NMMU (0) 16 / 52 (23) Pukke (Final Score)
FNB NMMU (Nelson Mandela Metropolitan University) and FNB NWU-Pukke (North-West University)
did battle in the Varsity Cup at the Madibaz Stadium, Port Elizabeth at 19:00 SA Time (17:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSNN on TV in SA.
*******************
Scorers:
NMMU:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Michael Bernard (2)
- Conversions – Gavin Hauptfleish (2)
Pukke:
- Penalties – 0
- Drop Goals – Johnny Welthagen (1)
- Tries – Armand van der Merwe (1), Sylvain Mahuza (2), Edmar Marais (1), Francois Robbertse (1), Juan Language (1), Luther Obi (1)
- Conversions – Adriaan Engelbrecht (5)
Teams:
FNB NMMU Madibaz: 15 Jarryd Buys, 14 Tythan Adams, 13 Michael Bernardt, 12 Fanie Booysen, 11 Yamkela Ngam, 10 Gavin Hauptfleisch, 9 Daniel Acker, 8 Timothy Agaba, 7 Marcel Groenewald, 6 Christopher Cloete, 5 Louis Fourie, 4 Stefan Willemse, 3 Simon Kerrod, 2 Martin Ferreira, 1 Roy Godfrey (Captain)
Replacements: 16 Jody Reyneke, 17 Abongile Mnyaka, 18 Wade Elliot, 19 Andre Barnard, 20 Ivan Ludick, 21 Andile Jho, 22 Ayabula Dlepu, 23 Laurence Christie.
FNB NWU-Pukke: 15 Sylvain Mahuza, 14 Edmar Marais, 13 Hoffman Maritz, 12 Adriaan Engelbrecht, 11 Luther Obi, 10 Johnny Welthagen, 9 Tiaan Dorfling (Captain), 8 Juan Language, 7 Henro-Pierre Swart, 6 Rhyk Welgemoed, 5 Francois Robbertse, 4 Daniel Jordaan, 3 Lhlanhla Ngcamu, 2 Armand van der Merwe, 1 Mashudu Mafela
Replacements: 16 Jacques Vermaak, 17 Johan Smith, 18 Robey Labuschagne, 19 Philip de Wet, 20 Dillon Smit, 21 Rhyno Smith, 22 Lucian Cupido, 23 Elardus Venter.
Referees: Ben Crouse, Jaco van Heerden
TMO: Christie du Preez
SuperBlom, die spanne onderskat nie meer die Madibaz nie, weet hulle moet hul beste game bring.
Maar dan dink ek ook die Madibaz het klaar hul tydjie in die son gehad.
Wits 5 Maties 0
32 @ nortierd:
Gooooooooooo Wits!
Spoeg, spoeg, spoeg….
Nee jinne, sorry… ek kannie Wits ondersteun nie… ek vra nederig om verskoning!
Drop goal by Pukke, over
Pukke 15 / 0 NMMU
Shimlas 21-0 UJ
@ superBul:
Ma, Daan en Maryna se groete,so pas hier gestop nadat ek daar op Swellies gaan groet het. Johan stuur ook Telkomgroete, hehehehe! @ grootblousmile:
Jy darem uitegerus na Delmas? Goeie werk gedoen daar GBS, mooi man!
Pukke 5m out again… try Edmar Marias
@ grootblousmile:
Pukke moer nou die Baaienaars..
Pukke 23 / 0 NMMU
36 @ Pietman:
Hello Pieta, ja ek dink ook so, dankie man!
Het vandag weer ‘n Mail van Gesie van der Merwe ook ontvang wat dankie vir R-T sê!
Pukke penalty, on Madibaz 22
Wits 10 Maties 0
Maties gaan mens n GSP kos vanaand
6 minutes to go in this half
43 @ nortierd:
Hel maar Maties is swak die jaar!
@ nortierd:
Maties en Stormers, maak jou lewe nie makliker nie, dis vereker!
Mahuza kicks directly out, lineout back from where he kicked
Shimlas 29-0
grootblousmile wrote:
Verskriklik, hulle emulate hulle Stormers helde
Madibaz penalty, played by the Pukke tighthead prop from offside after a knock
The losing team in this years Varsity cup just shows the inexperience they have. They struggle to break the duck they are to impatient, and spills their chances with over eagerness.
48 @ nortierd:
Tuks het iets soos 9 drieë gedruk teen Wits… en dis nou nie of Tuks aan die brand was op daai stadium nie.
Pietman wrote:
Praat jy
Ek het die Stormers by my SuperBru afgehaal, ek is nou n neutral
Geen pick met die hart verder nie, sal die opposisie met 30 plus back teen AC en sy clowns
Madibaz penalty… and they get to the 22… then to 5m out
Lemoenetyd
52 @ nortierd:
Shimlas 34 – 0
Ergste is, Maties speel tuis
56 @ nortierd:
Ek het nogal vir UJ gepick om met 7 te wên teen Shimlas…. guess I am wrong… hahaha
Maties 5 Wits 10
grootblousmile wrote:
Het Tuks, Shimlas, Pukke en Maties gekies.
Gaan baie die bliksem in wees as Maties tuis moet verloor teen Wits, dis omtrent soos die Stormers wat teen die Leeus verloor
59 @ nortierd:
Die Stormers het my so gekos die naweek… ek het al die ander reg gepick
Users Online
Total 132 users including 0 member, 132 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,790,006 Page Impressions
_