CheetahsHurricanesCheetahs (12) 34 / 39 (12) Hurricanes (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Hurricanes did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time.

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Burton Francis (4), Elgar Watts (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Coenie Oosthuizen (2), Robert Ebersohn (1)
  • Conversions – Elgar Watts (2)

Hurricanes:

  • Penalties – Beauden Barrett (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Beauden Barrett (1), Julian Savea (1), TJ Perenara (1), Victor Vito (1)
  • Conversions – Beauden Barrett (2)

Teams:

Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Willie le Roux, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Burton Francis, 9 Piet van Zyl, 8 Philip van der Walt, 7 Frans Viljoen, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Ligtoring Landman, 19 Boom Prinsloo, 20 SarelPretorius, 21 Elgar Watts, 22 Rayno Benjamin.

Hurricanes: 15 Andre Taylor, 14 Alapati Leiua, 13 Reynold Lee-Lo, 12 Tim Bateman, 11 Julian Savea, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara, 8 Victor Vito (Captain), 7 Jack Lam/Karl Lowe, 6 Faifili Levave, 5 Jason Eaton, 4 Jeremy Thrush, 3 Ben May, 2 Ash Dixon, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Reggie Goodes, 17 Jeffery Toomaga-Allen, 18 James Broadhurst, 19 Brad Shields, 20 Chris Smylie, 21 Tusi Pisi, 22 James Marshall.

Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant referees: Lourens van der Merwe (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)

181 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Hurricanes – Live Game Article

1 2 3 7
  • 1

    Just under 4 hours to kick off and the Cheetahs are already leading 8-0

  • 2

    bad news for sacricket: just saw on cricinfo that kirsten will not renew his contract (it expires somewhere in august)!! think the rest of the cricketing world must have one massive drinking party right now!! Cry-Out

  • 3

    Elvis
    Oh, it’s cryin’ time again, you’re gonna leave me
    I can see that far away look in your eyes
    I can tell by the way you hold me darlin’ Oooh
    That it won’t be long before it’s cryin’ time
    Cry

  • 4

    #3
    kirsten’s reply:

    Please release me
    Let me go
    For I
    Don’t love you anymore
    To waste our lives
    Would be a sin
    Release me
    And let me love again

  • 5

    ag what the heck, its friday
    so why not throw in my favourate:
    ..
    It’s nine o’clock on a Saturday
    The regular crowd shuffles in
    There’s an old man sitting next to me
    Makin’ love to his tonic and gin

    He says, “Son, can you play me a memory
    I’m not really sure how it goes
    But it’s sad and it’s sweet and I knew it complete
    When I wore a younger man’s clothes.”

    la la la, di da da
    La la, di di da da dum

    Chorus:
    Sing us a song, you’re the piano man
    Sing us a song tonight
    Well, we’re all in the mood for a melody
    And you’ve got us all feelin’ all right

  • 6

    5 @ Ashley:
    Hello Ashley now thats a good one Approve

  • 7

    Go Cheetahs, have a win but not too good a one, no bonus points…

  • 8

    CHEETAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAHS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    (GBS, ek sien al die skeidsregters is Saffas vir hierdie wedstryd, hoe werk dit deesdae?)
    Ek moet se die skeidsregters irriteer my erg deesdae,hulle is te voor-oppie-wa…..Glen Jackson is n goeie voorbeeld van n ‘onopsigtelike skeidsregter’.

  • 9

    @ Bullscot:
    No bonuspoints? Why Bully?

  • 10

    Carl Bezuidenhout kicked 24 points to lead the Steval Pumas into the Vodacom Cup final courtesy of a 39-13 (half-time 19-7) win over the EP) Kings at the Mbombela Stadium in Nelspruit on Friday.

    This is my good NEWS to the Cheeky haters.
    Good evening

  • 11

    Superbul,
    Jy klink woes besig!

    Ingeval jy nie gesien het nie, volgens RSG het julle Pumas jou Kings vermorsel met 39-13… Thinking
    Gaan maar mistroostig daar in die Baai-rugby, hulle sal moet begin ‘ontwikkel’ en ‘transformeer’.

  • 12

    @ superBul:
    O, jy weet daarvan.

    Lyk of die ‘Sheiky Queens’ voedingsarea (Vodacom) ook maar wankelrig is. Hopelik kan hulle in die toekoms ,met die hulp van Saru. swart rugby in die Amatolas (KWTown, Mdantsane en omstreke) beter ontwikkel, soos McKeever en Sithole se plan was voordat Hoskins oorgeneem het. Daar is sekerlik n horde Sargeal Petersons , as mens na die Grens/OP se Craven-spanne kyk.

  • 13

    Nouja, laat ek aanskuif tv-kamer toe, ek verwag n riller van n wedstryd….VRYSTAAAAAAAT!!!!!! Bully
    Vat hulle, julle Blikore !!!!
    VRYSTAAAAAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Slam-Dunk

  • 14

    Ek moet se, dis heerlik hier op RT as dit so stil is, n ou kan praat sonder teenspraak, hehehehe!
    Sien julle anties later.

  • 15

    Hehehe , jammer ou vriend , ja ek is woes besig en ek leer nog hoe om te delegate. Naweek is mos nou Moedersdag, aai al die komersieele vakansie dae en events. Was altyd afgepis daarmee, nou hou hulle die tille aan die rol en my aan die hardloop.

  • 16

    Hellooooooooooo,

    Was nou eers by die Skoondiere, want dit was vandag Skoonmonster se verjaarsdag… sy’s nou amper so oud soos Pietman… hehehe

  • 17

    15 @ superBul:
    Hello SuperBlom!

  • 18

    Nou waar is Mallies… ek bedoel Smallies, Loskoppie, Cheetahs4eva en diese mense?

  • 19

    @ superBul:
    Stuur sommer vir GrootBlouOndernemer se skoontier ook n paar barbertondaisies met haar verjaardag, en se ek stuur soene…

  • 20

    @ grootblousmile:
    Naand neukenaar King?

    Jis vandag n mooi orgidee gesien en vir Dalien gekoop. Kwaai brownie points gescore

  • 21

    @ Pietman:
    I just love the banter, hel ons ou Bru,s moet meer saam gesels

  • 22

    My ouboet, Kruppelbroer, is deur Bloemfontein toe hierdie naweek, hulle bly oor en kuier by Robert en Sies Ebersohn se pa, Tiaan Ebersohn, wat ook op sy dag aanie-brand rugby gespeel het vir Grey College, Maties en WP.

    More speel Affies van Pretoria en al sy rugbyspanne teen Grey College rugby. Nou hier is dit waar dit interessant raak, want Kruppelbroer was op Grey College… en sy seun, Cabous, is op Affies nog tussen die laer grade op hoërskool. Seun se skool teen Pa se skool…

  • 23

    @ superBul:
    Ja, ons bruvvas het nie akkies gevat nie…..lekker dae gewees! En daar was n paar groot kenners onder ons, manne wat weet van rugby.

  • 24

    20 @ superBul:
    SuperBlom,

    Jy was gelukkig om soveel brownie punte op te stapel…. my vrou is darem nie op die oomblik kwaad vir my nie, maar as ek so aanhou laat werk in die aande, is my brownie points een van die dae daarmee heen, sy trek enetjie af vir elke aand wat ek so laat werk… hehehe

  • 25

    @ grootblousmile:
    Tiaan was n WP-atleet ook, vir Maties en Bellville gespeel.

  • 26

    23 @ Pietman:
    Die groot kenners is steeds hier.. ek, jy en SuperBoom!

  • 27

    25 @ Pietman:
    Hy kon glo vir die dood tekkel, my broer sê daai ou het jou maklik in die hospitaal in getekkel.

    Glo ‘n vreeslike joviale en gemoedelike ou…. soos ons…..

  • 28

    Hurricanes running out onto the pitch.

  • 29

    Cheetahs also out on the pitch!
    Goooooooooooooo Cheetahs!

1 2 3 7

Users Online

Total 168 users including 0 member, 168 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm