Cheetahs (12) 34 / 39 (12) Hurricanes (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Hurricanes did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Burton Francis (4), Elgar Watts (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Coenie Oosthuizen (2), Robert Ebersohn (1)
- Conversions – Elgar Watts (2)
Hurricanes:
- Penalties – Beauden Barrett (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Beauden Barrett (1), Julian Savea (1), TJ Perenara (1), Victor Vito (1)
- Conversions – Beauden Barrett (2)
Teams:
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Willie le Roux, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Burton Francis, 9 Piet van Zyl, 8 Philip van der Walt, 7 Frans Viljoen, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Ligtoring Landman, 19 Boom Prinsloo, 20 SarelPretorius, 21 Elgar Watts, 22 Rayno Benjamin.
Hurricanes: 15 Andre Taylor, 14 Alapati Leiua, 13 Reynold Lee-Lo, 12 Tim Bateman, 11 Julian Savea, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara, 8 Victor Vito (Captain), 7 Jack Lam/Karl Lowe, 6 Faifili Levave, 5 Jason Eaton, 4 Jeremy Thrush, 3 Ben May, 2 Ash Dixon, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Reggie Goodes, 17 Jeffery Toomaga-Allen, 18 James Broadhurst, 19 Brad Shields, 20 Chris Smylie, 21 Tusi Pisi, 22 James Marshall.
Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)
Die Sharks is nou uit wat my betref, dink hulle kan nou net die ander SA spanne se kanse opdons
88 @ superBul:
My Skoondier praat nie van google nie, sy praat van Googles…
Nou die dag sê sy vir my haar rekenaar het nie Googles nie… ek dog ek val amper van my stoel af…. hehehehe
91 @ superBul:
Ja, en hulle gaan 2 keer die kans kry teen die Bulls…. eish
grootblousmile wrote:
ook gedink dit moet die hardste wees wat ek van weet.
Trappe van vergelyking het n nuwe limit.
2nd Half ON!
Arghhh, Burton the Donkey knocks….
Moet se Sadie lyk heel beter by die Staat, hy was eenvoudig te lank beseer by die Bulle.
97 @ superBul:
Ag, hy is vir my steeds die swak skakel in die Staat agterlyn
@ superBul:
Daar was n drywer destyds by Jowell’s Transport op Springbok, sy bynaam was ‘Bliktrommel’….hy het daar van Garies se wereld gekom. Elke dag n gaar skaapkop in sy bliktrommel oppie pad gevat, sy lunch. Niemand het egter voor hom gewaag om hom bliktrommel te noem nie…totdat n nuwe voorman eendag die roetes uitdeel, en hy bliktrommel voor en bliktrommel agter. Later se die ou, so rustig in sy Namakwalandse aksent: “Luister meneer, jy sal nog so bliktrommel, bliktrommel….dan hoor jy net ou dokter Bakker se vir jou jy moet baie stil le, want jy het agt dae gelede erg seergekry!”
(Dr Bakker was die DG op Springbok daai jare.)
Cheetahs not getting right in the scrums what the Bulls did to the Canes scrum just last week
99 @ Pietman:
Hahahahaha
Classic!
Now THERE’s a better Cheetahs scrum!
Canes hard on attack and they have a lineout on the Staat 5m line
Canes over the line, ball held up.
Canes scrum next to the sticks
@ Pietman:
99
classic, ek mis jou stories ou maat
Burton the Donkey subbed by Elgar Watts
Try Beauden Barrett
106: Staat kort ‘n paar 100 Watts in hierdie game
Sarel Pretorius not a deadly tackler… that’s where he falls short
Cheetahs bly catchup speel
Hurricanes 17 / 12 Cheetahs
Try Canes…. arghhh
Julian Savea
Nee Cheetahs, julle gooi lelik weg.
Hurricanes 22 / 12 Cheetahs
Hier kom nou fout manne, Staat sal moet gaan druk…
Come on Staaaaat!
Tryyyyyyyyyyyyy Coenie die Boef!
So ja, blikskottel, bliktrommel en wat nog!!!
Kom Staat, moer hulle manne!!!!
Stop nie vir Coenie op so kort afstand nie. Barret gaan homself skop omdat hy daardie 2 sitters mis geskop het.
Game gaan nou lekker oopmaak.
Hurricanes 22 / 19 Cheetahs
Users Online
Total 104 users including 0 member, 104 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,080 Page Impressions
_