Bulls (23) 35 / 18 (6) Highlanders (Final Score)
The Vodacom Bulls and Highlanders did battle in Super Rugby at Loftus Versfeld, Pretoria at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Bulls:
- Penalties – Morné Steyn (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – JJ Engelbrecht (1), Akona Ndungane (1), Pierre Spies (1), Jano Vermaak (1)
- Conversions – Morné Steyn (3)
Highlanders:
- Penalties – Colin Slade (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Fumiaki Tanaka (1), Tamati Ellison (1)
- Conversions – Hayden Parker (1)
Teams:
Bulls: 15 Jürgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Lionel Mapoe, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Morné Mellett.
Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Werner Kruger, 18 Grant Hattingh, 19 Arno Botha, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouché, 22 Bjorn Basson.
Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Tino Nemani, 13 Tamati Ellison, 12 Shaun Treeby, 11 Hosea Gear, 10 Colin Slade, 9 Aaron Smith, 8 Mose Tuiali’i, 7 John Hardie, 6 Joe Wheeler, 5 Jarrad Hoeata, 4 Brad Thorn, 3 Chris King, 2 Andrew Hore (Captain), 1 Jamie Mackintosh.
Replacements: 16 Liam Coltman, 17 Tony Woodcock, 18 Elliot Dixon, 19 TJ Ioane, 20 Fumiaki Tanaka, 21 Hayden Parker, 22 Jason Emery.
Referee: Jaco Peyper (South Africa
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Attie Buitendag (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
@ superBul:
Stransky suur oor die Bulle?
Wonder hoekom, hy het dan vir NTvl gespeel daar in 1992 rond…toe hy innie army was.
@ ben-die-bul:
Eerste wat ek ook vir die vrou gese het, sy gewrigte was agtertoe….en die kwartlyn was n goeie merker.
@ ben-die-bul:
ek geniet die NZ rugby program , het seker nie 2 keer die afgelope 3 jaar na B&A gekyk nie, selfs Naas klink soms soos n aap.
@ Pietman:
Hy is seker nog pissed off met die call-up. Nee ou vrind hy IS anti Bul
Hoop Jano kom op, ‘Bontgaard’ het nou aangejaag.
Nouja, dit was ‘n lekker Kameeltjie gewees…
@ superBul:
LOL! Ek het hom paar keer in die blou trui gesien daai jare, dalk voor 1990, nie meer seker nie. Maar ek onthou hy is daarna Natal en toe Kaap toe.
Hy het in daai CC eindstryd gespeel wat natal gewen het.
Frans se sielkundige agtergrond is darem waardevol, hoop net hy kan coaches aanstel wat byvoeg, mens moet nooit stagneer nie
Flippen 3G!
2nd Half ON!
Sit Bontgaard op sy gat!
weather the storm bulls and smash them
Bulls penalty…. well done!
Bulle wil met nie lekker click nie. Bring die reserwes op.
Great kick to touch, 5m Bulls lineout
ons tackle nie so goed soos die Stormers nie, mis nogal baie
M
Tryyyyyyyyyyyyy Spies!
Kaptein, span die seile!
ooi Spies !
Bulls 30 / 6 Highlanders
3-0 vir Cleremont teen Toulon in H finaal. As Toulon wen, is Bakkies saam met Brad Thorne die enigste 2 spelers wat al Heineken en Super bekers gewen het, of was daar ook ander ?
Yellowwwwwwwww!
Landers no 14 cops a deserved Yellow!
Bulle kan hul klap vanaand, net kophou
Tryyyyyyyyyy Jan Serfontein!
TMO
110: 3-3 Wilko strafskop
No try…. double movement
Unlucky there
Goeie drie, Jan, al dink hulle dit is nie ‘n drie nie.
Come Bulls, we need 1 more try!
Arno Botha on for Dewald Potgieter
Bulls penalty… kick it into the corner, Morné!
Quick tap….. almost, almost!
Users Online
Total 77 users including 0 member, 77 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,817,054 Page Impressions
_