Lions (7) 33 / 29 (19) Sharks (Final Score)
The MTN Lions and The Sharks did battle in the MTN Lions Challenge at Ellis Park, Johannesburg at 19:10 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Penalty Try (1), Derick Minnie (1), Ruan Combrinck (1), Hendrik Roodt (1), CJ van der Linde (1)
- Conversions – Marnitz Bosshoff (4)
Sharks:
- Penalties – Fred Zeilinga (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Riaan Viljoen (1), Dale Chadwick (1), Heimar Williams (1), Jandre Marais (1)
- Conversions – Butch James (2), Fred Zeilinga (1)
Teams:
MTN Lions: 15 Chrysander Botha, 14 Ruan Combrinck, 13 Nicolaas Hanekom, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Anthony Volmink, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Willie Britz, 7 Derick Minnie, 6 Warwick Tecklenburg, 5 Hugo Kloppers, 4 Hendrik Roodt, 3 Julian Redelinghuys, 2 Francois du Toit, 1 JC Janse van Rensburg (Captain).
Replacements: 16 Robbie Coetzee, 17 CJ van der Linde, 18 Gavin Annandale, 19 Lambert Groenewald, 20 Michael Bondesio, 21 Dylan des Fountain, 22 Deon van Rensburg.
Sharks: 15 Riaan Viljoen, 14 Odwa Ndungane, 13 Louis Ludik, 12 Heimar Williams, 11 Sean Robinson, 10 Butch James, 9 Charl McLeod, 8 Lubabalo Mtembu, 7 Jean Deysel, 6 Keegan Daniel (Captain), 5 Jandre Marais, 4 Edwin Hewitt, 3 Wiehahn Herbst, 2 Kyle Cooper, 1 Dale Chadwick.
Replacements: 16 Monde Hadebe, 17 Allan Dell, 18 Brynard Stander, 19 Khaya Majola, 20 Cobus Reinach, 21 Fred Zeilinga, 22 Tyler Fisher.
Date: Friday 21 June
Venue: Ellis Park, Johannesburg
Kick-off: 19:10 SA Time (17:10 GMT)
Expected weather: A low of 5°C and a high of 26°C with a 9km/h north west wind.
Referee: Ben Crouse
Assistant referees: Tiaan Jonker, Sieg van Staden
TMO: Willie Roos
Final Score: MtN Lions 33 / 29 The Sharks
Hoe lekker brul die leeus.
Dankie ook aan die Sharks wat ‘n goeie span gestuur het om dit ‘n goeie wedstryd te maak.
Good game, good challenge…
I think the Lions motivation carried them in the end.
@ grootblousmile:
Welgedaan Leeus!
Klink my Daniel was maar kukkus, weer eens….wonder wat gaan met hom aan vanjaar?
152 @ ben-die-bul:
Yip… in teenstelling met daai lot van doer onder by die ou bergie….
@ grootblousmile:
Janee, daai was swak spormanskap van die WP.
154 @ Pietman:
Janee, hy was moer kak… hy was nêrens wanneer die game vas was nie… en wanneer dit los was het hy net blerrie verbrou en strafskoppe afgestaan.
156 @ Pietman:
Ek dink hierdie game beteken vir die Sharks iets, want mens kon nou mos sien hoe wedstryd reg is ouens soos Butch, Ludik, Deysel, Tera Mthembu, Chadwick, Kyle Cooper, Jandre Marais… Sharks gaan moeilik wees wanneer die Bulls hulle op Loftus moet jol.
So, wat dink jul gaan more gebeur teen Samoa ?
159 @ ben-die-bul:
Bokke sal wen… en ek dink dalk heel OK ook
158: ja, met Bismark, Alberts, Deysel en PSDT in hul pak kan dit rof raak op Loftus.
Ek moet nou nog gou 3 wedstryd threads doen… dan is dit velle toe vir my
160: het ook daardie aanvoeling, dink die Bokke gaan mooi maak more. Soos laasweek is ons grootste teenstander, mnr. Besering, nie Samoa nie.
Hoop net die Franse speel rugby more, hulle is ‘n groot teleurstelling, word swakker by die dag soos hul oorsese spelers aankoop vir hul klubs.
@ grootblousmile:
@ ben-die-bul:
Dankie vir die up-dates.
165 @ Pietman:
Tjorts Pieta
164 @ ben-die-bul:
Ja, die Franse is swak… ek dink die All Blacks gaan hulle groot donner more.
OK, nag mense!
Users Online
Total 118 users including 0 member, 118 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,319 Page Impressions
_