀 😛 😮
@ MacroBull:
hy kook
Nou wanneer kry ek kans om koeldrank te gaan gooi?
@ nortierd:
ja 14/15 punte is te goed, sal ook help as hulle momentum verloor en in hulself begin twyfel voor volgende week se groot game.
@ MacroBull:
hy wil seker n kontrak by die bulls he…
Genia weer op sy beste, pasop Sharks.
Reds penalty… on Sharks 22.
Shot at goal for Surfer Dude.
Evening all…
Go saaaks?
Reds 6 / 3 Sharks
@ MacroBull:
Will be back soon, just going to borrow Skop’s Nokia
😆
@ smallies:
ek weet nie, lyk my hy staan al klaar agter goosen en willie en wieokal n bal skop
Sharks penalty right in front on the Reds 22, hands in the ruck by Fainga’a
@ smallies:
soos ek verstaan skop almal baie, maar dis net by die bulle waar n swak skop, “aimless kicking is” orals anders is dit maar net n swak skop
Reds 6 / 6 Sharks
@ MacroBull:
miskien is hy n closet bull mens weet nooit goosen sal nie aard in bulls land nie ,dis te ver van die karoo af.
Verbeel ek my of het JPP se ogies nouer geword?
@ smallies:
Dis ok, die bulle het gereeld n toerbus af kaap toe sodat almal vir hulle ouers kan gaan kuier langs die pad. 😛
@ MacroBull:
kyk ek is n moerse goosen fan,ek ken die laaity van hy vyf jaar oud is maar as jy die bal in savia se keelgat af skop jaag jy kaka aan plai en simple
Users Online
Total 109 users including 0 member, 109 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,789,975 Page Impressions
_