Highlanders (14) 27 / 41 (16) Chiefs (Final Score)
The Highlanders and Chiefs did battle in Super Rugby at Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 08:35 SA Time (06:35 GMT, 19:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Lima Sapoaga (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ben Smith (1), Hosea Gear (1), Kade Poki (1)
- Conversions – Lima Sapoaga (3)
Chiefs:
- Penalties – Gareth Anscombe (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Tim Nanai-Williams (2), Patrick Osborne (1), Asaeli Tikoirotuma (1)
- Conversions – Gareth Anscombe (3)
Teams:
Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Kade Poki, 13 Phil Burleigh, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear (Captain), 10 Lima Sopoaga, 9 Aaron Smith, 8 Nasi Manu, 7 John Hardie, 6 Joe Wheeler, 5 Josh Bekhuis, 4 Jarrad Hoeata, 3 Ma’afu Fia, 2 Brayden Mitchell, 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Liam Coltman, 17 Bronson Murray, 18 Elliot Dixon, 19 Tim Boys, 20 Fumiaki Tanaka, 21 Hayden Parker, 22 Buxton Popoali’i.
Chiefs: 15 Gareth Anscombe, 14 Patrick Osborne, 13 Tim Nanai-Williams, 12 Bundee Aki, 11 Asaeli Tikoirotuma, 10 Aaron Cruden, 9 Tawera Kerr-Barlow, 8 Fritz Lee, 7 Sam Cane, 6 Liam Messam, 5 Brodie Retallick, 4 Craig Clarke (Captain), 3 Ben Afeaki, 2 Hika Elliot, 1 Pauliasi Manu.
Replacements: 16 Rhys Marshall, 17 Ben Tameifuna, 18 Michael Fitzgerald, 19 Tanerau Latimer, 20 Augustine Pulu, 21 Charlie Ngatai, 22 Lelia Masaga.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Mike Fraser (New Zealand), Kane McBride (New Zealand)
TMO: Vinny Munro (New Zealand)
@ ben-die-bul:
Ek like dit minder, ek sou nuwe gesigte meer gelike het.
@ Ashley:
Yo Vaaljan! Hoessit my brother from another mother in CK?
ben @ 58
ek net de moer in dat my pêl gbs nie vanaand “opgewonde” kan wees oor die nuwe senterpaar nie!! ek sou so graag wou hê die ou moes “bars” van “trots”!!
pieta @ 62
lekke lekke … ennit gat nog bietere raak na die stormers die bulls ve’nielit, lol
63 @ Ashley:
Ek bars altyd van trots….
cj Stander said this
Describe the game plan you play at Munster.
We have a New Zealand coach in Rob Penney, so the players get a lot of freedom to express themselves and play according to what’s happening in front of them. That’s very different to the game plan I was used to playing at the Bulls, which is more physical and structured. It took me some time to get used to it, but I found myself adapting after a couple of weeks.
I wish we can build a few new structures
gbs @ 65
60: ja, ou Asbak, jy weet darem so ietsie, welkom hier ! 😉
61: sou graag vir Jan en WO of Mapoe op senter wou gesien het, met JJ op vleuel. Vir Pollard op die bank in Fouche se plek, en Willemse ook op die bank.
‘n Koffietjie sou nou lekker afgegaan het… ek het die regte tuisgemaakte karringmelkbeskuit vir dit…
Hello oom asbakkie
vanaand se script is klaar geskryf deur AC. Jy weet mos die ou het sy stel verskonnings.
Goeie crowd op Forsyth Barr, Buckethead Stadium
2Nd Half ON!
Landers strongly on attack
super @ 70
ekt klaar in my kristalball gekyk
en
die stormers gaan halftime voorloop …. en dan gat die vet antie WEER uitkom en sing!!
Penalty Landers, 5m out
74 @ Ashley:
Hey, jy moenie af loer na jou balle nie… jy gaan nekseer kry!
Hehehe
Highlanders 17 / 16 Chiefs
@ Ashley:
74
daar is nogal n groot sing kultuur nou hierbo
gbs @ 76
eks 1 vd min ouens op die site wat dit nog kan sien sonder om ñ spieël te gebruik!!
My Bru pick was vir die Chiefs op hierdie ene, maar ek dink dit was iets soos met 5
Nou val die Chiefs weer aan dat dit bars…
Try Osborne
Goeie game die , rugby die wenner
super @ 78
maar arme laurika se verkope daar bo het seker heeltemal geval na haar “groete aan mannetjies” gedurende halftime vd stormers/bulls game nê?
79 @ Ashley:
Flok, as ek jy was het ek eerder ‘n pens gebou…. hehehe
Ai, ek hoop ons spanne kyk rugby vanoggend, het jul gesien hoe gooi die voorspelers van beide spanne die bal rond, vinnige offloads in die tackles, dit kan gedoen word, moenie elke keer probeer bo oor of middeldeur iemand te hardloop nie.
Chiefs 21 / 17 Highlanders
what a handoff
Tryyyyyyy, Kade Poki for the Landers!
Phweeew
Rugby, wat ‘n drie !
Wonder of ons spanne daardie turnover sou weggeskop het, of dalk ‘n up and under ?
Hierdie manne hol met mening, soos daai oom van my in die Kalahari sou gese het…..
Users Online
Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,865,002 Page Impressions
_