Kings (0) 0 / 34 (20) Bulls (Final Score)
The Southern Kings and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Kings:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Bulls:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – Morné steyn (1)
- Tries – Jan Serfontein (1), Jano Vermaak (1), Jacques Potgieter (1), Akona ndungane (1)
- Conversions – Morné Steyn (2), Louis Fouché (2)
Teams:
Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Ronnie Cooke, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Marcello Sampson, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, Luke Watson (Captain), 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 David Bulbring, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Grant Kemp, 18 Rynier Barnardo, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Nicolas Vergallo, 21 Scott van Breda, 22 Siviwe Soyizwapi.
Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Lionel Mapoe, 10 Morne Steyn, 9 Jano Vermaak, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Arno Botha, 6 Deon Stegmann, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Morne Mellett.
Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Werner Kruger, 18 Paul Willemse, 19 Jacques Potgieter, 20 Rudi Paige, 21 Louis Fouché, 22 Bjorn Basson.
Referee: Francisco Pastrana (Argentina)
Assistant referees: Ben Crouse (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwessen (South Africa)
Arghhhh… dammit… Jurgen Visser knocks line in front of him, bloody close!
Eish, afronding manne, afronding, bietjie te oorhaastig.
as die bulls eers so speel kan jy maar los,ek voorspel dat die bulls 60 punte op die bord gaan sit vanaand
Bulls pinning the Kings firmly in their 22
Kom Bulle, nog ‘n drie voor halftyd.
Free Kick Kings, early engage
119: beste flank wat die bokke nog ooit gehad het, hoor HM gaan hom oproep as nuwe kaptein om ons WB toe te vat in 2015.
Ek gaan nou met julle verskil, Luke is heeltyd by die spel en hy speel in n span wat gedomineer word voorlngs, hy is glad nie so K$k nie
@ ben-die-bul:
jou ou grapgat jy
Hooter goes… Bulls attack
Flok, Pierre Spies attempts a drop… woer-woer… moertoe
Lemoenetyd
Wel as Spies al begin drop goals doen dan gaan die Kings sukkel.
Het ten minste 2 driee op die park gelos, moet hul kry die tweede helfte. Mooi Bulle.
The Kings know tonight they are playing a real team….
Goeie flok PS was jy nou Luke was jy vir ewig onthou vir die een, watse denke gaan aan in die Bulle se koppe? Die NZ manne sou erg teleurgesteld gewees het as hulle nie hier met 7 punte weg geloop het nie. Ons het hulle op die rak en hulle loer al oor hul skouers na die coach vir raad….. nee , nee
Al wat jy sien is die blou masjien…. in blou… hehehe
It looks like Watson and Frans Steyn are on the same diet.
@ superBul:
@128 grap jy nou ou bees, of wat? Heeltyd by die spel? Ek is ook heeltyd by die spel, en ek sit 20,000 km van die Baai af en wyn suip…
138 @ Pietman:
Bwahahahaha
@ Pietman:
bwahahaha
Watson is so unfit he is puffing like a Rastafarian.
Dis seker die eerste keer dat ek Mallet iets goed oor die Bulls hoor sê
If the Bulls deliver another 40 minutes like this, I feel sorry for the Kings
Who in the Bulls side is NOT playing well?
Great team effort so far
Guys, let’s push this thread to over 300
@ grootblousmile:
@143 Ek voel nokkol jammer vir hulle nie…..moer hulle Bulle!
Coach Sexton lyk n nice ou, moet se…
Kom Bulle. Ons kort nog ten minste 2 drieë
@ Pietman:
138
nee ek is ernstig
Hulle bedraad die ref om nou strafskoppe te gee vir die Kings, al hoe die game gaan draai. hehe.
2nd half ON!
Crowd attendance 45 649
Users Online
Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,852,111 Page Impressions
_