Hurricanes (29) 46 / 30 (16) Kings (Final Score)
The Hurricanes and Southern Kings did battle in Super Rugby at Westpac Stadium, Wellington at 05:35 SA Time (03:35 GMT, 16:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Hurricanes:
- Penalties – Beauden Barrett (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ben May (1), Conrad Smith (1), TJ Perenara (1), Jeremy Thrush (1), Brad Shields (1), Alapati Leiua (1)
- Conversions – Beauden Barrett (5)
Kings:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Steven Sykes (1), Ronnie Cooke (1), Rynier Bernardo (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (2), George Whitehead (1)
Teams:
Hurricanes: 15 Andre Taylor, 14 Alapati Leiua, 13 Conrad Smith (Captain)/ Alapati Leiua, 12 Tim Bateman, 11 Julian Savea, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara/ Chris Smylie, 8 Victor Vito, 7 Karl Lowe, 6 Brad Shields, 5 Jason Eaton, 4 Jeremy Thrush, 3 Ben May, 2 Dane Coles, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Ash Dixon, 17 Reggie Goodes, 18 Mark Reddish, 19 Faifili Levave, 20 Chris Smylie/Samisoni Fisilau, 21 James Marshall, 22 Reynold Lee-Lo.
Kings: 15 George Whitehead , 14 Sergeal Petersen, 13 Ronnie Cooke, 12 Andries Strauss (Captain), 11 Marcello Sampson, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Wimpie van der Walt, 6 Devin Oosthuizen, 5 David Bulbring, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Grant Kemp, 18 Rynier Bernardo, 19 Daniel Adongo, 20 Nicolas Vergallo, 21 Waylon Murray, 22 Hadleigh Parkes.
Referee: Nick Briant (New Zealand)
Assistant referees: Garratt Williamson (New Zealand), Mike Fraser (New Zealand)
TMO: Vinny Munro (New Zealand)
29 @ superBul:
Ja, sou daarvan gehou het as die Griek by die Bulle was.
Hurricanes 17 / 13 Southern Kings
Oooo ek sien n laat loop op Griekie
Canes on attack with a lineout inside the Kings 22
Canes over, but held up, 5m scrum
Kings moet baie wakker wees hierdie ouens vat 90% keer die quick tap
Hadley Parkes of the Kings off injured, arm in a sling made from his shirt
Try Perenara… just took quick for the Kings, I’m afraid
Hurricanes 22 / 13 Southern Kings
Nee wat hulle verdedig een een , naby hul lyn lyk hulle soos sitting ducks, elke enkele Cane voel hy kan deurgaan en hy doen
Perenara die volgende AB skrumskakel, imbo. Hy en Genia die twee top skrummies in die toernooi tans, ook imbo.
O, voor ek vergeet, hello julle ander twee Queenies!
Mens voel amper heeltyd dat die Canes kan losbars en weghardloop met die game… maar gelukkig speel hulle ook elke seisoen vêr onder hulle potensiaal
Kings penalty, kickable
41 @ Pietman:
Hello Woestynbewoner, hoe hang die balle?
Hurricanes 22 / 16 Southern Kings
Kings not accurate enough, they showed so much skills in the early season
Canes penalty, on the Kings 10m line… shot at goal
@ Pietman:
Goeie More Pietman
Off the post… bounces back… missed
Try Jeremy Thrush
Nie een driee kon hulle keer binne hul eie 22 nie , 4/4 vir Cannes, net nie goed genoeg nie, , buite hul 22 lyk hulle heel OK
Hurricanes 29 / 16 Southern Kings
Lemoenetyd
@ grootblousmile:
Ons sit oppad en rugby kyk en koffie drink….nog lang pad voor na Dammam, le soos n swart slang voor my deur die woestyn. Maar n lekker oggend hier, ek ruik die see!
Nie n wafferse wedstryd nie…..Queens kan dit wen. Maar die beseringspook begin loop, soos wat ek aan die begin van hul seisoen gevrees het. As hulle die Griek verloor is hulle in hulle moer…
Nouja, wat sê julle oor die spel?
Dink ek moet vir my ‘n Brown Cow skink… te vroeg vir lemoensap… hehehe
@ superBul:
Goeiemore vir jou ook.
53 @ Pietman:
O ja, jy reis weer vandag…. lykmy jy sit nogal myle op daar in die woestyne
I think the teams have worked out how the Kings defend now…. the tries seem to come easier and easier, the more the different teams play them.
… if you keep your dicipline against the Kings, you take their scorer, Catrakilis, out of the game too… they don’t seem to have the attacking capability for 4 tries a game.
@ grootblousmile:
Sulke 600 km trippies tussen ons verskillende takke, te naby om te vlieg en ek woon ver van die lughawe af; ek ry gouer as die vlietuig in elk geval, as jy al die op en af klimmery en intjekkery byreken.En dan het ek sommer n ryding ook daai kant….
59 @ Pietman:
Ja, soms beter so… en die pad is seker oop en reguit en maklik…. kan voet neersit en laat waai
Users Online
Total 130 users including 0 member, 130 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,353,322 Page Impressions
_