Wallabies (14) 14 / 13 (3) Pumas (Final Score)
The Australian Wallabies and Argentinian Pumas did battle in The Rugby Championship at
Patersons Stadium, Perth, Australia at 12:05 SA Time (18:00 Perth Time, 07:05 Arg Time, 10:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.
*******************
Scorers:
Wallabies:
- Penalties – Christian Lealiifano (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Israel Folau (1)
- Conversions – 0
Pumas:
- Penalties – Nicolás Sánchez (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Juan Manuel Leguizamón (1)0
- Conversions – Nicolás Sánchez (1)
Teams:
Australia: 15 Israel Folau, 14 James O’Connor, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Christian Lealiifano, 11 Nick Cummins, 10 Quade Cooper, 9 Nic White, 8 Ben Mowen (Captain), 7 Michael Hooper, 6 Scott Fardy, 5 Kane Douglas, 4 Rob Simmons, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore, 1 James Slipper.
Replacements: 16 Saia Faingaa, 17 Scott Sio, 18 Sekope Kepu, 19 Sitaleki Timani, 20 Ben McCalman, 21 Will Genia, 22 Matt Toomua, 23 Tevita Kuridrani.
Argentina: 15 Juan Martín Hernández, 14 Horacio Agulla, 13 Gonzalo Tiesi, 12 Felipe Contepomi, 11 Juan Imhoff, 10 Nicolás Sánchez, 9 Tomás Cubelli, 8 Juan Manuel Leguizamón, 7 Pablo Matera, 6 Juan Martín Fernández Lobbe (Captain), 5 Julio Farías Cabello, 4 Manuel Carizza, 3 Juan Figallo, 2 Agustín Creevy, 1 Marcos Ayerza.
Replacements: 16 Eusebio Guiñazú, 17 Nahuel Lobo, 18 Juan Pablo Orlandi, 19 Mariano Galarza, 20 Benjamín Macome, 21 Martín Landajo, 22 Santiago Fernández, 23 Lucas González Amorosino.
Date: Saturday 14 September 2013
Venue: Patersons Stadium, Perth
Kick-off: 12:05 SA Time (20:05 AEST, 07:05 Arg Time, 10:05 GMT)
Expected weather: Mostly clear and cold with a 19km/h SSW wind. A high of 18 C and low of 10 C.
Referee: Nigel Owens (Wales)
Assistant referees: George Clancy (Ireland), Glen Jackson (New Zealand)
TMO: Vinny Munro (New Zealand)
@ superBul:
Ja, pas dieselfde vir my Ma gese, nie lus vir die rugby nie, wag vir die WP game. Shame, sy se Pa se stoel is maar leeg daar voor die TV waar hy laas Saterdag gesit het, ai tog…
Wallabies 6 / 3 Pumas
31 @ Pietman:
Ek moet rugby kyk nou, om myself te keer van oorborrel van kwaad!
After first 20 mins, Wallabies in control in this match. Pumas just don’t have the fire power…
@ grootblousmile:
verstaan, ons is darem hier rond. My woordeskat is nou net te vol vloekwoorde
The rain coming down in Perth
35 @ superBul:
Mag die wêreld se joernaliste, analiste, administrateurs en ALL ondersteuners daai ou hang, stenig…. en vernietig!
@ grootblousmile:
Ons sal seker eers more die volle impak van vandag se gemors besef.
Flokken Fransman het duisende SA rugbyliefhebbers se lewe kom versuur.
Hoop maar ons kan die orde herstel in Jhb, ref sal darem seker na dese meer op sy sokkies wees.
Really hard to concentrate on this match. Will be hard to focus on any rugby after the earlier farce. Only a Bok destruction of the ABs in 2 weeks time could make up for it.
Try Israel Folau, Wallas
39 @ The_Young_Turk:
3 Weeks… 1st a rest week, then the Wallas in Cape Town, then the revenge game
Wallabies 11 / 3 Pumas
@ Pietman:
Het die fotos toe deurgekom?
Whow. So what did you think of that? Let us know please. Here is Jean de Villiers’ comments afterwards, the diplomat captain….http://www.sarugby.co.za/article.aspx?category=sarugby%2Fspringboks&id=2108144
Fark ek is so die moer in ek kan nie na die game kyk nie.
@ superBul:
ek voel dieselfde…..ek wag vir die Griquas game.
@ superBul:
ja….he acted as a Captain and an ambassador. He did the right thing. The Kiwi’s will get it don’t worry. He is not allowed to say anything, so he did self examination…..nothing wrong.
Fok Peogeot, Citroen, franse wyn, franse parfuum… en fok selfs franse hoenders!
@ 4man:
47
Hy het regtig uiters kalm gebly selfs sy span het verbaas gelyk
Pietman wrote:
Sterkte my maat.
Hooter goes.. but Wallas penalty to end the half. Easy shot at goal
Wallabies 14 / 3 Pumas
Lemoenetyd
superBul wrote:
he goes up in my estimation as a person all the time….one of the greats in the making….and missing 3 world cups to now because of injury.
@ superBul:
@43 Ja, pragtig dankie, suster het klaar geprint en afgevat ma toe, dankie vir die GROOT geskenk broer, dis werklik uniek en heel gepas tans daar in die voorkamer.
Wat drink ons?
@ grootblousmile:
@48 Gooi sommer die lang brode, slakke en hoere van die Moulin Rouge ook by, hou net die Gauloises uit, ek moet nog rook totdat ek by die kafee kan uitkom weer.
56 @ Pietman:
Ek eet nooit weer ‘n franse broodjie nie… uit protes!
Fokkie Gauloises… rook eerder boom!
@ Pietman:
Sjoe ou maat ek is bly julle kon dit gebruik ek sal later vir jou a paar stuur van die gansbaai fotos. Ek het toe die gesingery ook geluister , regtig lekker ou memories. Ek deel so met die tyd meer met julle.
@ grootblousmile:
die naai en baklei drank…..branners met n bietjie coke.
@ grootblousmile:
Hahaha jy was lanklaas so de moer in, seker laas op Voldys
Users Online
Total 60 users including 0 member, 60 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,787,104 Page Impressions
_