Tuks (8) 26 / 0 (0) Shimlas (Final Score)
FNB UP-Tuks (University of Pretoria) and FNB-UFS Shimlas (University of the Free State)
did battle in Super Rugby at Tuks Rugby Stadium, Pretoria at 19:00 SA Time (17:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Tuks:
- Penalties – Tian Schoeman (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Rudolph Smit (1), Wiaan Liebenberg (1), Reniel Hugo (1)
- Conversions – Tian Schoeman (3)
Shimlas:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
FNB UP-Tuks: 15 Warrick Gelant, 14 Jade Stighling, 13 Dries Swanepoel, 12 Ryan Nell, 11 Kefentse Mahlo, 10 Tian Schoeman, 9 Carlo Engelbrecht, 8 Rudolph Smith, 7 Wiaan Liebenberg, 6 Roelof Smit, 5 Reniel Hugo (Captain), 4 Dennis Visser, 3 Basil Short, 2 Sidney Tobias, 1 Juan Schoeman
Replacements: 16 Corniel Els, 17 Brummer Badenhorst, 18 Jannes Kirsten, 19 Leneve Damens, 20 Emile Temperman; 22 Francois Tredoux, 22 Jacques Rossouw, 23 Andrew Beerwinkel.
FNB UFS-Shimlas: 15 AJ Coertzen, 14 Mapuhta Dolo, 13 Robbie van Schalkwyk, 12 Joubert Engelbrecht (Captain), 11 Sethu Tom, 10 Gouws Prinsloo, 9 Kevin Luiters, 8 Neill Jordaan, 7 Oupa Mohoje, 6 Tienie Burger, 5 Neil Claassen, 4 Armandt Koster, 3 Nick Schonert, 2 Jacques du Toit, 1 Rudolf Botha
Replacements: 16 Gideon Bruwer, 17 Franco van der Merwe, 18 Fanie van der Walt, 19 Johan van der Hoogt, 20 Kay-Kay Hlongwane, 21 Pieter-Steyn de Wet, 22 Divandré Strydom, 23 Justin Pappin.
Referees: Tahla Ntshakaza, Gerrie de Bruin
TMO: Willie Roos
Tuks penalty… but how upright was that initial run, cannot get momentum from running that upright into your opponent!
Half-time fast approaching in PE, as UCT’s McDonald is yellow-carded for repeated infringements. FNB NMMU 8 FNB UCT 8.
Nee, vet Erroltjie, jy moet koppie insteek, jou luigat
UWC 0-16 UKZN
@ Sharks_forever:
Groet jy nie? Lekker windgat na Saterdag, ek se….
Robert du Preez scores for Maties to extend the lead to 21-0 in Potch. Amazing turnaround in fortunes. Pukke with it all to do.
64 @ Sharks_forever:
John Mitchell is UKZN coach, and Snorrie is UWC coach, both former NATIONAL COACHES of their respective countries
grootblousmile wrote:
Ek dink dat Ludeke niks nuut in die mou voer nie. Hy het sy plafon bereik. Ek hoop ons begin n nuwe patroon bou. Ek kon toe glad nie die game sien nie. Maar ek hoor die een drie was n fout , op watter staduim het dit gebeur
Robert du Preez scores for Maties to extend the lead to 21-0 in Potch. Amazing turnaround in fortunes. Pukke with it all to do.
Lemoenetyd
Tuks 8 / 0 Shimlas
@ Pietman:
Hi Pieta, gaan dit goed??
Nope no windgat here lol Superrugby is not won in Feb
Half time scores: Tuks 8-0 Shimlas; NMMU 8-16 UCT; Pukke 0-21 Maties.
Flippen Maties
Hondkak 2 weke in n ry wanneer mens vir hulle pick, nou wat mens hulle moer toe stuur en nie kies nie, nou wil hulle speel
68 @ superBul:
1st Halfte, toe dinge nog baie gelyk geloop het
@ nortierd:
Gewag vir daai ene, hehehehe!
59: GBS, ek is al baie dekades ‘n groot bul ondersteuner, maar ek is baie naby om ‘n ander span te ondersteun wat nog wil rugby speel. Ek raak moeg vir die gemors wat hul in Pta afrig, en hardkoppig volhard hul jaar na jaar daarmee, die jongmanne kan nie meer een ordentlike agterlyn beweging in een game uitvoer nie. Dit is bloot dom dryf en wegskop, daarom al die knocks, geen maar geen meer balvaardighede nie. En wat doen hulle, kry vir Tuks ‘n afrigter wat 2 uit 12 wedstryde laasjaar in CB gewen het. Pta rugby is besig om teen ‘n groot spoed agteruit te gaan. Buurman sal in sy graf omdraai oor die huidige gemors.
Wat drink ons?
Half time: UWC 0-21 UKZN. Massive turnaround in fortunes for the lads from @UKZN_Rugby down in Bellville.
@ Sharks_forever:
Hoessit broer! Gaan goed, dankie….mos darem n slag weer in SA.
Hoe loop dinge jou kant, lanklaas met jou gesels?
@ Pietman:
Wil nie eers begin praat van die Madibaz wat ook droog maak nie
@ grootblousmile:
74
OK ek berus my maar, sal nie nou kerm nie. Ek sien die Skeidsregter baas in Superugby het n bekvol. Seker omdat n SA ref gefouteeer het, was dit n Aussie sou ons eers n protes aksie moes begin om enige reaksie uit hom te kry.
@ grootblousmile:
So veel as moontlik???
76 @ Ben:
Kyk, ek sal NOOIT die Bulle verlaat nie… ek sal eerder gaan toyi-toyi en direk vir Frans en die ouens reguit laat verstaan hulle jaag nou bollie aan.
Ek issie skaam om vir hulle te vra of te vertel nie.
Ek sal dit van binne regmaak, êrens moet dit in ‘n kop begin vashaak.
As things stand Tukkies will go top of the log, Pukke 2nd, Ikeys 3rd and NMMU 4th.
@ Pietman:
Soos ons engelsmanne se? SAME OLD SHIT? DIFFERENT DAY LOL
82 @ Sharks_forever:
Ai, ek het net koeldrank en lemoensap in my yskas… wag so bietjie, ek het nog ‘n lekseltjie Vodka in die yskas ook oor.
OK, ek gaan ‘n skroewedraaiertjie gooi….
@ Sharks_forever:
@85 Kan jy weer se!
2nd Half ON!
Phweeew… nog ‘n knockie..
… Maar die Skroewedraaiertjie gaan nou mooi af….
@ grootblousmile:
Users Online
Total 238 users including 0 member, 238 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,369,216 Page Impressions
_