Another new innovation from the Bulls, South Africa’s most successful Super Rugby franchise!
InvisBull becomes visible as PUMA launches the new Vodacom Bulls Super Rugby kit for 2104. Playing on the fact that Camo is designed to make you invisible, PUMA has launched a Camo Home shirt which stays true to the traditional Bulls’ blue, while the Away shirt is khaki green and brown.
In the lead up to the reveal, PUMA ran a teaser Youtube video
[youtube]http://youtu.be/8MS9ZIuMU8g[/youtube]
As part of a campaign entitled “The Nature of the Bulls: You never see them coming”.
With camouflage being a major seasonal fashion trend across the globe, the fanwear has a cool, fun appeal – the shirts retail for R649 and can be snapped up as ideal festive season gift in either or both colourways.
Blue Bulls Company CEO, Barend van Graan, says: “PUMA have certainly transformed the pace since their arrival at the Bulls and the team feels that new Away khaki green and brown jersey, a complete contrast from our old-style kit, is a bold statement towards distinctiveness.”
Brett Bellinger, Marketing Director of PUMA South Africa, says both the Home and Away kits have been launched in advance of the December period to give Bulls fans a chance to get their hands on a jersey before their first match in February 2014.
“We wish Frans, Pierre and the rest of the Vodacom Bulls team and management all the best in the coming season; we hope that the players and fans are inspired by the kit and that it brings with it a good dose of PUMA luck,” says Bellinger.
89 @ Timothy Bornman:
Ag ou Tim,
Dis maar net goedige geskerts terug.
Die ouens kan nou maar een maal lyk my nie vir Pierre Spies hanteer nie, nieteenstaande sy herhaaldelike suksesse oor die jare…. of hulle verwag soveel meer van hom!
Kyk, ek persoonlik dink Duane Vermeulen is ‘n in ‘n heel ander klas as Spies op die oomblik… Duane het die No 8 Springbok posisie sy eie gemaak en sy geleentheid aangegryp met beide arms, veral in 2013.
Ek dink daar is maar in elke span ‘n paar ouens wat die publiek graag afkraak… soos Andries Bekker (Langbek of ParkiePiel), Jean de Villiers, Peter Grant (Pop-Gun), Patrick Lambie (Bambie), Jannie du Plessis, Coenie Oosthuizen (Coenie die Boef), Heinrich Brussow, Johan Goosen (Goose), Elton Jantjies, Morné Steyn, Pierre Spies, Wynand Olivier (Meisiekind of Timotei), Dean Greyling, Zane Kirchner (Crusty).
Ek hou net nie van die persoonlike aanval op Spies (of enige ander speler) nie, hy het homself nie gekies in die Bulls of Bokke nie… hy was maar net goed genoeg om gekies te wees.
Selfde met Lambie byvoorbeeld… goeie seun, maar laat ons maar eerlik wees hy was van vorm af en is nie die reenboogkind en redder wat sommige van hom wil maak nie. Sê gerus hy speel nie goed of goed genoeg nie, sê sy spelpeil is nie sodanig dat hy in die beginspan moet wees nie, motiveer hoekom… maar los sy persoonlikheid uit, al maak hy mens soms kwaad.
Selfde met Heyneke Meyer… as jy nie van die man hou nie, gaaf en wel, gee jou opinie… kritiseer maar sy tekortkominge, nie nodig om sy persoonlikheid te ondergrawe of af te kraak nie… en so kan ons maar deur die mense gaan, nie een is perfek nie.
Ek maak myself ook maar seker van tyd tot tyd skuldig daaraan… dink so paar goeie voorbeelde daarvan sal wees Peter de Villiers (Snorre), Jake White (Jake the Snake)… ensovoorts.
90 @ Lion4ever:
I’m worried about the Bulls too… very worried.
I’m not woried about their jerseys… I am worried about their squad and the way they might perform or underperform in 2014.
Specifically worried about props, hooker, flyhalf and fullback.
Lekker gelag vir hierdie een
http://www.dieburger.com/opinie/2013-11-29-uit-fred-se-pen
Hou daai bulle dop wat so salueer, lyk my die bulle het nou n nuwe groet teken ook
93 @ Kaptein Ben_die_Bul:
Ek het sommer die spotprent in jou comment ingegooi
Users Online
Total 150 users including 0 member, 150 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm