Cheetahs (15) 26 / 12 (9) Kings (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Southern Kings did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The matchwas broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Burton Francis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raymond Rhule (1), Pieter Labuschagne (1), Willie le Roux (1)
- Conversions – Burton Francis (1)
Kings:
- Penalties – Demetri Catrakilis (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Cheetahs: 16 Hennie Daniller, 14 Willie le Roux, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Burton Francis, 9 Piet van Zyl, 8 Phillip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Rynhard Landman, 19 Frans Viljoen, 20 Sarel Pretorius, 21 Francois Brummer, 22 Ryno Benjamin.
Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Michael Killian, 13 Ronnie Cooke, 12 Andries Strauss (Captain), 11 Siyanda Grey, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 Rynier Bernardo, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Virgile Lacombe, 17 Grant Kemp, 18 David Bulbring, 19 Luke Watson, 20 Nicolas Vergallo, 21 Waylon Murray, 22 Siviwe Soyizwapi.
Referee: Jonathan White (New Zealand)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
VRYSTAAAAAAAAAAAAAT!
Loosehead is your Captain for this game!
Goooooooooo Staat, moer die Kings!
Bulle het Kings van hul waentjie afgestamp laasweek, nou gaan die wiele afkom teen die Cheetahs. Seisoen gaan heeltemal te lank vir hul raak.
I picked the Cheetahs by 30 on Bru.. I think!
Moer hulle Cheetahs….ek wag al lank vir hierdie ene!!!
Jammer Kotsbaard speel nie…..
Piele!
As Cheetahs wen met bonuspunt, is hul bo op die SA log.
OK , op n barometer, vergeet nou die kots faktor en sy gespuis.
Het OP Rugby gevorder?
Wen hulle sal dit n besliste JAAAA wees
as dit verloor met 10 sal ek steeds dink hulle vorder baie goed
as hulle met 20 verloor teen die in vorm span sal dit wys hoe baie hulle agter geraak het
Met meer as 20 dan is hul skrif aan die muur
Game on!
Early penalty to the kings, missed.
Kotsfaktor!…….LOL!!!
@ superBul:
Kyk nou hoe val n span plat, ek kan nie glo hulle is so swak nie, Limpopo 3 – Goue Leeus 162
Kan hulle wragtag niks keer nie
@ Pietman:
Het jy my post vroeer die week gesien oor toilet papier?
Bit of nothing happening at the moment.
TRY RUHLE!
@ superBul:
Ja, geantwoord….en klaar bestel ook!!!
@ Pietman:
Gedink jy gaan n ton bestel
Conversion missed.
Goeie drie, daardie Kings vleuel het weer parkering gesoek, soos laasweek teen Basson. Rhule het spoed
Penalty Kings, 5-3.
Flippit, daai man MAG maar skop! WP moes hom gehou het….
En daar boeee die staters ook, vieslik man, die ou is die beste Losskakel die seisoen
@ superBul:
Ja, uitstekende speler, Catrakilis, klassieke losskakel.
Peanlty in front of the poles. The VANILLA GORILLA chooses to go for poles.
8-3
Good passage of play by the Kings, they certainly try hard
Adriaan Strauss is n breker-senter, hoor my lied, Heyneke gaan hom op n kol nodig kry…
Does this ref not know about not throwing in straight?
@ superBul:
@25 Goeie span, die Kings, met goeie afrigters….hulle moet net daai baardbek weg hou, hy ontwrig hulle.
Naka gaan n aar bars, ref is nogal goed , sy besluite maak sin
Where is the Cheetah supporters, Kings is giving you a good workout. They are not afraid tonight.
Users Online
Total 425 users including 0 member, 425 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,783,035 Page Impressions
_