Griquas (3) 19 / 20 (10) WP (Final Score)
GWK Griquas and DHL Western Province did battle in the Currie Cup Premier Division at
GWK Park, Kimberley at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Griquas:
- Penalties – Nico Scheepers (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – PJ Vermeulen (1)
- Conversions – Du Randt Gerber (1)
WP:
- Penalties – Kurt Coleman (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Deon Fourie (1), Juan de Jongh (1)
- Conversions – Kurt Coleman (2)
Teams:
Griquas: 15 PJ Vermeulen, 14 Nico Scheepers, 13 JP Nel, 12 Howard Mnisi, 11 Rocco Jansen, 10 Francois Brummer, 9 Marnus Hugo, 8 Leon Karemaker, 7 Hilton Lobberts, 6 Carel Greeff, 5 Jaco Nepgen, 4 Jonathan Adendorf, 3 Nick Schonert, 2 Ryno Barnes (Captain), 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Matt Dobson, 17 Brummer Badenhorst, 18 RJ Liebenberg, 19 Burger Schoeman, 20 Jacques Coetzee, 21 Du Randt Gerber, 22 Richard Lawson.
Western Province: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Damian de Allende, 11 Cheslin Kolbe, 10 Kurt Coleman, 9 Louis Schreuder, 8 Nizaam Carr, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Deon Fourie (Captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Michael Rhodes, 3 Pat Cilliers, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Rohan Kitshoff, 20 Nic Groom, 21 Tim Swiel, 22 Ryan Nell.
Referee: Sindile Mayende
Assistant Referees: Ben Crouse, Francois de Bruin
TMO: Gerrie Coetzee
WP 7 / 0 Griquas
@ Pietman: koop hoekka my skaapvleis by n kontak uit daai wereld. Kannie wag nie!!!
30 @ KWAGGA ROBERTSE:
Hehehehe
Forward pass by WP
@ KWAGGA ROBERTSE:
het jy dan geen kontakte in ermelo nie? 😉
@ KWAGGA ROBERTSE:
Laat dink my aan daai ander dikgat Quinton Davids. Lobberts woon in New Orleans, Paarl, Snorre se woonbuurt. Wonder waar het die Griekwas hom raakgeloop.
Maar hy het laas n goeie game gehad, man speel rof en onbeskof.
32 @ KWAGGA ROBERTSE:
Lykmy Langfaan is ‘n goeie mamma, as jy haar so graag weer oppie paal sit, brood innie oond!
Weepee met min gegaan hierso maar ek hoop die Kwasse moer hulle lekker hard. Ek like mos WP rugby soos ek fishpaste like……..foooooookkol. As julle my nou huis aan die brand wil sien steek moet JdJ nou net score en een van sy disco dansies daar uitpluk.
@ KWAGGA ROBERTSE:
Beste vleis, N.Kaap en Hantam. neef boer naby Vryburg, het my onlangs twee slaggoed Kaap toe gebring, flippit, jy kan nie glo die verskil nie. Volgende week vleisfees op Calvinia, ai ….
@ MacroBull: Vir bees ja.
@ Pietman: hard die is hy maar as die knaap sy kop op die game gehou het destyd by die Bulle het baie beter gedoen. Smaak die kop fluit maar so bietjie.
@ Pietman: Hel maar jy is omtrent bederf!!!!
38 @ KWAGGA ROBERTSE:
Ek het WP gepick met 6 op Bru
@ KWAGGA ROBERTSE:
het hy nie as n springbok die bulle verlaat nie? praat van hero tot zero.
Gepraat van ek hoekka n skaap ribbertjie en wildebees peper wors wat ek later gaan inasem.
Kwas penalty, shot at goal… Nico Scheepers taking this one
WP 7 / 3 Griquas
@ MacroBull: Ja ek dink jy is reg maar sy kop was nie altyd met hom nie. Baie potensiaal wat op boggerol uitgedraai het.
@ grootblousmile: Dan is ons naby mekaar. Ek het klein gegaan
julle ouens moet maar updates gee. ek het onder die kombers in die bed kom le, gan nie kyself straf om die game te kyk nie.
Ek koop toe mos gister langs die pad sogenaamde “Geelvet Biltong”… want ek ry mos moeilik by ‘n Slaghuis verby…
Flok, meer vet as biltong… en moenie my verkeerd verstaan nie, ek hou van vet… maar daar was so baie ek moes uitdin en van die vet weggooi.
Sallie weer by daai plek koop nie!
Weer tyd dat ek my eie biltonge maak en hang!
@ MacroBull:
Dink hy het in WP Bok geword, daarna is hy Bulle toe?
ek het wp met 9
Amper kuk Kwagga in sy broek, JdJ op nerf na die Gangnam jive gedoen, hehehehe!
Good Kwas defence near their own line… turnover scrum to them.
49 @ MacroBull:
Luigat!
Kwas scrum penalty, against Kitskos.
Daai outjie het ernstig agteruitgegaan!
@ Pietman:
nee hy het sa onder 19 en toe onder 21 gejol. 2006 vir die buloe gejol en daai jaar bok geword. in 2009 is hy wp toe.
die kan is maar nog net 27
@ MacroBull: Hande bo die kombers!!!!
Kwas penalty on their own 10m line
@ Pietman: fok ek haat dit met n passie!!!!
@ MacroBull:
Jy is reg, Lobberts het in 2006 Bok geword by die Bulle, toets teen Engeland op EOYT.
Users Online
Total 60 users including 0 member, 60 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,803,923 Page Impressions
_