Maties (0) 5 / 44 (24) Tuks (Final Score)
FNB Maties (University of Stellembosch) and FNB UP-Tuks (University of Pretoria) did battle in the 2013 Final of the Varisty Cup at Danie Craven Stadium, Stellenbosch at 19:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Maties:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Clearance Khumalo (1)
- Conversions – 0
Tuks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – Clayton Blommetjies (1)
- Tries – Danie Faasen (1), Willie du Plessis (1), Jono Ross (1)< Courtnall Skosan (1), Vainon Willis (1)
- Conversions – Handré Pollard (5)
Teams:
Maties: 15 Craig Barry, 14 Clearance Khumalo, 13 Mark Hodgkiss, 12 Ryan Nell, 11 Dean Hammond, 10 JH Potgieter, 9 James Alexander, 8 Reniel Hugo, 7 Lungelo Chonco, 6 Helmut Lehmann (Captain), 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Os Hamman, 2 Charl de Villiers, 1 Alister Vermaak.
Replacements: 16 Frederik Kirsten, 17 Neil Oelofse, 18 Reuben Johannes, 19 Beyers de Villiers, 20 Jean Nel, 21 Dean Grant, 22 JP Lewis, 23 Brendan Pitzer.
UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques Verwey, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Sabelo Nhlapo, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Christoph Gouws.
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant referees: Lusanda Jam, Cwengile Jadezweni
TMO: Deon van Blommestein
We are the Champions,
we are the Champions,
…. of the WORLD!
Dis Tuks of Niks…. of andersgesetsynde…. Dis Tuks 44 of amper Niks Maties…. hehehe
Is this a record final score?
Bliksem did i mis a great great game?
O my hel!
Kaapse rugby is in diep kukkus…praat van vishuis, Saterdag gaan die visse van Deben ook nog marakkas maak op Boolands, eishhhh!
146: ja, die twee spanne kan nou weer omrruil, ten minste die afrigters.
@ TexasBul:
notre dame sin is een van die kleinstes en vat maar net 80 000 en is al so iets soos 40 jaar lank uit verkoop
153 @ Pietman:
Stormers staan ‘n kans… Elton Jantjies is beseer….
Ek dink my seun drink weer flink in Hatfield vanaand…. hahahaha
151: bahaha, goeie een !
152: baie goed, Bongi Ross Willie Pollard almal was baie goed, ook Blomme.
Handré Pollard is Man Of The Match
@ grootblousmile:
Paar ander manne ook beseer, Stormers gaan sukkel, dink ek.
160 @ Pietman:
Taute issie juis ‘n verlies nie…. Sharks ook maar klompie ouens uit jong…
Tjarks dink ek ook gaan dalk wen… wil lyk asof die Stormers se wiele bietjie besig is om af te val
@ Ben 154, dit sal nice wees as die Bulle ons wil join hier in 2013 waar die up en under taktiek so goed werk soos Kim Lil se buitelandse beleid.
@ Smallies 155: Die Irish het ‘n goeie jaar gehad tot in die eindstryd. Ons is natuurlik groot Texas A&M (Aggies) fans hier, ook ‘n kleiner stadion maar iets ysliks hoe daai mense hulle span ondersteun. My seun het daai game gespeel tot so 2 jaar terug toe hy sy 3de harsingskudding gekry het.
ek dink maties voel nou soos ernts van dyk se neus
163 @ smallies:
Bwahahahaha
Yeah Tuks, yeah Tuks, yeah Tuks!
Vanaand drink daai diere tot hulle stom is… ek weet mos… ek het dit ook gedoen!
Maties wen alles die jaar, behalwe die finaal. Dit moet seer maak.
…. en innie Bos nogal… die oorwinning is blerrie soet!
250 duisend vir ons amateurspan …..
GBS, wie lyk of hulle moet Super Rugby speel daar van die Tuks spelers? Bulle soek bietjie hulp onder die vaste 5, en dalk agterlangs met Zane se af vinger.
Tuks are champs in the Young Guns and in the Senior side… well done boykies!
170 @ TexasBul:
Tuks vaste 5 is goed… en daar’s klompie Tuks spelers wat die step sal kan maak… Pollard, Piet Lindeque, Jono Ross, dalk Clayton Blommetjies en dalk Courtnall Skosan…
Bongi Mbonambi is rateltaai maar soms effe dom, Mike williams kan dalk deurbreek….
Klink goed. Dankie weereens vir die tellings, ek moet alweer gaan vergader.
173 @ TexasBul:
Geniet dit… ek gaan nou op my rug sit!
Heelwat gaan nou VC speel. Ek sal definitief vir Pollard opvat na superspan se bank. Kan ook na die voorry kyk vir die toekoms.
175 @ ben-die-bul:
Die beginspan voorry is solid… Schoeman op loskop, Basil Short op vaskop… en Bongi
ben-die-bul wrote:
justice , man , justice. Die Madibas moet seker net so lekker lag , drink en celebrate. Twee games was hulle beroof teen die Tamaties
Nouja, groetnis van deur tot deur…
Goooooiiiiiiiii Mieliesssssssss
177 @ superBul:
Werk jou Wi-Fi nou mooi van ons hom getune het?
Nou vir Saterdag, weet nie meer wat om te verwag van die Bulle super15 span nie.
Users Online
Total 457 users including 0 member, 457 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,829,795 Page Impressions
_