Kings (0) 0 / 34 (20) Bulls (Final Score)
The Southern Kings and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Kings:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Bulls:
- Penalties – Morné Steyn (1)
- Drop Goals – Morné steyn (1)
- Tries – Jan Serfontein (1), Jano Vermaak (1), Jacques Potgieter (1), Akona ndungane (1)
- Conversions – Morné Steyn (2), Louis Fouché (2)
Teams:
Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Ronnie Cooke, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Marcello Sampson, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, Luke Watson (Captain), 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 David Bulbring, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Grant Kemp, 18 Rynier Barnardo, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Nicolas Vergallo, 21 Scott van Breda, 22 Siviwe Soyizwapi.
Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Lionel Mapoe, 10 Morne Steyn, 9 Jano Vermaak, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Arno Botha, 6 Deon Stegmann, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Morne Mellett.
Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Werner Kruger, 18 Paul Willemse, 19 Jacques Potgieter, 20 Rudi Paige, 21 Louis Fouché, 22 Bjorn Basson.
Referee: Francisco Pastrana (Argentina)
Assistant referees: Ben Crouse (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwessen (South Africa)
Manne, kom ons jaag gou 300!
@ superBul:
hy moet terug kom bloem toe dat ons ho. weer leer speel
Bulls top the SA Log.. for now!
@ grootblousmile:
267
die ou suurgat, kry vir jou
Ag voertsek ou Baardbek
@ grootblousmile:
daai log is half beknop bo langs
Ou Frans Ludeke het ‘n drieling ryker geword die week….
262: nou praat jy. Daardie een bonuspunt gaan nog ‘n groot verskil maak aan die einde van die seisoen, hoor my lied !
276 @ smallies:
Erg beknop, maar dis mooi man!
Welgedaan aan jou span ook!
@ Bliksem:
Ja, dis maar kuk as n man se span fokkol score…en dan nog lucky is om dit te kry daarby!
@ Pietman:
Cheers Pietman ek weet jy gaan lekker slaap. Bulle het ons almal lekker trots gemaak.
En die Watson clan gaan beslis nie so rustig slaap soos jy nie
@ grootblousmile:
lol
Die game het alle bestandele gehad van n 70’s porno movie. Balls, Beards and cheesy music
272: al weer lekker gedrink, hoeveel driee het jou span vandag gedruk ? 😉
Eet Mellet lekker humble pie, gedink die Kings gaan ons klop.
@gbs net jammer die tjarks het n bp gekry anders kon die boere repeblieke nou een en twee gele het
282 @ Bliksem:
Hoeveel drieë het JOU span die naweek gedruk, Spottie?
@ ben-die-bul:
ek drink nie mater en twee op n papnat veld
284 @ smallies:
Ja man, die Kameelperd het julle gedrop met daai verfyfskop
@ smallies:
Brumbies * 9 6 2 1 35
Reds 9 6 1 2 33
Blues * 7 4 0 3 31
Chiefs 8 5 0 3 30
Bulls * 8 5 0 3 28
Cheetahs 9 6 0 3 27
Sharks 8 5 0 3 27
Hurricanes 8 5 0 3 27
Crusaders 8 4 0 4 26
Stormers 7 3 0 4 24
Waratahs 8 4 0 4 21
Rebels 8 2 0 6 19
Force 9 2 0 7 16
Southern Kings 8 2 1 5 15
Highlanders 8 0 0 8 6
@ smallies:
die bulls druk twee in 65 min met steyn op maar twee in tien
min met daai ander laaity op .
Nie plek vir Zane en WO nou in die beginspan nie. Lyk of Kirsten, Steggies en Willemse weer lang termyn beserings gekry het, dit is jammer. Sal die res van die span so hou, net vir Mastriet inbring in Akona se plek. Akona is veilig, maar ons kort meer spoed.
288 @ superBul:
Combined Log is skeef, onthou die Aussie spanne het al EEN WEEK EKSTRA gespeel
@ grootblousmile:
die klein donner
die 6 spanne wat al 3 games verloor het is slegs 4 punte uit mekaar
Die 2 top spanne AUS het boonop 1 meer wedstryd gespeeel
so al die top 8 is eintlik nader aan mekaar
286: geluk, goeie wen vir julle. Jy moet ten minste water begin drink anners gaan jy dood ! 😉
@ Pietman:
Asseblief vloek my of beledig my ma of enige iets maar moet my net nie n Kings ondersteuner noem nie.
292 @ smallies:
… met die lang nek…hahaha
Dis lekker om ‘n Bul te wees!
@ grootblousmile:
Hulle het 12 gedruk in Practice. Hoekom?
Brumbies het net een verloor maar die 2 gelykop games is net soos n verloor
Bulls certainly had forwards domination in this game… they really moerred the Kings in the 1st half… and finished very well
Users Online
Total 260 users including 0 member, 260 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,841,593 Page Impressions
_