Griquas (3) 19 / 20 (10) WP (Final Score)
GWK Griquas and DHL Western Province did battle in the Currie Cup Premier Division at
GWK Park, Kimberley at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Griquas:
- Penalties – Nico Scheepers (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – PJ Vermeulen (1)
- Conversions – Du Randt Gerber (1)
WP:
- Penalties – Kurt Coleman (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Deon Fourie (1), Juan de Jongh (1)
- Conversions – Kurt Coleman (2)
Teams:
Griquas: 15 PJ Vermeulen, 14 Nico Scheepers, 13 JP Nel, 12 Howard Mnisi, 11 Rocco Jansen, 10 Francois Brummer, 9 Marnus Hugo, 8 Leon Karemaker, 7 Hilton Lobberts, 6 Carel Greeff, 5 Jaco Nepgen, 4 Jonathan Adendorf, 3 Nick Schonert, 2 Ryno Barnes (Captain), 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Matt Dobson, 17 Brummer Badenhorst, 18 RJ Liebenberg, 19 Burger Schoeman, 20 Jacques Coetzee, 21 Du Randt Gerber, 22 Richard Lawson.
Western Province: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Damian de Allende, 11 Cheslin Kolbe, 10 Kurt Coleman, 9 Louis Schreuder, 8 Nizaam Carr, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Deon Fourie (Captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Michael Rhodes, 3 Pat Cilliers, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Rohan Kitshoff, 20 Nic Groom, 21 Tim Swiel, 22 Ryan Nell.
Referee: Sindile Mayende
Assistant Referees: Ben Crouse, Francois de Bruin
TMO: Gerrie Coetzee
60 @ Pietman:
Flok, daai ou is ‘n Takbok, nie ‘n Springbok nie!
Moet gou waai. Praat later
Scarra knocks the ball on the way to the tryline…
Sien sy boude is ook deesdae vol putu-pap… dikgat
@ MacroBull:
@56 Ja, ek het pas gekyk, jys reg, 2006 by die Bulle Hy het altyd sy hareblou gekleur by die Bulle, bietjie van n gomtor, lyk my…
Scarra speel n moerse game, goeie spelertjie daai, maar sal sukkel om Bok te word, ons is oorlaai met goeie hakers nou.
@ KWAGGA ROBERTSE:
haha sukkel klaar om met 2nhande op die foon te tik. jy sal niks verstaan as ek met een hand aangaan nie
Arghhh, bad Kwas knock on counter-attack… eish
Flok! Scheepers met akkas in sy hande, was dwarsdeur…ek kan nie verstaan dat n man op hierdie vlak nie so n bal kan raakvat nie, dis hondkuksleg man!
65 @ MacroBull:
Jinne, weetie hoe kan julle blog van ‘n foontjie af nie…. my oge sal dit nie hou nie… en my vingers is te dik, selfs op die Samsung Galaxy S3.
almal gaan net heeltyd knock haha
Scarra lyk of hy semels in sy hare het, daai Kimberley se se steekgras klou boeta!
@ grootblousmile:
ag ek het self n s3.
my “m” sukkel want ek tik gewoonlik die “k”
hel als op die onderste ry.
sal befonk wees as daar n qwert keyboard accessory was.
Griekwas weerk nou mooi daar in die middelveld, moet net die bal in die hande hou..
70 @ Pietman:
Dissie die steekgras wat aan die hare klou nie, dissie steekhare wat aan die gras klou…. hehehe
Ou Pote se snor net so grys soos myne, seker ook n Lexington roker…en Bells whiskey
71 @ MacroBull:
Ek hou van die S3 en die S4, dis lekker fone.
kan iemans se of jdj al gepas het? 😀
Kurt Coleman slots a penalty.
WP 10 / 3 Griquas
@ grootblousmile:
@70
Jy kan bly wees ons is nie meer op Voldy nie, daai semelkoppe soos SeanLangKhoi sou jou gevloek het!
78 @ Pietman:
Flok hom EN sy hele gespuis.
Wat ‘n kak klont was daai ou darem nie!
@ grootblousmile:
ja nee ek is baie bly. sukkel net met die tikkery. ek het nie baie vertroue geuad in die §4 se battery vermoe nie ket daai sterk processor ej skerm. dink hy hou seker net n paar uur haha
@ grootblousmile:
Moerse rassis, wonder of hy en G10 nog saam suip daar in die Kaap…flippin klomp moegoes daai, kan nie glo ek het my tyd daar gemors nie.
Lemoenetyd
Kwas mis daai sterkman van Trawal met die kort nek, Adriaanse. Hoop hy druk die Argies vanaand. Waar is sy broer Jacobi Adriaanse deesdae, weet julle?
80 @ MacroBull:
Ek dink 1 van jou hande is nou onner die kombersie…
81 @ Pietman:
Ag, daai is in ons verlede, meer as 4 jaar gelede… en as ons nie daar was nie, het ons nie vrinne geword nie.
83 @ Pietman:
Dink Jacobie is oorsee.
@ grootblousmile:
haha maar niu ernstig jys net jaloers ek le ini bed terwyl julle daai getjommel kyk
86 @ MacroBull:
Ek sit in my kantoor by die huis, 1.8 x 1.4m big screen voor my, biltongbak langs my, drankie langs my… nee ek is heel gemaklik, dankie…
As Kwas verloor daal ek tot #63 op Superbru, laaste plek….
88 @ Pietman:
Ek het mos vergeet om te pick vir die CC verlede week, na ‘n kak 1ste week… so ek is naby aan onder… hahaha
2nd Half on…. Kurt Coleman knocks in front of his posts
Users Online
Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,800,814 Page Impressions
_