Maties (0) 5 / 44 (24) Tuks (Final Score)
FNB Maties (University of Stellembosch) and FNB UP-Tuks (University of Pretoria) did battle in the 2013 Final of the Varisty Cup at Danie Craven Stadium, Stellenbosch at 19:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Maties:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Clearance Khumalo (1)
- Conversions – 0
Tuks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – Clayton Blommetjies (1)
- Tries – Danie Faasen (1), Willie du Plessis (1), Jono Ross (1)< Courtnall Skosan (1), Vainon Willis (1)
- Conversions – Handré Pollard (5)
Teams:
Maties: 15 Craig Barry, 14 Clearance Khumalo, 13 Mark Hodgkiss, 12 Ryan Nell, 11 Dean Hammond, 10 JH Potgieter, 9 James Alexander, 8 Reniel Hugo, 7 Lungelo Chonco, 6 Helmut Lehmann (Captain), 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Os Hamman, 2 Charl de Villiers, 1 Alister Vermaak.
Replacements: 16 Frederik Kirsten, 17 Neil Oelofse, 18 Reuben Johannes, 19 Beyers de Villiers, 20 Jean Nel, 21 Dean Grant, 22 JP Lewis, 23 Brendan Pitzer.
UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques Verwey, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Sabelo Nhlapo, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Christoph Gouws.
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant referees: Lusanda Jam, Cwengile Jadezweni
TMO: Deon van Blommestein
Clayton Blommetjies drops… over…. hahahaha
Tuks 36 / 5 Maties
@ grootblousmile:
hi Gbs nice play by Tuks to watch, sukkel with the Wifi so goin to focus on TV come on Tuks! So far Tuks 2 and 12 close for man o match cheers vir eers
115: wat is vishuis, kaapse span ?
120 @ Bliksem:
As kakpraat ‘n kolletjie was…. nê ou Kolle!
Hi GBS, dankie vir die tellings en game updates, help hier waar ek kantoorgebonde sit.
Hoeveel van die Maties spelers is ook WP gekontrakteerde spelers?
Twee groot pakslaes vir Maties/WP twee Maandae na mekaar, op hul tuisveld … lekkerrrr
Well good warm-up game for the bulls u/21 side in preparation for the u/21 currie cup
125 @ TexasBul:
Weetie jong…
125: na vanaand se game, nie een nie, almal gefire.
Maties hardloop pragtig… in hulle eie 22 gebied… hehehe
Net in tyd om saam te lag en celebrate, jeeeezzzz wat n score
Maties Free Kick, not in 5 into the lineout the call
127: dit is eers vodacom beker.
Tryyyyyyyyyyyy Vainon Willis, under the sticks!
Whooooop!
Nee wat, daar is van die Maties wat ook WP kontrakte het, so ek verstaan nie die probleem nie, is hulle dan nie ook professionele spelers nie?
Anders moet hulle maak soos hier in die VSA, geen speler mag vergoed word op enige manier terwyl hy universiteit sport doen nie. Die handboek daarvoor is amper 1000 bladsye, en daar is ‘n organisasie wat net daarna kyk…die NCAA.
@ ben-die-bul:
vishuis is die ware studente kampioen span in die koshuis liga, oudste koshuis op die kofsie kampus ek dink amper vishuis is ouer as die hele pretoria
Tuks 44 / 5 Maties
daai maties ou het goed gepass vir daardie laaste drie.
Less than 2 minutes to go… Tuks ball at the scrum
Goeie naand , aand almal ek is ook hieer groet flokkers
Less than a minute to go till Tuks are crowned CHAMPS… AGAIN!
136: so oud, so dit is wat ek geruik het ? 😉
@ TexasBul:
ek kyk nogal gereeld collage football daai laaities is huge my gunsteling span is die fighting irish ,kan nie dink dat daai unieversietyds stadions 100 000 plus mense vat nie
140 @ superBul:
Helloooooooooo Bees!
Game OVER!
Yeah Tuks! Mooi gedoen. Kan hulle asb nou gaan help daar by die S15 span met ‘n paar idees?
Final Score: FNB UP-Tuks 44 / 5 FNB Maties
140: naand superTuks !
was that really PS, fark if his rugby career ends he can take up dancing, bahahahaha
143 Jip, die stadions is groot, meeste vat 100,000 plus en is die hele seisoen uitverkoop binne 2 dae. Baie groot geld ook, mens kan nie glo wat die begrotings is vir sport by die groot colleges nie.
Users Online
Total 435 users including 0 member, 435 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,829,888 Page Impressions
_