Griquas (0) 21 / 19 (13) Pumas (Final Score)
GWK Griquas and the Steval Pumas did battle in the 1st of 2 Currie Cup Promotion / Relegation games at
GWK Park, Kimberley at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.
*******************
Scorers:
Griquas:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Carel Greeff (1), Jean Stemmet (1), Marnus Schoeman (1)
- Conversions – Gouws Prinsloo (3)
Pumas:
- Penalties – Carl Bezuidenhout (2), JC Roos (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Wilmaure Louw (1)
- Conversions – Carl Bezuidenhout (1)
Teams:
Griquas: 15 Gouws Prinsloo, 14 Willie le Roux, 13 Jean Stemmet, 12 Howard Mnisi, 11 Rocco Jansen, 10 Francois Brummer, 9 Marnus Hugo, 8 Burger Schoeman, 7 RJ Liebenberg, 6 Marnus Schoeman, 5 Jaco Nepgen, 4 Rynhardt Landman, 3 Lourens Adriaanse, 2 Ryno Barnes (Captain), 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Matthew Dobson, 17 Janro van Niekerk, 18 Patrick O’Brien, 19 Carel Greeff, 20 Jacques Coetzee, 21 JP Nel, 22 Nico Scheepers.
Pumas: 15 Coenie van Wyk, 14 JW Bell, 13 Wilmaure Louw, 12 Stefan Watermeyer, 11 Rosco Speck man, 10 Carl Bezuidenhout, 9 Francois de Klerk, 8 RW Kember, 7 Renaldo Bothma, 6 Corne Steenkamp (Captain), 5 Eduan Van Der Walt, 4 Rudi Matthee, 3 Ivann Espag, 2 Frank Herne, 1 Corné Fourie.
Replacements: 16 Francois du Toit, 17 Vincent Koch, 18 De-Jay Terblanche, 19 Lubabalo Mtyanda, 20, Uzair Cassiem, 21 JC Roos, 22 Dewald Pretorius.
Date: Friday 18 October 2013
Venue: GWK Park, Kimberley
Kick-off: 19:10 SA Time (17:10 GMT)
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Francois de Bruin
TMO: Johan Greeff
Kwas try!!!!!!!!!TMO.
@ Pietman:
Kwaste was nog nêrens die jaar nie. En hulle is nou rug teen die muur.
Kwate held in the tackle. Pumas penalty inside own 22. Going for touch.
Pumas was altyd nog n ‘feeder union’ vir die Kwas.
Kwas gaan deurskraap hier, dink ek.
Maar in Nelspruit gaan dit lol volgende naweek.
Pumas drive into touch after winning own line out. Kwas lineout on Puma 10 meter.
Ek dink the Pumas gaan hier wen vannaand.
@ Timothy Bornman:
@32 Hang vas! Kwas gaan terugkom.
Alhoewel my simpatie vanaand le by Pumas.
Scrums continue to be a problem.
Pumas get a team warning for the scrums.
Pumas turn over ball inside own 22. Kwaste mess up inside Pumas 22 again.
Puma scrum on won 22.
Pumas clear from own 22. Kwas line out on Puma 10 meter.
Kwaste knock on. Pumas scrum on own 22 again. Game seems to be a bit stagnated now.
@ Pietman:
Griekwas lyk swak. Dink nie hulle gaan die knoop hier deur haak nie.
OK, flokken weer op die lug…
@ Timothy Bornman:
@44 Manne se motivering is dalk nie wat dit moet wees nie, met Pote wat waai en al daai….jammerte.
@ grootblousmile:
Nou waar was jy, affie lug?
@ Pietman:
Stem saam. MAar om eerlik te wees, hierdie teken die Kwaste se prentjie al heel jaar. Hulle het basies goed gelyk in die 1ste gaam die jaar.
Maar ek kan nie sein dan die Kwaste veel maar gaan reg kry as waar hulle nou is nie.
En die KWaste kon nou vir Pote ‘n lekker afskeid gegee het en nou neek hulle dit op.
2nd Half ON!
@ GBS:
Is als nou reg of moet ek nog aan gaan met die LS.
47 @ Pietman:
Kragonderbreking gewees, man!
GO PUMAS!!!!!!!!!!
@ Timothy Bornman:
Kan jy glo, Kwas het Sharks getrap op Kingspark in die eerste CC wedstryd vanjaar!!!En nou ….
Kwaste maak dinge vir hulle self baie moeilik.
Dink wel die Pumas lyk baie goed, veral op verdedeging.
@ Pietman:
Ja. Ek weet nie wat daar aangaan nie. Dalk maar tyd vir hulle om bietjie kleiner rugby te gaan speel.
50 @ Timothy Bornman:
Alles reg… ek soek nog net die naam van die try scorer.
Try Kwas, Marnus Schoeman… TMO
No try, there was an accidental offside
@ GBS:
Ok cool. Sorry ek was buite besig. So ek het nie gesien nie.
59 @ Timothy Bornman:
No problem…
Users Online
Total 87 users including 0 member, 87 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,355,543 Page Impressions
_