France (7) 19 / 26 (8) Bokkies (Final Score)
France Under 20 and South Africa Under 20 did battle in the IRB Junior World Championship of 2013 Stade Henri Desgrange, La Roche-sur-Yon at 20:45 SA Time (18:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
France:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Thibault Regard (1), Marco Tauleigne (1), Baptiste Serin (1)
- Conversions – Enzo Selponi (1), Baptiste Serin (1)
South Africa:
- Penalties – Handré Pollard (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Dries Swanepoel (1), Luther Obi (1), Cheslin Kolbe (1)
- Conversions – Handré Pollard (1)
Teams:
France: 1 Cyril Baille, 2 Christopher Tolofua, 3 Khatchik Vartanov, 4 Paul Jedrasiak (Captain), 5 Jean Baptiste Singer, 6 Yacouba Camara,7 Alban Placine, 8 Marco Tauleigne, 9 Bastien Duhalde, 10 Enzo Selponi, 11 Stephen Parez, 12 Thibault Regard, 13 Etienne Dussartre, 14 Gabriel Lacroix, 15 Teddy Thomas.
Replacements: 16 Alexis Valette, 17 Romain Ruffenach, 18 Oleg Ishchenko, 19 Johan Aliouat, 20 Mathieu Babillot, 21 Baptiste Serin, 22 Florian Vialelle, 23 Francois Bouvier.
South Africa: 1 Sithembiso Sithole, 2 Jacques Du Toit, 3 Marne Coetzee, 4 Irne Herbst, 5 Dennis Visser, 6 Roelof Smit, 7 Jacques Du Plessis, 8 Ruan Steenkamp (Captain), 9 Hanco Venter, 10 Handre Pollard, 11 Seabelo Senatla, 12 Rohan Janse van Rensburg, 13 Dries Swanepoel, 14 Luther Obi, 15 Cheslin Kolbe.
Replacements: 16 Mike Willemse, 17 Andrew Beerwinkel, 18 Jannes Kirsten, 19 Aidon Davis, 20 Percy Williams, 21 Robert Du Preez, 22 Jesse Kriel, 23 Devon Martinus.
Date: 13 June 2013
Time: 20:45 SA Time (18:45 GMT)
Venue: Stade Henri Desgrange, La Roche-sur-Yon
Daai Kolbe het klas… giftig met die bal in die hande, groot hart
Beste vir Bokkies sal wees ‘n 1 punt wen sonder bonuspunt. Dan speel ons Wallis en NZ en Engeland speel teen mekaar. As ons met bonuspunt wen speel ons Engeland in semi, en hul lyk beter as NZ en Wallis.
@ grootblousmile:
Aplon.
France scrum penalty, in their own half
33 @ Pietman:
Ja, baie soos hy
Bulle kannie skrum nie ?
Bokke kannie skrum nie ?
Bokkies kan nie skrum nie ?
Eish.
@ ben-die-bul:
Wragtag! Interessant daai, maar hoe werk n man dit uit op die veld, kan nie daai kans vat nie, hehehe!
Hel, maar die manne se hanteerwerk is kukkus, gooi hulle weer n drie weg.
Obi One Kanobi down injured
France penalty, Pollard not rolling away
Die Franse heelagter is glibberig… en groot
@ grootblousmile:
@38 OB=Old Brown innie Kaap, sjerrie.
37: Piet, my eerlike opinie is dat daar tans in SA geen stut is wat werklik oorheersend of beter as die volgende stut is nie, die skrums is ‘n gamble en elke volgende skrum is ‘n nuwe raaisel vir beide die spelers en vir die ref.
Lekker duik ou Ruhan daardie Franse haan dat jy net vere sien trek !
Try France?
No try… phweeew… knock
Pollard!! SO tekkel n man! Seker drie gekeer daar, of nie?
Gelukkig is daar nie TMOs nie.
Under pressure scrum for the Bokkies, 5m from their own line
Franse speel al die rugby, die Bokkies is heeltemal te los.
Bokkies penalty, offside… nice relief here
Difficult game for the Bokkies, this one
@ grootblousmile: Hulle moet die TMOs in die groot rugby ook afskaf, of wat dink jy? Irriterende en langdradige besluitneming daai.
France penalty, very kickable… and they go for goal
50 @ Pietman:
Eish, ek weet darem nie so mooi daaroor nie.
Kick at goal missed, luckily
@ ben-die-bul:
Is hulle fiks? Lyk nie so nie, veral die voories. Te los en weg van mekaar, soos jy se.
2 Minutes to go till halftime
Ciao a tutti!
Flokkit, the bokkies are giving me heart palpitations here. The tadpoles are really fired up and giving this game their all.
Bokkies slip too many tackles….
56 @ The_Young_Turk:
Hello Gobbles
Hulle speel ons flenters voor, veral in losgemale.
Time is up in the half….
Lemoenetyd
Users Online
Total 123 users including 0 member, 123 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,345,631 Page Impressions
_