Cheetahs (15) 26 / 12 (9) Kings (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Southern Kings did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The matchwas broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Burton Francis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raymond Rhule (1), Pieter Labuschagne (1), Willie le Roux (1)
- Conversions – Burton Francis (1)
Kings:
- Penalties – Demetri Catrakilis (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Cheetahs: 16 Hennie Daniller, 14 Willie le Roux, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Burton Francis, 9 Piet van Zyl, 8 Phillip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Rynhard Landman, 19 Frans Viljoen, 20 Sarel Pretorius, 21 Francois Brummer, 22 Ryno Benjamin.
Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Michael Killian, 13 Ronnie Cooke, 12 Andries Strauss (Captain), 11 Siyanda Grey, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 Rynier Bernardo, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Virgile Lacombe, 17 Grant Kemp, 18 David Bulbring, 19 Luke Watson, 20 Nicolas Vergallo, 21 Waylon Murray, 22 Siviwe Soyizwapi.
Referee: Jonathan White (New Zealand)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
OK laat ek gaan rus , more vroeg is naby
114: dink sy is SMH se rugby verslaggewer, sien hier:
http://www.smh.com.au/rugby-union/union-match-report/illdisciplined-tahs-pay-the-penalty-as-steyn-leads-bulls-to-victory-20130428-2im8y.html
117 @ Pietman:
Nee jinne, ek stel mossie belang in daai goed nie, het mos ‘n oulike vrou, wat baie lief is vir my.
Wat ek bedoel is dat die ene nie ‘n slegte verloorder is nie, sy was na die tyd heel uitgesproke oor hoe hierdie Waratahs coach altyd op die perskonferensies so sleg verloorder is.
Look I am happy with the win and the bye next weekend.
122 @ ben-die-bul:
Ja, dis sy daai… die einste!
Georgina Robinson!
Sy het daar gesit met haar Apple iPad en die ding getik…. my ook gevra hoeveel drieë het die Bulls na die wedstryd nou al vir en teen gehad…. dis nou 19 / 19, by the way.
@ grootblousmile:
@119 Jy het gedreig om die wereldbeker sokker te boikot, toe kom Walla met sy rassistiese nonsens wat se SARSU is n ‘wit’ beweging wat onder n dekmantel swart klubs borg (rugbydag op Bethlehem). Spring Ig en David dadelik op die wa natuurlik, tugondersoek en wat nog…ek was reg vir daai ene, vir ou David n lang waarskuwing gestuur ek is oppad, bleddie ou aartsliberalis en ANC-gatkruiper, daai ou basterpommie David….ek het hom verdra ter wille van my vriend, oorlede Jinx.
125: sy bied saam ‘n Steve Samuelson die ‘Breakdown’ program aan, en ek het gevind sy is nogal heel objektief …. en dit is ‘n groot kompliment vir ‘n Aussie. Lyk my die Aussie mans is die probleem, klomp poefters !
Bulle moet die Canes goed klop volgende week, dan is dit loslootjie.
Nag manne, lekker snork.
126 @ Pietman:
Ja, dit het gegaan oor die Springbokembleem en die dreigemente om daarmee weg te doen… toe dreig ek dan boikot baie mense die sokker.
Hulle kon my nie tug nie… en het ooknie op die ou einde nie… ek het kringe om hulle gedraf en woer-woer met hulle gejol!
127 @ ben-die-bul:
Ja, lyk my ook so!
Sy was vanaand ook mooi objektief!
@ grootblousmile:
Hulle moere my bru, ons is al amper 4 jaar ontslae van daai spul en ek raak nog steeds befok vir hulle skynheiligheid!
Lekker slaap my maat, als is fyn hier op RT.
Tjorts.
131 @ Pietman:
Tjorts… sien netnou…. hehehe
Ja, dit is so nou en dan lekker on ‘n Cheetah te wees1
After 10 games on the trot the players may have been a little tired towards the end.
Lets hope that Lappies hasn’t injured himself too badly.
We also need De Jager to be ready to face the Hurricanes.
The Cheetahs have not conceded a try in two matches.
Not bad going considering what they were like last year.
VRYSTAAAAAAAT!
A bye and then the Hurricanes, not so easy for the Cheetahs.
Users Online
Total 274 users including 0 member, 274 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,781,189 Page Impressions
_