The Vodacom Blue Bulls are playing DHL Western Province this Saturday at Loftus, and as we know Western Province sports a few nimble smaller players… or midgets, if you want to be blunt and not so Politically Correct.
A young Blue Bulls supporter, shows us how and what to do, to beat Western Province…
Goooooooooo Blue Bulls!
Come on, somebody comment on this!
Net die Bulle sal wreed genoeg om weerlose klein smurfies te eet.
2 @ Timothy Bornman:
Daai klein mannetjie van jou word ook lekker besig, jong…. watch hom as hy 2 word, julle gaan moet bontstaan!
Julle waterprobleme al opgelos?
hahahahaha. Ja. Te veel Strydom gure in hom. Sal dit nog uit kry. hahaha.
Water probleem is sorted. Maar die ouens was ‘n klomp cowboys. Hulle kom nou net Saterdag die cement reg maak.
Daai laaitie se ma is die probleem sy beskerm hom te veel. Sit nou nou my krag in die kantoor af, toe ek besef wat aangaan toe is sy ma klaar weg met hom, want sy het geweet dis tyd vir les leer.
4 @ Timothy Bornman:
Sy ma beskerm hom… jy hettie ‘n kans nie… sy sal JOU moer!
Nie werklik ‘n fair fight nie.
6 @ Timothy Bornman:
Nie ‘n fight wat jy kan wen nie
Hahahaha. Sal hom kan wen, maar die Strydoms speel vuil. Regte klomp fanbelt fighters.
Bulls supporters learning to throw their toy’s out of the cot from an early age.
9 @ Loosehead:
That cake could have been orange too!
@10 GBS – Ek het nog nooit van oranje smurfs gehoor nie. Dalk bietjie minder Jaegie Bombs.
11 @ Timothy Bornman:
Gaan Cheslin Kolbe & Gio GifAplontjie wit mussies dra Saterdag?
Ek gee werklik nie om nie. Met hulle huidige form kan hulle pink tea cosies dra.
13 @ Timothy Bornman:
Ek hoor Pine Pienaar het ‘n plan vir daai 2… hy het vir sy spelers gesê hulle moet net met hulle bene naby aan mekaar defend, dan kan Kolbe en Aplon nie onderdeur hulle bene hardloop nie.
HAHAHAHA. Ja hulle sal moet. Ek moet wel sê Kolbe is nog ‘n rugby fetus. So hy sal oor so jaar of twee lekker bou ens sal hy maklik bok kry. Vir nou is hy nog bietjie klein.
LOL een wat ek gesien het sê dis is n WP grap, oorspronklik na Schalk Burger se laatjie verwys, dit lees, “bring my nog ‘n BLOU BUL”
Users Online
Total 222 users including 0 member, 222 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,332,941 Page Impressions
_