Griquas (3) 19 / 20 (10) WP (Final Score)
GWK Griquas and DHL Western Province did battle in the Currie Cup Premier Division at
GWK Park, Kimberley at 15:00 SA Time (13:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Griquas:
- Penalties – Nico Scheepers (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – PJ Vermeulen (1)
- Conversions – Du Randt Gerber (1)
WP:
- Penalties – Kurt Coleman (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Deon Fourie (1), Juan de Jongh (1)
- Conversions – Kurt Coleman (2)
Teams:
Griquas: 15 PJ Vermeulen, 14 Nico Scheepers, 13 JP Nel, 12 Howard Mnisi, 11 Rocco Jansen, 10 Francois Brummer, 9 Marnus Hugo, 8 Leon Karemaker, 7 Hilton Lobberts, 6 Carel Greeff, 5 Jaco Nepgen, 4 Jonathan Adendorf, 3 Nick Schonert, 2 Ryno Barnes (Captain), 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Matt Dobson, 17 Brummer Badenhorst, 18 RJ Liebenberg, 19 Burger Schoeman, 20 Jacques Coetzee, 21 Du Randt Gerber, 22 Richard Lawson.
Western Province: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Damian de Allende, 11 Cheslin Kolbe, 10 Kurt Coleman, 9 Louis Schreuder, 8 Nizaam Carr, 7 Rynhardt Elstadt, 6 Deon Fourie (Captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Michael Rhodes, 3 Pat Cilliers, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Tiaan Liebenberg, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Rohan Kitshoff, 20 Nic Groom, 21 Tim Swiel, 22 Ryan Nell.
Referee: Sindile Mayende
Assistant Referees: Ben Crouse, Francois de Bruin
TMO: Gerrie Coetzee
Gooooooooooo Kwas!
Arme Koble en Vand den heever, met JDJ en de allende daar gaan hulle net balle van skoppe af kry.
19 Minutes to go till kick-off…
Wonder if Oom Bushy is still fit and still runs out in front of the Kwas side before kick-off.
Heitou julle klomp torre!!!
@ grootblousmile: Hy sal uithol tot hy oor sy kateterpyp neer ploeg. Magtig hy is darem n legende in daai deel vannie aarde
HKGK!
Oom Bushy se span gaan die WP se gatvelle aftrek vandag, daar in SA se eie ‘Huis van Pyn’.
Altyd n lekker wedstryd, WP/Griekwas. Ek het eenjaar gaan kyk toe Tertius Koch van Moorreesburg nog die Griekwa-kaptein en agsteman was in die semi teen WP, en dit was so hittete!
Robbie Blair het daai dag teen n spieel geskop, n ou wat heeltyd in sy gesig flits wanneer hy pale toe aagele het. Ek kry Robbie eendag op Stellenbosch by MediClinic (hy was skakelbestuurder daar), praat ons oor daai dag eb vra ek hom of hy nog onthou, onmiddellik antwoord hy, “O fok ou Piet, daai dag het ons amper op ons moer gekry !
Vandag is dit weer sulke tyd, in n koue westewindjie op n klipharde veld in Kimberley…daai plek is nie vir sissies nie.
Ek hoop speler nommer 100 is vandag daar, het hom lanklaas gesien.
Hel ek kan de moerin raak Castle se manne. Ruggas is tot laat so ek toe nou maar n kas van die lang kanne loop koop nou moet ek in klomp sokker kak vaskyk elke keer as ek so ietsie inneem. Sal n email moet deurstoot. Die donner weet as ek ophou castle drink fire hulle 30 mense!!!!
@ grootblousmile:
Kan jy glo, dink ek nou net aan die oom! Ek raak bekommerd dat jy deesdae my gedagtes so lees, jy sit tot dieselfde pieks in as ek…
5 @ KWAGGA ROBERTSE:
Hello Pampierdier!
Janee, Oom Bushy is ‘n legende…
Ek dink hy is diep in sy tagtigs… hy lyk so, maar hy het nog goed gelyk laaste keer wat ek hom gesien het.
Ons moet hom kry om saam ons te kom rugby gesels hier…. hehehe
8 @ Pietman:
Hehehe… ons is mos bloedbroers… wel flokken amper!
@ Pietman: Hallo Pietta en Grootbloulinkerbal.
Manne ek kan bevestig dat Pappa weer mooi gekorrel het. Mamma het weer gevat!!!!
7 @ KWAGGA ROBERTSE:
Net 30… jy speel seker!
Ek dink hulle maak ‘n tak toe as jy ophou Castle drink!
@ grootblousmile:
Ja, hy is 83, het ek onlangs gelees. My ma por gedurig my pa aan om te gaan draf as die oom op die tv verskyn, dan stap maar so n vinnige draai tuin toe!
11 @ KWAGGA ROBERTSE:
Innie kol…. en daar sit die ogies!
Geluk man!
Wragtag, warm wintersdag in CC vir n verandering, suidewind.
13 @ Pietman:
Hoe gaan dit nou met jou Pa?
@ KWAGGA ROBERTSE:
@11 Mooi man!
Sien, daai lang Castle werk soos n ou Martini Henri!
Geluk en sterkte, hoop dit is n plattie hierdie keer, Bafanny kort n paar vinnige en vietser spelers…
WP hardloop uit…
Daar’s Oom Bushy…. en hy hol nog!
Game ON!
Kurt Coleman kicks directly out from kick-off
@ grootblousmile:
Orraait, se ma…maar sy se altyd so.
Ek was laas Vrydag daar, oppad lughawe toe, bietjie gesels, ou wou net weet of hy ook ietsie mag drink toe ek met n bier in die hand daar in sy kamer instap! Die ou se gedagtes kom en gaan, soms herken hy my glad nie.
@ Pietman: thanks ou Pietta. Nee wat ek is nie baie gepla nie. Solank die bonzai net gesond en gelukkig is is ek so happy soos n vark in stront
Kwas penalty on Halfway.. shot at goal by Brommer
Magtig ek dink nie ek het Kimberly ooit so groen in Augustus gesien nie….
Missed right
Hilton Lobberts is soos Kaapse goedkoop rooiwyn, hoe ouer hy raak hoe suurder raak hy..
Run-away try by Deon Fourie, WP
@ KWAGGA ROBERTSE:
@25 Lekker gereen in die N.Kaap vanjaar, wereld is mooi ou maat…en die dorpers moddervet!
@ Pietman: Die ding is so kommin soos n 14 spanner
Users Online
Total 90 users including 0 member, 90 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,801,011 Page Impressions
_