FS Cheetahs (22) 40 / 20 (6) Griquas (Final Score)
The Toyota Free State Cheetahs and GWK Griquas did battle in the Currie Cup Premier Division at
Free State Stadium, Bloemfontein at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
FS Cheetahs:
- Penalties – Riaan Smit (1), Elgar Watts (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (2), Raymond Rhule (1), Elgar Watts (1), Kevin Luiters (1)
- Conversions – Riaan Smit (2), Elgar Watts (1)
Griquas:
- Penalties – Nico Scheepers (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Rocco Jansen (1), Rory Arnold (1)
- Conversions – Nico Scheepers (2)
Teams:
Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Elgar Watts, 9 Sarel Pretorius, 8 Philip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Boom Prinsloo (Captain), 5 Lodewyk de Jager, 4 Teboho Mohoje, 3 Rossouw de Klerk, 2 Hercu Liebenberg, 1 Trevor Nyakane.
Replacements: 16 Ethienne Reynecke, 17 Wian du Preez, 18 Waltie Vermeulen, 19 Davon Raubenheimer, 20 Kevin Luiters, 21 Willie du Plessis, 22 Piet Lindeque.
Griquas: 15 PJ Vermeulen, 14 Nico Scheepers, 13 JP Nel, 12 Howard Mnisi, 11 Rocco Jansen, 10 Francois Brummer, 9 Marnus Hugo, 8 Leon Karemaker, 7 Burger Schoeman, 6 Carel Greeff, 5 Rory Arnold, 4 Hilton Lobberts, 3 Nick Schonert, 2 Ryno Barnes (Captain), 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Matt Dobson, 17 Brummer Badenhorst, 18 Patrick O’Brien, 19 Marnus Schoeman, 20 Jacques Coetzee, 21 Du Randt Gerber, 22 Richard Lawson.
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Rasta Rasivhenge, Francois de Bruin
TMO: Gerrie Coetzee
Kom nou Staat bliksem julle bure!
Julle Skate Op Dun Ys!
@ Chief Wiggum:
Ja, Cheetahs sal vandag 5 moet kry.
Raait, ons begin, waas julle ander voorvelletjies, nog in die pisvelle?
Raait, ons begin, waas julle ander voorvelletjies, nog onder die pisvelle? Kry seker koud…
Kwas knaend op die aanval, kombineer goed voor en agter met Lobberts die skakelman. 13 fases alreeds!
16 fases, en dan strafskop aan Kwas, pale toe.
3-0 kwas, strafskop Scheepers.
lekker rustig hier vandag, ek het die huis EN hierdie werf vir myself. So, daar sal nie gevloek of stry word nie…
Soe, darem n sterk voorry daai van kwas, keil die Staat op.
Helllooooooo,
Sorry, a bit late…
Griquas 3 / 0 FS Cheetahs after 9 Minutes
Groot ou, daai Ozzie #5 van Kwas, Rory Arnold.
Howzit everyone.
Go the Kwas for OldG in Sydney… LOL.
Rhule ook nie meer n faktor deesdae nie, hol rond soos n afkop hoender.
Staat penalty against “Big Dog” Rory Arnold, or as I call him “Woefie”
Griquas 3 / 3 FS Cheetahs
Kwas penalty, easy one for Scheepers
13 @ Pietman:
Ja, Rhule is nie meer ‘n faktor nie!
Griquas 6 / 3 FS Cheetahs
@ grootblousmile:
Nes Basson, ook hopeloos deesdae, behalwe as hy n oop doellyn kry…
Nie meer lank nie, dan is Habana ook so, verwag ek.
Try Boom Prinsloo, Staat!
Beide spanne speel dieselfde voorspelbare rugby, min innovasie. Daar dryf die Staat nou oor, eerste drie.
18 @ Pietman:
Ja, Basson is maar iffy op defence!
FS Cheetahs 8 / 6 Griquas
OK, nou is my aandag meer hier by die rugby… nou klaar met Handbriekie-hulle se dinge gewerk, klaar die seun, BonzaiGBS, gehelp en hom afgesien Pretoria toe… hy het een of ander hot date vanaand…
rulle moes doodgedruk het. dant hulle n scrum gehad halfpad. swak. hy ken nie die reels nie.
Kwas penalty again and Scheeps for goal from about 45m… missed left
24 @ MacroBull:
Hello MooosaBull!
Hoe hang die Bull balle vandag?
@ MacroBull:
Jy darem ook nou onder die komberse uitgekruip?
Staat advantage… better continuity for the Staat now
27 @ Pietman:
Pasop vir Macro… hy sit sy hande onner die bersies… willie sy keyboard sien nie…. hehehe
@ Pietman:
hahaha nee ek kyk die rugby vandag, da net 2 games.!
Users Online
Total 105 users including 0 member, 105 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,350,105 Page Impressions
_