Cheetahs (12) 15 / 9 (3) Bulls (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Johan Goosen (4)
- Drop Goals – Johan Goosen (1)
- Tries – 0
- Conversions – 0
Bulls:
- Penalties – Louis Fouché (1), Handré Pollard (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Cheetahs: 15 Willem le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Johann Sadie, 12 Francois Venter, 11 Raymond Rhule, 10 Johan Goosen, 9 Shaun Venter, 8 Philip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Johannes Prinsloo, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Coenraad Oosthuizen, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Caylib Oosthuizen
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Nicolaas van Dyk, 19 Rynhardt Landman, 20 Jean Cook, 21 Sarel Pretorius, 22 Elgar Watts, 23 Hennie Daniller.
Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Louis Fouché, 9 Francois Hougaard, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Jacques du Plessis, 6 Jono Ross, 5 Grant Hattingh, 4 Flip van der Merwe (Captain), 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling
Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Frik Kirsten, 18 Marcel van der Merwe, 19 Victor Matfield, 20 Wiaan Liebenberg, 21 Piet van Zyl, 22 Handré Pollard, 23 Ulrich Beyers.
Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant Referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
@ Ben:
😆 bidibidi
416: dink die dinge sal slegs regkom met ander bestuur en afrigters, sterkte vir jou span vir more, die Canes se agterlyn is goed maar hul voorspelers te dun om die Sharks pak te stop.
Ok manne, lekker aand verder.
Go Sharks!
@ Snoek:
Tjorts Grootvis.
Ek eet nou maar melkkos om my senuwees te sus…
Let me sum up ludeke’s selections by just looking at the loose trio.
Ross is not super rugby material and not an opensider, Vleis is more a super sub but not a bad 8thman, Du Plessis is a lock, he is being played out of position because the coach is al about the bigger they are the beter, there is no real skill in the BUlls loose trio.
Ludeke se probleem, wil te nice guy probeer wees. Het iemand nodig wat die manne weer kan vasvat soos Buurman.
423 @ Snoek:
Cheers Stinkvis.
Gaan jy nie Six Nations saam met ons klomp malles kyk nie?
@ Pietman:
Jy meen Stinkvis 😆
@ Sharks_forever:
Grootstinkvis, soos in barber!
BUlls chased away CJ Stander etc etc with stupid buying of to many youngsters, now that poor management is showing. CJ Stander, Potgieter and a proper opensider in the Bulls team tonight would have seen them winning.
@ Pietman:
The Bulls error-count has also been shocking these last 2 weeks….
@ Sharks_forever:
Stegman and Arno Botha also sadly missed.
Play genuine loose forwards, stop playing Locks etc as loose forwards, simple as that
Whatever happened to Dewaldt Potgieter, gone abroad also?
The Bulls have hit rock bottom…. and now they are starting to dig….
436 @ Pietman:
He’s in Japan
431: en Ross bo Jean Cook gekontrakteer.
@ Ben:
@439 Vanwaar die Ross ou, NZ?
440 @ Pietman:
Nee, Ross is ‘n plaaslike Soutie… van hier in SA.
437: nee kyk, as ons goed is, is ons baie goed, as ons sleg raak, raak ons hondsleg, eish.
Kom ons jaag hierdie ding oor 450, sommer net omdat ons kan!
440: een of ander engelse skool in Johburg. Daar is omtrent so 20 losvoorspelers beter as hy in Pretoria, selfs die oukies van Affies is beter. Maar Ludeke weet van beter.
Think we’ll be hitting above 16 000 Page Impressions for the day… maybe even more, because we still have one game coming.
Bring vir Wynie terug
Ek is nou te omgekrap om te slap, wag maar vir 6 nasies….nogal uitgesien om bietjie saam met julle rugby te kyk hier in SA. Maar soos dit NOU lyk sou ek liewer Saudi se kameel-polospan teen Afghanistan wou sien.
Leeus se baie goeie lostrio gaan ook die Bulle moor, so daar kan ook nog ‘n verloor wag op Loftus.
Kan Ludeke nie sy trots in sy gat druk en vir Schoeman leen van die Griekwas nie ?
@ Ben:
Praat jy! Schoeman…daai witkop.
Ek probeer baie hard dink aan wat ons positief uit die game kan vat, die verloor bonuspunt is seker al ?
Selfs die reserwes wat opgekom het, het nie veel van ‘n verskil gemaak nie.
Users Online
Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,005,283 Page Impressions
_