Kings (0) 0 / 34 (20) Bulls (Final Score)
The Southern Kings and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Kings:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Bulls:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – Morné steyn (1)
- Tries – Jan Serfontein (1), Jano Vermaak (1), Jacques Potgieter (1), Akona ndungane (1)
- Conversions – Morné Steyn (2), Louis Fouché (2)
Teams:
Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Ronnie Cooke, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Marcello Sampson, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, Luke Watson (Captain), 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 David Bulbring, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Grant Kemp, 18 Rynier Barnardo, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Nicolas Vergallo, 21 Scott van Breda, 22 Siviwe Soyizwapi.
Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Lionel Mapoe, 10 Morne Steyn, 9 Jano Vermaak, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Arno Botha, 6 Deon Stegmann, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Morne Mellett.
Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Werner Kruger, 18 Paul Willemse, 19 Jacques Potgieter, 20 Rudi Paige, 21 Louis Fouché, 22 Bjorn Basson.
Referee: Francisco Pastrana (Argentina)
Assistant referees: Ben Crouse (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwessen (South Africa)
No foul play…. penalty stands
grootblousmile wrote:
ek wonder wat dink Sadie nou as hy sien hoe JJ speel?
Eishhhh, Serfontein hard done by, adjudged in front and was’nt
Die Ass. refs is heeltemal te veel betrokke in hierdie game
Vermaak motm, dink ek. Die outjie is orals, en sy posisionele spel 100% Hy is ook net betyds by die Leeus weg.
182 @ superBul:
Ek praat van Vleis Engelbrecht wat Baartbek vervang het
@ superBul:
hy dink hel ek het in nege weke meer meer rugby gespeel as die hele laas jaar,ek is so bly ek kry darrem speel kans,dankie tog ek kon gister die laaste splinter uit my agterent uit trek…..
Kom nou Bulls breek uit, gaan speel weer in hulle halfte
Soen JC j van Rensburg is oppad Frankryk toe.
Flippen Kings kry nou al die strafskoppe… paar heel onregverdiges tussenin!
Wat ‘n grap, wie het met die ref gepraat halftyd. Bulle kan vergeet om die bonuspunt te kry.
@ smallies:
Ja maar die assesment wat FL gemaak het is toe darem nie way out nie, daar was toe iets wat die coach gesien het wat meeste van ons gemis het
@ grootblousmile:
his highness sheeky het seker die skeidsregter toilet besoek met n bruin koevertjie
@ grootblousmile:
Manne sal moet begin vingertrek vir die bonuspunt….mooi Morne!!!!
Kom Bulletjies… gryp daai lynstaanbal en moer hulle hard!
Yes!
Arno moes daar uitgegee het, 2 manne langs hom gehad.
Arghhh kak… Visser
@ superBul:
jy is reg efel het gesien sadie sal baie beter by die free running second on the log cheetahs se spel patroon pas
Bulle, patience !
Watse vet poppe het die Kings?
Bliksem so lekker soos wat ons agter spelers speel net so bleddie morsis is hul met bal retensie en finishing
@ smallies:
Sheik Watson is in die hospitaal, knie-operasie.
Nee jinne pastramie…
ref jaag nou kuk aan, Kings le die balle dood…
Net so goed soos JJE gespeel het die eerste helfte, netso swak is hy tweede helfte, eish.
Bulls hold Vleis Engelbrecht up, Bulls scrum
Ou Pieta lyk my jy weet ook alles van die Watsons…. o maar nou onthou ek Pietiepedia weet mos alles
17 Minutes left, no score in the 2nd half yet
Bulls hold another one up… and get the scrum again.
Bjorn Basson on
Users Online
Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,973 Page Impressions
_