Maties (0) 5 / 44 (24) Tuks (Final Score)
FNB Maties (University of Stellembosch) and FNB UP-Tuks (University of Pretoria) did battle in the 2013 Final of the Varisty Cup at Danie Craven Stadium, Stellenbosch at 19:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Maties:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Clearance Khumalo (1)
- Conversions – 0
Tuks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – Clayton Blommetjies (1)
- Tries – Danie Faasen (1), Willie du Plessis (1), Jono Ross (1)< Courtnall Skosan (1), Vainon Willis (1)
- Conversions – Handré Pollard (5)
Teams:
Maties: 15 Craig Barry, 14 Clearance Khumalo, 13 Mark Hodgkiss, 12 Ryan Nell, 11 Dean Hammond, 10 JH Potgieter, 9 James Alexander, 8 Reniel Hugo, 7 Lungelo Chonco, 6 Helmut Lehmann (Captain), 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Os Hamman, 2 Charl de Villiers, 1 Alister Vermaak.
Replacements: 16 Frederik Kirsten, 17 Neil Oelofse, 18 Reuben Johannes, 19 Beyers de Villiers, 20 Jean Nel, 21 Dean Grant, 22 JP Lewis, 23 Brendan Pitzer.
UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques Verwey, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Sabelo Nhlapo, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wiaan Liebenberg, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Christoph Gouws.
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant referees: Lusanda Jam, Cwengile Jadezweni
TMO: Deon van Blommestein
hehe, al die suur gesigte daar op die Matie pawiljoen, kan ‘n suurlemoen fabriek daar begin.
@ grootblousmile:
wonder wat die maties coach se…..seker iets soos toemaar boys julle verloor teen n curie cup span try net nog so twee tries score……
… en die Tuks diere gaaaaan bokkak mal in Hatfield Square….
Tuks penalty and Pollard goes for goal….
Tuks 34 / 5 Maties
Gee Pollard skopoefening.
Hello da’ almal!
kd kan nie die wedstryd sien nie, maar ek vermoed Reniel Hugo is van dubbele Springbokafkoms, rugby en netbal…so n lang outjie? Het hom vir Paul Roos gesien speel teen Grey Kollege.
Sy naam is n kombinasie van sy ouers se name, as ek nou van die regte outjie praat?
@ smallies:
wonder of daar een tuks speler is wat weet wat n graad is……nee piet dis nie daai deng in vis nie daai noem ons n graat met n t……
Maties relieving penalty on their own 5, quick, desperate tap and go
97 @ Pietman:
Hello,
Ja, jy’s reg
Sjoe, hierdie Tuks studente speel goed.
Tuks 6m out AGAIN!
@ Pietman:
springbok slot neil hugo se klong
101 @ ben-die-bul:
Ja, ek was lus om hulle scores in BLOU te gee, hierdie dapper Tuks studente…. hehehe
@ ben-die-bul:
ek wet jou 90% van hulle kan nie eens student spel nie
16 Minutes to go… the deficit is a mighty 29 points
Maties penalty inside their 22
@ grootblousmile:
ek wonder waar daai trofee gaan staan by tuks of op floptus,of gaan hulle hom deel in ses maande siklusse
… another Maties penalty, quick tap again, it’s all very desperate though, Tuks defending manfully
98:elke liewe een het ‘n graad, ‘n bloubul ruggraad.
Hello all watching game here in Hout Bay looking good YEAH TUKS!
108 @ smallies:
Ten minste het beide Tuks en Loftus trofee kabinette…. hehehehe
Helpie om groen van jaloesie te wees nie….
111 @ Bullscot:
Helloooooooooooo Bully!
Yeah Tuks!
12 Minutes to go and Maties stay camped deep in their 22
@ grootblousmile:
op die staduim is vishuis sin voller as die bulle sin.as ek reg is is die bulle amper net so trofee loos soos die vrystaat
Howdy all, lyk my die volgende groot rugbydroogte is op hande in die Kaap.
Hoe gaan die bier in Skelmbos proe vanaand?
@ grootblousmile:
soos ek reeds genoem het is ek glad nie jaloers nie ek gun immers die bulls die wen.slim strategie wat hulle gebruik het hier
116 @ TexasBul:
Hellloooooooooooooo Texas!
Welkom….welkom!
@ grootblousmile:
Jy kan lag maar dis rerig swak Om te sien dat Jy dink cheating is snaaks. Leer jy jou kinders cheat ook?
Tuks breek die reels en hulle word toegelaat om dit weer te breek. Die Tuks studente kla dat die studente nie plek kry nie want hulle moet plek maak vir Bulls proffesionals. Jy kan nie proffesionals teen amateurs gaan sit nie en dit dis kwaai. Drie kwart van daai span is nie bonafide studente nie. Gaan lees die reels asb.
Users Online
Total 113 users including 0 member, 113 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,985 Page Impressions
_