UJ (16) 29 / 34 (26) Tuks (Final Score)
FNB UJ (University of Johannesburg) and FNB UP-Tuks (University of Pretoria) did battle in the Varsity Cup at UJ Stadium, Johannesburg at 19:00 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
UJ:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Wessel du Randt (2), Jacques Pretorius (1), Kobus de Kock (1)
- Conversions – Kobus de Kock (3)
Tuks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Clayton Blommetjies (1), Piet Lindeque (1), Shaun Adendorff (1), Courtnall Skosan (1)
- Conversions – Handré Pollard (4)
Teams:
UJ: 15 Kobus De Kock, 14 JR Esterhuizen, 13 Bradley Moolman, 12 Luan Steenkamp, 11 Chrysander Botha, 10 Divan van Zyl (Captainj), 9 Jacques Pretorius, 8 RJ Liebenberg, 7 Johan van der Hoogt, 6 Thilip Marole, 5 David Antonites, 4 Shane Kirkwood, 3 Ewald Van Der Westhuizen, 2 Malcolm Marx, 1 J Du Randt .
Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Wiseman Kamanga, 18 Fabian Booysen, 19 Kobus Porter, 20 Vian van der Watt, 21 Adriaan Vermeulen, 22 Dries Oosthuizen, 23 Njabulo Mkize.
UP-Tuks: 15 Clayton Blommetjies, 14 Vainon Willis, 13 Piet Lindeque, 12 Handre Pollard, 11 Courtnall Skosan, 10 Willie du Plessis, 9 Danie Faasen, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques du Plessis, 6 Shaun Adendorff, 5 Marvin Orie, 4 Mike Williams, 3 Basil Short, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Juan Schoeman.
Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Christoph Gouws, 18 Schalk Van Heerden, 19 Wesley Kotze, 20 Emile Temperman, 21 Christopher Bosch, 22 Riaan Britz, 23 Sabelo Nhlapo.
Referee: Rasta Rasivhenge
No contest, tell us about Tuks &UJ
RT @varsitycup
FNB Maties take an early 8-0 lead courtesy of a try by Helmut Lehmann against FNB Wits.
Knock by UJ… almost not seen by Dwergie
@ grootblousmile:
dan kan mens dit mos net sowel die vofacom cup noem…
@ smallies:
Vodacom coppie
33: Moolman van UJ is ook nie ‘n student nie, hy speel voltyds vir Leeus, so is daar baie spelers van al die varsities wat VC rugby en CB rugby gaan speel hierdie jaar. So wat is die punt wat jy wil maak ou maat ?
33 @ smallies:
Onthou jy jare terug, toe omtrent die hele Tuks span Bulls senior spelers was, die hele Maties WP seniors was, Shimlas die Vrystaat span was… wat is dan nou anders?
Klomp Springbokke ook tussen die studente gewees… ouens soos Naas Botha, Burger Geldenhuys… en so kan mens aangaan.
As jy ‘n student is kan jy mos vir beide speel… of is jy jaloers?
ek reken hulle moet slegs on gekontrakteerde voltydse studente gebruik.
Mooi hardloop rugby gespeel, toe twee patetiese skoppe wat nie nodig is nie ?
37 @ smallies:
Jy reken toe heeltemal verkeerd… daar is nie naastenby so ‘n reel nie.
FNB Wits and FNB Maties are deadlocked at 8-8 at the first strategy break.
@ grootblousmile:
nee dis nie die punt wat ek probeer maak nie.dit gaan mos vir die bevordering van studente klub rugby nie vir die groot unies om parkplek vir spelers te soek nie
UJ penalty advantage… penalty given.
UJ opt for the scrum, very attacking position.
After 20 minutes it is Maties 8 Wits 8, Tukkies 16 UJ 8, Shimlas 8 UCT 8. Very close games tonight
37: ek weet nie wat die reëls is nie, maar elke varsity gebruik maar hul provinsie se spelers ook, nie net student nie. My probleem is dat die Varsity Cup en die Vodacom Cup dieselfde tyd gespeel word, dink hul moet mekaar opvolg.
41 @ smallies:
Jy maak geen punt nie, kom oor dit!
Another UJ penalty, right in front, quick tap… scrum
@ grootblousmile:
ag man ek is nie n mamparra nie ek weet daar is nie so n reel nie.maar ek reken daar moet een wees
Die voordeel om nie-studente te gebruik, dus ook goeie provinsie spelers, is dat dit toeskouers en belangstel trek, anders is dit bloot koshuisrugby op TV.
47: jy kan nie sommer net jou eie reëls maak nie smallies, jy is nie nou in Bloem nie. Reëls is reëls ! hehe
Try for Andries Truter, converted by Dean Grant. FNB Maties 16-8 FNB Wits
UJ penalty, No 4 of Tuks was offside in the backline
Tuks, dit sal help as jul balbesit kry en hou.
Tuks penalty….
Very fast game, good both ways
After 30 minutes it is Maties 16 Wits 8, Tukkies 16 UJ 8, Shimlas 8 UCT 8.
Pollard thumps it over for 2 points
Tuks 18 / 8 UJ
Adendorf is goed, een vir die toekoms.
Ek het Maties met 60 gepick. Hulle sal moet wakkerskrik!
Tryyyyyyyy Shaun Adendorf!
Yeah Tuks!
This Pollard guy is bloody good, everything he touch turns to gold
Ai, as Pollard nie reg is vir groot rugby nie, dan weet ek nie wie reg is nie ?
Users Online
Total 215 users including 0 member, 215 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,257 Page Impressions
_