UJ (16) 29 / 34 (26) Tuks (Final Score)
FNB UJ (University of Johannesburg) and FNB UP-Tuks (University of Pretoria) did battle in the Varsity Cup at UJ Stadium, Johannesburg at 19:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
UJ:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Wessel du Randt (2), Jacques Pretorius (1), Kobus de Kock (1)
- Conversions – Kobus de Kock (3)
Tuks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Clayton Blommetjies (1), Piet Lindeque (1), Shaun Adendorff (1), Courtnall Skosan (1)
- Conversions – Handré Pollard (4)
Teams:
UJ: 15 Kobus De Kock, 14 JR Esterhuizen, 13 Bradley Moolman, 12 Luan Steenkamp, 11 Chrysander Botha, 10 Divan van Zyl (Captainj), 9 Jacques Pretorius, 8 RJ Liebenberg, 7 Johan van der Hoogt, 6 Thilip Marole, 5 David Antonites, 4 Shane Kirkwood, 3 Ewald Van Der Westhuizen, 2 Malcolm Marx, 1 J Du Randt .
Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Wiseman Kamanga, 18 Fabian Booysen, 19 Kobus Porter, 20 Vian van der Watt, 21 Adriaan Vermeulen, 22 Dries Oosthuizen, 23 Njabulo Mkize.
UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques du Plessis, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Christoph Gouws, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wesley Kotze, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Sabelo Nhlapo.
Referee: Rasta Rasivhenge
Tuks 26 / 8 UJ
Maties 24-8 Wits, Tukkies 26-8 UJ, Shimlas 5-5 UCT. It seems to be opening up in the Johannesburg games
UJ maul it up and they have a penalty advantage, which now becomes a penalty.
Good kick out on the 5m line
59: weet nie hoekom hul hom wil beskerm nie, lyk meer asof die Bulle keurders die anders spanne teen Pollard wil beskerm ! 😉
UJ penalty as Tuks go to ground over the ball… kick to touch
64 @ ben-die-bul:
Hy sal nog mooi deurkom die jaar.. watch maar.
UJ is a lot of times in the Tuks 22, they seemed to win territory advantage
Try UJ, Wessel du Randt again
Tuks 26 / 16 UJ
Lemoenetyd
66: wanneer is die 0/20 WB ? Dalk het Dawie Theron mooi gevra om hom terug te hou tot na daardie reeks ?
UFS (SHIMLAS) 8 vs UCT (IKEYS) 13 after 40 min. Try scored by Liam Bax for IKEYS
Game nog lank nie verby, een van die beter VC wedstryde hierdie jaar, hoop ons sien ‘n mooi 2de helfte.
@ ben so die volgende logiese stap is die koshuise kontrakteer spelers,dan die skole en as jy weer sien kry o13 spelers kontrakte by hulle laerskole.al wat ek wil he is dat die sports terug in stdente rugby moet kom.want die is nou net nog n profesionele toernooi.hou die unies heeltemal uit die varsity cup uit.gee dit vir die studente.
toe ek n student was het profinsiale spelers wel vir die varsity clubs gespeel,maar jy het hulle elke dag op die kampus gesien,ek het klas gedraf saam met ollie en naka,henri honiball was my koshuis pa,brendan was in malhuis naka ruben en hansie het uit die huis uit geswot.se jy nou vir my of pollard al een eksamen by tuks geskryf het
UFS (SHIMLAS) 8 vs UCT (IKEYS) 16 Half-time Try converted by Jones Davies
Nouja, ek het Tuks gepick met 5, UCT met 7, Maties met 48….
Lyk goed sover… hehehe
Halftime scores in the @varsitycup: Maties 24-8 Wits, UJ 16-26 Tukkies, Shimlas 8-16 UCT
74 @ smallies:
Hierdie spelers is ALMAL geregistreerde studente EN hulle moet ten minste ‘n derde van hulle vakke slaag, anders mag hulle nie meer Varsity Cup speel nie.
Tuks met 10, Shimlas met 14, Maties met 60.
Shimlas gaan laat bykom soos laas week en Maties game sal nou oopmaak.
Ek hoop haha
74 @ smallies:
Ek het nuus vir jou…
Die Koshuise gee beurse aan goeie rugby spelers, die skole koop spelers vars uit laerskool en ook daarna, met beurse en so aan…
Dis hoe dit werk, dis hoe Grey College dit doen, hoe Affies, Waterkloof, Paarl Gym, Paarl Boys High, Bishops… en so aan en so aan dit doen….
@ grootblousmile:
@ grootblousmile:
as ek net n derde ban my vakke geslaag het,het die varsity my gevra om maar te waai,so hulle kan drie jaar vat om hulle eerste jaar deur te kom…
2nd Half ON!
74: smallies, jy preek nou vir die koor, ek is erg ‘n tradisionalis en verlang na die mooi dinge van die amateur dae. Hulle het eenkeer met Burger en Naas gepraat, lank gelede. Toe vertel hul in hul dae het hul R20 gekry per wedstryd en ‘n coke en ‘n pie as hul gelukkig is !
Dit was rugby sonder politiek.
Maar dit is nou die nuwe era, en dit het baie dinge verander waarmee ek ook nie saamstem nie. Ek geniet wel die spel self, nie al die politiek daarmee saam nie.
Wat Pollard betref, hy het klaar graad gevang in een week.
Sy vraestel het net een vraag gehad:
Wat is die kampioenkleur in rugby ?
Hy het reg ge-antwoord. 😉
Tuks koshuise gee nie beurse nie
81 @ smallies:
Man, dink jy dit was anders in Naas of Burger Geldenhuys of daai ouens se tyd.
Ek was self op Varsity saam met Naas, en hy was geen rocket scientist nie.
Ons het altyd gesê as jy Kriminologie wil dop, moet jy vroegtydig aansoek doen… wel Naas het aansoek gedoen!
om johan volsteed aan te haal grey werf nie spelers nie,dit is nie nodig nie,hulle vra om te kom…
UFS (SHIMLAS) 16 vs UCT (IKEYS) 16 after 43 min. Try converted by Nico Scheepers for SHIMLAS
Try UJ…
TMO
Try awarded, Pretorius
@ ben-die-bul:
ja jong geld het als opgeflok…
Users Online
Total 291 users including 0 member, 291 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,502 Page Impressions
_