Crusaders (13) 23 / 3 (3) Blues (Final score)
The Crusaders and Blues did battle in Super Rugby at AMI Stadium, Christchurch at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Crusaders:
- Penalties – Tom Taylor (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ryan Crotty (1), Owen Franks (1)
- Conversions – Tom Taylor (2)
Blues:
- Penalties – Chris Noakes (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Crusaders: 15 Tom Taylor, 14 Tom Marshall, 13 Robbie Fruean, 12 Ryan Crotty, 11 Zac Guildford, 10 Dan Carter, 9 Andy Ellis, 8 Kieran Read (Captain), 7 Matt Todd, 6 George Whitelock, 5 Sam Whitelock, 4 Luke Romano, 3 Owen Franks, 2 Corey Flynn, 1 Wyatt Crockett.
Replacements: 16 Ben Funnell, 17 Joe Moody, 18 Dominic Bird, 19 Luke Whitelock, 20 Willi Heinz, 21 Adam Whitelock, 22 Israel Dagg.
Blues: 15 Charles Piutau, 14 Frank Halai, 13 Rene Ranger, 12 Jackson Willison, 11 George Moala, 10 Chris Noakes, 9 Piri Weepu, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Steven Luatua, 5 Ali Williams (Captain), 4 Culum Retallick, 3 Angus Ta’avao, 2 Keven Mealamu, 1 Tim Perry.
Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Sam Prattley, 18 Anthony Boric, 19 Brendon O’Connor, 20 Jamison Gibson-Park, 21 Baden Kerr, 22 Francis Saili.
Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant referees: Nick Briant (New Zealand), Kane McBride (New Zealand)
TMO: Keith Brown (New Zealand)
Another Saders penalty, Taylor slots this one.
Crusaders 3 / 0 Blues
@ Ashley:
Toetie is ok, maar Fleck en Proudfoot moet waai…kry vir Gert Smal en Carel du Plessis/Danie Gerber/Slaptjips/Brendan Venter….faark enigiemand behalwe Fleck!
24-26: julle is reg, Stormers kort net ‘n nuwe voorry, slotte, lostrio, skakelpaar, senters, agterste driehoek, reserwes, VC span, varsity span, afrigters, keurders, stadion en ondersteuners, maar verder lyk hul goed 😉
32 @ Pietman:
Die enigste afrigter wat iets beteken daar by die Stormers is Mathew Proudfoot.
Charge-down try by Crotty, Saders
Crotty! Charged down, scores…7 pointer.
Crusaders 10 / 0 Blues
pieta @ 32
toetie se ……. uhm toetie man!
..
pieta moetie sukkelie!! wil jy hê ek moet nou ñ bul ondersteuner word of later!!
gbs @ 34
stem saam!
bidi @ 33
jyt die cheerleaders gemis!
@ grootblousmile:
Smal is beter as Proudfoot, dink ek. Maar Fleck is hopeloos, kuk speler ook gewees, windgat en vuilgat… egter nie n sleg ou in die gewone lewe nie (het paar woorde gesels die ander dag toe hy by die petrolpomp met sy wit Fortuner langs my stilhou oppad van George af).
Blues penalty, Noakes going for goal… over
Crusaders 10 / 3 Blues
Daardie drie is soos 15 punte in die reën, Blues gaan sukkel om in die game te kom.
Nog gelukwense aan die Leeus wat gisteraand die VC beker gewen het. Ek hou van die soort van rugby wat hul speel, sit ‘n paar van hul uitleenspelers terug in daardie span, en ek dink hul kan die Kings maklik klop.
Marnits Boshoff het baie goed gespeel, dink hy is soos Braam van Straaten, gaan eers as hy ouer is ‘n staatmaker word, jammer hy kon nie perform toe hy by die Bulle was nie.
40 @ Pietman:
Fleck is dalk te pellie-pellie met die manne
@ Ashley:
@38 Jy is al klaar n Bul in jou hart, al jul Darling mense is Bulle; Evita Bezuidenhout, die De Waals en die Duckitt’s ook
@ grootblousmile:
@43 Korrek, hy is een van die boys.
40 @ Pietman:
Gert Smal sal flippen dissipline in die voorries in moer, dis verseker… slotte sallie op die vleuel ronddraf nie…
bidi @ 42
wats die VC cup
klink soos ñ skaamdeel siekte!
47 @ Ashley:
Hehehe
Vanjaar se referees het almal VC onderlede
34: Hy is na gister Matthew Shamefoot.
Ek dink nog oor daardie strafdrie van gister. Dit is moelik, selfs in die stadige replay, om te sien of dit ‘n knock was. Die trui vashou was duidelik, dus 3 punte, of die Rebels speler eerste daar sou gewees het, of Habana is moeilik om te sê. Dit is ook nie duidelik of Habana werklike doodgedruk het nie, en dan was dit in elkgeval ‘n drie.
@ grootblousmile:
Pieter de Villiers (voorry) ook beskikbaar as afrigter…..nog n Blou Bul van Darling, hehehehe!
I think what we are seeing at the Stormers is just typical of a slow strangulation. We haven’t given Rassie the credit he deserves. When he up and left, we were pretty venomous about him, many saying that he hadn’t done a lot at the Stormers anyway. We congratulated Nienaber, Toetie and the rest instead. The truth of the matter is, Rassie, behind the scenes, started putting plans in place, of which we started seeing immediate results (still congratulating the others, as he was never seen). Since he left, I believe, no more plans, or even changes in the current plan have been done, the Stormers, through Toetie have continued with exactly the same idea now for 3 years, and has thus brought about the slow strangulation we are witnessing. It takes the proverb – flogging a dead horse – to a whole new level.
We desperately need someone at the Stormers with a bit of vision, a new plan and a new management team. Perhaps there is nothing wrong with the individual coaching talents of the men at the top, but it is, however, time to bring in new blood.
50 @ Pietman:
Hy’s mos by die Bokke betrokke
Blues just too error-prone at the moment
Jammer mens kannie sommige van die Stormers ondersteuners ook vervang nie, veral daai dikkes met die Saders truie. Die tandloses kan bly, hulle is ok.
Hooter goes for Halftime
jfk @ 51
or perhaps the men at the top just cant coach (agree on djrassie though)
54 @ Pietman:
Nou wie gaan dan vir Asbakkie ‘n lift na die games toe gee?
Yellow Card for Blues lock, Retallick
@ grootblousmile:
@54
Hy moet maar saam met die haasbekke treinry, hulle is ten minste ware ondersteuners, lol!!!
Good reffing by Glen Jackson….
Tom Taylor slots the penalty.
Crusaders 13 / 3 Blues
Lemoenetyd
Users Online
Total 102 users including 0 member, 102 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,454,813 Page Impressions
_