Baby Blacks (14) 14 / 10 (3) Wallababies (Final Score)
The New Zealand Under 20 and Australian Under 20 sides did battle in the IRB Junior World Championship of 2013 at Stade de la Rabine, Vannes at 20:45 SA Time (18:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 6 & SHD on TV in SA.
*******************
Scorers:
Baby Blacks:
- Penalties – Simon Hickey (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Joe Edwards (1)
- Conversions – 0
Wallababies:
- Penalties – Reece Hodge (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Luke Burton (1)
- Conversions – Reece Hodge (1)
Teams:
New Zealand Under 20 |
Australia Under 20 |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
60 @ Pietman:
Sy moer ook… hehehe
@ grootblousmile:
ag die feit dat hulle so hardegat was en ons blameer het dat ons hulle glo uitgestem het. Hul siek vertonings oor verskeie seisoene het hul gekelder. En dit was lank voor die tyd besluit wie sou uitval
62 @ superBul:
Ek was op ‘n stadium bang jy word ‘n Leeu… dan sou ek jou moes onterf, afsweer, ignore… alles!
NZ hol darem nog nie weg met die game nie, ons kan lekker leer uit die game
64 @ superBul:
Hoe sê hulle… so far, so good
Is julle nie bly julle vanne is nie Foketi nie… hahaha
@ grootblousmile:
nee wat die Bulle is in my hart en bloed, ons wen gereeld genoeg om nooit heeltemal moed te verloor nie
30 Minutes to go….
NZ penalty, against Dempsey
Ek sien hy is Jack Dempsey…. familie van DIE Jack Dempsey in USA se boksgeskiedenis?
hier is n plaas wat aan mense behoort van frankryk met die van Piel. Dink net daai knaap op skool, hy het in Kaapstad opgegroei
@ superBul:
Jy moet, as jy kans het, bietjie lees oor Cheeky Watson op Wiki, kyk die links na Clinton van den Bergh se artikels oor rugby in PE in die 70s, dis moerse interessant! Oorlede Jinx het dit nog destyds aan my uitgewys, hy het daai spul goed geken, van sy jong dae saam met Valence Watson (Cheeky se een broer) toe hy nog in die ‘bands’ gespeel het in PE en JHB.
Kyk Clinton se artikel “Watson snubs Boks”….fooken disgusting my bru’!
71 @ superBul:
Is hulle pielle mense?
Hehehe
NZ moet nou n drie afstaan sal graag wil sien hoe reageer hulle
Aussie penalty…
Hold them Aussies!
Another Aussie penalty, man played in the air
Aussie lineout, 8m out
Aussies knock… eish
@ superBul:
Ons het n Flenterpiel in Kuilsrivier-gemeente gehad toe ek daar diaken was….was omtrent n storie innie kerk met die man se voorstelling, glo my! Hy was loodgieter in die dorp, en die bakker was Wortel-van-Voor, ernstig!. Beide in my kollekteerwyk gewees.
NZ penalty… looked to me like it should have gone the other way
79 @ Pietman:
Bwahahaha
Daar was glo ‘n Tandarts in Bloemfontein met die van Hoendergatveer…
In Kroonstad was die Fokkens broers
Another Aussie penalty very close… kick for goal man!
Try Luke Burton, Aussie!
Daar was n Hoenderdos op Prieska destyds, ook n loodgieter, Ek het hom gevra waar sy naam vandaan kom, toe se hy dis eintlik Hoenderdoos oorspronklik, maar die boere lag vir hom, toe verander hy die sign-writing op sy bakkie na Hoenderdos.
Baby Blacks 14 / 10 Wallababies
84 @ Pietman:
Hulle het altyd gespot en gesê Jan Fokkens het sy naam verander…. hy is nou Piet Fokkens
Hahaha
@ grootblousmile:
Maar jy ken mos die geskiedenis van daai Hollandse name?
Ek het dit nagevors by die naam-museum in Enkhuizen, N-Holland, toe ek in 1989 daar was en ons familieregister gaan kyk het.
NZ penalty… too far out anyway, so they go for touch
@ Pietman:
Toe ek hier begin het het ons nog ons werk oor twee rigting radios gekry.
Die Piele se foon was geraporteer en dit was laat die middag en ek was daar naby besig. Die dame in die kantoor roep my toe en se ek moet n foon regmaak daar naby, sy se nie die naam nie.
Ek vra wie, sy se iemand wat se naam sy nie kan se,
ek se nou hoe de hel moet ek weet waar en wie
na n lang gesukkel se sy dis meneer penis
sy kon net nie die woord Piel oor die radio se nie
Ons het vir jare oor die storie gelag, sy is al n paar jaar terug dood aan kanker maar ons sal die storie nooit vergeet nie.
RIP Gwen
87 @ Pietman:
Ja, hulle was mos gatvol vir die regering van die dag of iets wat aangedring het hulle MOET vanne hê… toe maak hulle al die snaakse vanne, of so iets dergliks
Users Online
Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,022,078 Page Impressions
_