Wales (16) 25 / 20 (0) Argentina (Final Score)
Wales Under 20 and Argentina Under 20 did battle in the IRB Junior World Championship of 2013 at Stade Henri Desgrange at 16:45 SA Time (14:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Wales:
- Penalties – Sam Davies (5)
- Drop Goals – sam Davies (1)
- Tries – Hallam Amos (1)
- Conversions – Sam Davies (1)
Argentina:
- Penalties – Patricio Fernandez (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Pablo Matera (1), Santiago Cordero (1)
- Conversions – Patricio Fernandez (2)
Teams:
Wales: 1 Gareth Thomas, 2 Ethan Lewis, 3 Nicky Thomas, 4 Carwyn Jones, 5 Rhodri Hughes, 6 Sion Bennett, 7 Ellis Jenkins (Captain), 8 Ieuan Jones, 9 Rhodri Williams, 10 Sam Davies, 11 Ashley Evans, 12 Jack Dixon, 13 Steffan Hughes, 14 Owen Jenkins, 15 Hallam Amos
Replacements: 16 Elliot Dee, 17 Thomas Davies, 18 Daniel Suter, 19 Jack Jones, 20 James Benjamin, 21 Joshua Davies, 22 Jordan Williams, 23 Harri Evans.
Argentina: 1 Lucas Noguera Paz, 2 Santiago Iglesias, 3 Matias Diaz, 4 Guido Petti Pagadizabal, 5 Tomas Lavanini, 6 Tomas Lezana, 7 Pablo Matera, 8 Geronimo Mazzoni, 9 Felipe Ezcurra (Captain), 10 Patricio Fernandez, 11 German Schultz, 12 Joaquin Paz, 13 Santiago Alvarez, 14 Rodrigo Etchart, 15 Santiago Cordero
Replacements: 16 Facundo Gigena, 17 Julian Montoya, 18 Tomas Ramirez, 19 Vittorio Rosti, 20 Facundo Isa, 21 Juan Bernardini, 22 Emiliano Boffelli, 23 Juan Pablo Aguirre.
Date: 13 June 2013
Time: 16:45 SA Time (14:45 GMT)
Venue: Stade Henri Desgrange, La Roche-sur-Yon
Flippit, dankie tog vir RT, gedog die JWC is eers more! Amper mis ek al die rugby vandag….soos toe ek vergeet het om my picks in te sit vir Dinsdag.
Dis maar kuk as man se werk SO interfere met jou geliefde tydverdryf, eishh!
Ek gaan myself nou ‘afkboek’ die res van die dag en rugby kyk…en dop gooi, te maai met die werk (amper se ek te moer met die werk, as ek nie die geld so nodig gehad het nie!
1 @ Pietman:
Hehehe
Ja, ons het 3 lewendige wedstryde vanaand.
Eers hierdie game, dan skakel ons oor na SuperSport 6 of SHD 3 vir die game tussen die Baby Blacks / Ireland en dan om 20:45 SA Tyd is dit die Bokkies / Franse Kappokkies game, weer op SS1, SHD of CSN
@ Pietman:
Ek was gister oppad terug vanaf Nkomati Myn anderkant Machadodorp na JHB toe, toe wonder ek wanneer is die volende wedstryde.
Sit vir n uur op die N1 om 2km te ry met n ongeluk wat plaasgevind het en was seker ek gaan die wedstryd nie maak nie.
Jy kan maar dink hoe het ek gevoel toe ek uitvind di’s vandag.
Maar nou het ek verpligtinge vanaand! Sal moet wikkel om betyds by die huis te wees.
Gellukig is die SA – Frankryk wedstryd eers 20h40 CAT.
Kaptein, hier kom ons.
Vrydag babalas!!!!! Lekker.
@ Scrumdown:
Hello Karoo-klong!
Mooi geantwoord daar op die WP-garing,terloops!
Jurie Roux…..pffffft!
4 @ Pietman:
Ja Pietman. Hoe gaan dit daar tussen die kameel koggies?
My vrou se gat wil net Karoo toe. Wil net vir die ou Springbokkies doodskiet en biltong maak. Maaar, haar kar moet ingaan om ‘n bietjie gepanel beat te word, so sy het nou ‘n probleem.
Wag om te sien wat is haar oplossing. Hehehehe.
Scotland team to play the Springboks has been announced, article on this has been done – loads of changes.
@ Scrumdown:
@ Scrumdown:i
Jou sadis!
Sit haar op die Interkaap tot op Victor-Wes, en vandaar oppie skaaplorrie CAO toe….
Hierdie vrou van my sit ook al in die voordeur en wag dat ons moet ry, sy wil nou net huistoe. maar hier is nie Interkaap nie
Ek vat gou pad huistoe, sien julle by die rugby, tjorts eers,,,
7 @ Pietman:
Skoonsuster se ook sy moet Greyhound klim tot op CC, dan sal sy haar daar gaan haal.
Gewoonlik as sy met die bus ry dan gaan haal haar suster haar op Vic-Wes, maar met die nuwe teerpad Prieska om is dit blykbaar baie vinnig(er) so om.
Sal maar sien. Haar seun skryf sy haaste eksamen more, so ek vermoed ek drink alleen die naweek, Vadersdag of dan nie.
Kaptein skuim…….my beste maatjie weer vir ‘n paar dae.
OK, Kameeltjies bought, cooldrink poured, the antracite stove stocked.
Anthems is done and dusted!
Game ON!
Early Wales penalty, shot at goal
Wales 3 / 0 Argentina
I picked Wales for this one on Bru, but only by 5
Wales penalty on about halfway… 1m inside the Argies half.
Shot at goal
Over.
Wales 6 / 0 Argentina
Try Wales, the fullback, Hallam Amos
Wales 13 / 0 Argentina
Wales penalty on their own 22
Drop goal by Sam Davies, over
Wales 16 / 0 Argentina
Argies penalty, quite kickable
Missed badly….
Wales playing with the wind in their favour though, in the 1st half
By the way, this is the same ground where the Bokkies will play France tonight later
Ag jinne, nou het iemand in die huis die DSTV Decoder reset…. pfffrrrtttt
Penalty Argentina… does not look in range in the wind. They kick for touch
Wales penalty for obstructive running
Nee jinne, looks like this freegin thing is resetting itself….
Scores, anybody?
28 @ grootblousmile:
What time are our Bokkies playing?
Users Online
Total 353 users including 0 member, 353 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,783,247 Page Impressions
_