Waratahs (15) 23 / 19 (9) Force (Final Score)
The Waratahs and Western Force did battle in Super Rugby at Allianz Stadium, Sydney at 07:05 SA Time (05:05 GMT, 16:05 Sydney Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.
*******************
Scorers:
Waratahs:
- Penalties – Brendan McKibbin (6)
- Drop Goals – 0
- Tries – Adam Ashley-Cooper (1)
- Conversions – 0
Force:
- Penalties – Sias Ebersohn (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Alfie Mafi (1)
- Conversions – Sias Ebersohn (1)
Teams:
Waratahs: 15 Israel Folau, 14 Peter Betham, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Rob Horne, 11 Drew Mitchell, 10 Bernard Foley, 9 Brendan McKibbin, 8 Pat McCutcheon, 7 Michael Hooper, 6 Dave Dennis (Captain), 5 Kane Douglas, 4 Sitaleki Timani, 3 Paddy Ryan, 2 John Ulugia, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Sekope Kepu, 18 Mitchell Chapman, 19 Jed Holloway, 20 Matt Lucas, 21 Ben Volavola, 22 Tom Kingston.
Western Force: 15 Alfie Mafi, 14 Patrick Dellit, 13 Winston Stanley, 12 Kyle Godwin, 11 Junior Rasolea, 10 Sias Ebersohn, 9 Alby Mathewson, 8 Richard Brown, 7 Matt Hodgson (Captain), 6 Ben McCalman, 5 Hugh McMeniman, 4 Toby Lynn, 3 Salesi Ma’afu, 2 Heath Tessmann, 1 Pek Cowan.
Replacements: 16 Ben Whittaker, 17 Kieran Longbottom, 18 Sam Wykes, 19 Chris Alcock, 20 Chris Eaton, 21 Sam Christie, 22 Sam Norton-Knight.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Andrew Lees (Australia), James Leckie (Australia)
TMO: Peter Marshall (Australia)
Hellloooooooooooooooooo
Who’s awake here with me?
Gooooooooooo Farce!
you are not alone, Good Morning Groot
Force already out on the pitch… and now the Waratahs join them on the pitch
4 @ superBul:
Hello Tjom
Game ON!
Flok, hierdie rugby laat my vroeg opstaan oor naweke. Ek het altyd die naweke gebruik om in te lê na ‘n harde week…. en kyk nou wat maak ek…. vir rugby en vir ander rugby moepels.
OK lets see if the Light Blues of Australiaa can give me a Superbru point or 2, i am free falling this week , down 22 places
@ grootblousmile:
Ek sien ook jy slaap al minder , dit kom so met die jare, ou mense slaap nie so baie nie
The question for this game is who is the kakkest of the 2 sides…. and for that reason I have picked for the Force on SuperBru, believing the Waratahs have been supershit this season.
Force by 4.
Sies Ebersohn slots a penalty.
Force 3 / 0 Waratahs
I have the Waratwats by 10
10 @ superBul:
Hey nee, ek moes my wekker stel… sou nou nog maklik vir ure kon slaap.
My oorle Pa het altyd gesê iemand wat nie laat kan slaap nie, worry oor wat hy fout gemaak het in sy lewe….
Penalty Force again, right in front
O hel nou sien ek dis my favorite ref in change
Force 6 / 0 Waratahs
Waratahs penalty on the Farce 10m line
Force 6 / 3 Waratahs
@ grootblousmile:
O dan is dit n ding in die familie, ek weet weer van baie spreuke en wyshede oor laatslapery. Kyk ek is totaal anders oor di saak, ek glo weer soos my ouers my geleer het, laatslapers is luiaards.
Gelukkig is daar op die ou aarde plek vir almal.
Early engage by the Force… Tahs opt to scrum again
Siende dat dit net ek en jy hier is en die spanne in blou is, wat dink jy , hoe gaan die Bulls se seisoen uit draai?
vir n oomblik was ek ook weg, internt of modem het self reset
20 @ superBul:
Nee, dan MOET ek flokken lui wees, want ek slaap altyd so laat as elke minuut wat ek kan.
Ek dink maar net mens het verskillende tipes body clocks, ek is nie ‘n ou wat vroeg kan opstaan nie, maar ek is ook nie ‘n ou wat vroeg kan gaan slaap nie… so ek werk maar in die oggend van net so na 08:00 af tot meestal na 22:00 in die aande…. en dan om my brein afgeskakel te kry moet ek deur die TV kanale flits tot so by middernag. As daar nie iets goed op TV is nie, raak ek dan maar aan die slaap van pure verveeldheid.
Ek sien dat daar nou weer n paar skoppers die bal op die punt skop
23 @ superBul:
Jy het seker ‘n nuwe Telkom Netgear modem… die damn goed is geneig om so self te reset.
Yello for Ma’afu of the Force…. eish
@ grootblousmile:
Nou moet jy n vrou he soos ek, sy laat ek vroeg, kindersalmal Ma sn, ek vrek gefrustreerd ek kan eenvoudig nie. As ek laat le weet Dalien dadelik ek is siek.
Ek het n ZyXel IAD P2602
22 @ superBul:
Man, ek weetie…. ek dink Frans Ludeke en Victor is domastrant in hulle geloof in die skop en jag tegnieke…. maar aan die ander kant het die Bulls net 1 makliker game op toer gehad.
Hulle het teen New Zealand se Nr 1 of 2 span gespeel en teen beide Australia se Nr 1 en Nr 2 spanne.
Hulle het dom gespeel die afgelope 2 weke, kon beide in Aussie gewen het met slimmer spel.
So, ek dink steeds die Bulle sal Nr 3 eindig in die SA Konferensie….
Users Online
Total 86 users including 0 member, 86 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,796,984 Page Impressions
_