FS Cheetahs (23) 26 / 23 (3) Golden Lions (Final Score)
The Toyota Free State Cheetahs and MTN Golden Lions did battle in the Currie Cup Premier Division at
Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
FS Cheetahs:
- Penalties – Riaan Smit (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Johann Sadie (1), Sarel Pretorius (1)
- Conversions – Riaan Smit (2)
Golden Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ruan Nel (1), Anthony Volmink (1)
- Conversions – Elton Jantjies (2)
Teams:
Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Elgar Watts, 9 Sarel Pretorius, 8 Davon Raubenheimer, 7 Pieter Labuschagne, 6 Johannes Prinsloo (Captain), 5 Waltie Vermeulen, 4 Teboho Mohoje, 3 Rossouw de Klerk, 2 Hercu Liebenberg, 1 Trevor Nyakane.
Replacements: 16 Ethienne Reynecke, 17 Wian du Preez, 18 Freddy Ngoza, 19 Tertius Daniller, 20 Kevin Luiters, 21 Willie du Plessis, 22 Piet Lindeque.
Golden Lions: 15 Marnitz Boshoff, 14 Andries Coetzee, 13 Robert de Bruyn, 12 Dylan Des Fountain, 11 Anthony Volmink, 10 Elton Jantjies, 9 Tian Meyer, 8 Willie Britz, 7 Derick Minnie (Captain), 6 Warwick Tecklenberg, 5 Franco van der Merwe, 4 Ruan Venter, 3 Jacobus Roux, 2 Willie Wepener, 1 CJ van der Linde.
Replacements: 16 Robbie Coetzee, 17 Jacques van Rooyen, 18 Hugo Klopper, 19 Jaco Kriel, 20 Ross Cronje, 21 Deon Helberg, 22 Ruhan Nel.
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Lusanda Jam, Oregopotse Rametsi
TMO: Gerrie Coetzee
I fear that my beloved Freestate will be beaten by the Lions.
Dik Fokken Swak!
Toemaar, LH. Hopefully it will be revenge for what you guys did to us in round 1.
Golden Lions Under 21’s 35 / 21 Free State Cheetahs Under 21’s….. 74 minutes gone.
Golden Lions Under 21′s 43 / 28 Free State Cheetahs Under 21′s (Final Score)
First blood to the Golden Lions
Hello eks hier,
more sal dalk my laaste blog dag saam julle he vir n paar dae.
Gaan jy onder die mes lê vir daai rug operasie?
@ grootblousmile:
jis hierdie laaste twee dae was erg seer. Die rug is nou vrot van inflamasie, of whatever. Even as ek le weet ek nie hoe om te le nie. Probeer minimum beweeg maar eish ek sukkel. Dalien sal boeie moet kry om my stil te hou.
7 @ superBul:
Jy’s nou opgebruik… hehehe
grootblousmile wrote:
glo nie daar is n ander keuse nie. Soms doen hulle dit van jou buik af , fark ek weet nie wat reg of verkeerd is nie maar die raad en waarskuwings is baie……..
grootblousmile wrote:
al die oortyd
ek is eintlik 110 jaar oud
Ek het hierdie vorige game se laaste paar minute gesien, flippen mooi drie gewees deur daardie Leeu 13. Hoop die CC game is ook so mooi
9 @ superBul:
Nee jinne, hulle sal darem sekerlik nie deur jou buik werk nie…. goeie flok!
10 @ superBul:
Miskien moet hulle jou skiet, sodat jy nie verder ly nie…
Slegte nuus oor Pietman se Pa
Dammit n mens moet NOOIT n oproep uitstel nie, ek het heeltemal te besig geword en nie meer kontak behou met sy ou mense nie. Hulle was great met daardie Kaapse trippie. Hulle is so opreg ek is bitter spyt ek het nie maar n oproepie of twee gemaak nie.
Pietman as jy die post sien , aai ou maat ek gaan vanaand daardie klein videotjie soek waar jou Pa sy kitaar uitgehaal het en saam jou Ma vir ons gesing het. Die trane gaan rol, maar ek gaan daai goue oomblik geniet. Wens ek kon tyd vir jou en my terugdraai. Maar weet dit daai Pa van jou het diep spore in baie mense se harte getrap.
Sterkte my ou groot Maat
@ grootblousmile:
12 Vir Dalien gese skiet my ek ly….. maar sy is te lief vir diere
14 @ superBul:
Het iemand al ooit vir jou ‘n rugstut aangebied of aangesit? Ek weet hulle gebruik so korset tipe ding om mens rug te immobiliseer… jy gaan anyway een kry om te dra na die operasie.
Evening Sports Fans!!
(and Sharks supporters…)
😀
16 @ Stormersboy:
Evening Stormpoppieboy!
How is it hanging tonight?
@ grootblousmile:
Nee, die ding is net ek het nie meer kussingtjies tussen die onderste werwels nie. Ek het 25kg gewig verloor en rug oefeninge gedoen en so nog 10 jaar die operasie uitgestel. Maar laas keer (16 maande terug) het ek die message duidelik gekry daar is geen ander uitweg.
Deesdae is die operasie baie meer suksesvol. N mens moet net saamwerk en geduldig wees.
Maar kom ek hoor maar Maandag
Loose like a goose my bru!
On my ace tonight, so it’s Blue Bulls ribs (They are surprisingly good) and beer for supper.
And Rugby.
🙂
Life sucks.
@ Stormersboy:
Good evening
Guys we are in for a HOT summer , we had a 41 degree day earlier this week and today was near that
@ superBul:
Degenerative Disk Disease. Ek het dit ook. Courtesy of too many scrums.
Will have to do it as well at some stage.
Good luck!
19 @ Stormersboy:
Fark, nou kort jy nog net pap & sheba sous, dan is jy gesort!
21 @ Stormersboy:
Jinne, you guys are crocked shitless… wonder what has kept me so young… must have been the ladies in my youth!
Shuffle up… game nearly on!
@ grootblousmile:
jy is so maer jy sweef mos oor die grond, ek weeg seker 2 keer meer as jy
Evening all, from a very cold UK!!! As with with Stormersboy on this evening – on my own tonight, The ribs i Have though, are Tesco’s best, and are almost inedible – at least the wine id good!!!
Golden Lions in Red coming out onto the pitch!
@ grootblousmile:
o ja en die swaarste ding wat jy in jou werk opgetel het is n muis
25 @ superBul:
Ek’s ‘n gesonde 86 Kg man….
CJ looking like he’s been to McDonalds again!
Users Online
Total 319 users including 0 member, 319 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,783,277 Page Impressions
_