Maties (8) 16 / 33 (15) UCT (Final Score)
The University of Stellenbosch (FNB Maties) and University of Cape Town (FNB UCT) did
battle in the Varsity Cup at Danie Craven Stadium, Stellenbosch at 16:45 SA Time (14:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Maties:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Johnny Kôtze (1), Robert du Preez (1)
- Conversions – Robert du Preez (2)
UCT:
- Penalties – Dean Grant (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jason Klaasen (2), Lihleli Xoli (1), Liam Slatem (1)
- Conversions – Dean Grant (3)
Teams:
FNB Maties: 15 Craig Barry, 14 Clearance Khumalo, 13 Mark Hodgskiss, 12 Johnny Kôtze, 11 Caleb Smith, 10 Robert du Preez, 9 Louis Nel, 8 Tertius Daniller (Captain), 7 Lungelo Chonco, 6 Beyers de Villiers, 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Brendon Pitzer, 2 Freddie Kirsten, 1 Niel Oelofse
Replacements: 16 Charl de Villiers, 17 Wesley Adonis, 18 Ian Groenewald, 19 Justin Benn, 20 Jean Nel, 21 Chris Smith, 22 Louis Jordaan, 23 Liam Hendricks.
FNB UCT: 15 Ross Jones-Davies, 14 Richard Stewart, 13 Huw Jones, 12 Guy Schwikkard, 11 Lihleli Xoli, 10 Dean Grant, 9 Liam Slatem (Captain), 8 Vince Jobo, 7 Shaun McDonald, 6 Jason Klaasen, 5 James Kilroe, 4 Jan Uys, 3 Digby Webb, 2 Neil Rautenbach, 1 Joel Carew
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 David Maasch, 18 Guy Alexander, 19 Zakeyo Tinetenda, 20 James Alexander, 21 Martin Sauls, 22 David Strachan, 23 Robin Murray.
Referees: Daniel Fortuin, Francois Pretorius
TMO: Shaun Veldsman
@ grootblousmile:
Maties moet Dawie Snyman nader roep as afrigter.
Maties penalty, quickly taken… and they make massive ground, but UCT to the rescue
Haai daar, wat de hel is fout by Maties, is hulle nou Tamaties, fyn getrap soos wyn in n parskuip. Eishhhhhh
robert du preez is having a shocking second half. looks rattled.
61 @ Pietman:
Ek wonder of daai Jurie Roux-Maties-Geld-skandaal nie Maties nou opkeil nie?
Jason Klaasen MOTM….hy haal die Maties-pak uitmekaar.
63 @ superBul:
Hello Blomme!
64 @ MacroBull:
Hello Mooosa!
dar kruip nog n ou. hoe de fok kan n ref justify dat n ou op sy knee mag kruip omdat jy nie getackle is nie?
GBS ek beter my agterend roer as ons nog daai raai game wil speel voor die naweek. Dink jy ons gaan die manne betyds kan laat weet. Ek het nog nooit so die tyd sien vlieg , vandat ek rerig werk nie.
naand almal! etter wat n kak lang maandag.
Hel, Maties sal moet 22 punte score in 22 minute as ek wil hê my Bru moet reg wees… gaan nie gebeur nie!
69 @ superBul:
Ek sal teen more op die laatste daai advertensiemateriaal van jou moet kry, as ons dit wil doen.
maties kan nie met n loskakel speel wat hul heeltyd op die agter voet sit nie.
Strategy Break in the 2nd half
@ superBul:
Hello ou Bul, nee man, hulle is te lig voor, en behalwe vir Kotze en Barry agter het hulle geen flair in die agterlyn nie nie, ‘very un-Maties’. Swakste Matiespan ooit.
@ MacroBull:
Kom Gansbaai toe, brilliant Maandag hier!
Die pienk bal is weer in spel.
Kannie glo UCT frommel so die Maties voorspelers nie!
75 @ Pietman:
Ja, dalk heel swakste Maties span ooit!
Hulle het geen clue nie!
@ Pietman:
haha dis nie die probleem nie. net n besige dag.
wat is die storie met die pienk bal?
Wie rig die Maties af hierdie jaar, Bierpens le Roux?
@ grootblousmile:
wat soek jy n paar fotos. Ek het so Flyer gemaak oor my plek, miskien hom. Sal hul soek en mail. Dan praat ons so tussen die rugby deur
79 @ MacroBull:
As die tuisspan score terwyl die pienk bal op is, gaan daar R 10 000.00 na die Breast Cancer Awareness Campaign.
ek scheme die uct skrummie moet opgetrek word wp toe
@ MacroBull:
Nie seker, dink as jy met die pienkbal score binne n sekere tyd is dit dubbel punte?
81 @ superBul:
Stuur maar wat jy het, ek sal kyk of ek met dit iets kan bou… hoe meer jy stuur hoe beter…
… en natuurlik moet jy sê hoe en wat jy wil adverteer.
@ grootblousmile:
@79 Thx, vrou het dieselfde gevra,
84 @ Pietman:
Nee, geen dubbel-punte nie.
as die stormers klaar is met hul warm ups kan daar moonlik meer matie spelers beskikbaar wees?
daar is net n paar laaities wat teen boland speel.
die kommentator het iets gese van dubbel punte. die pierce ou.
Maties very close.. over the line
Will be a TMO call
Users Online
Total 126 users including 0 member, 126 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,356,993 Page Impressions
_