The Springboks have moved into second spot on the International Rugby Board’s rankings after their 16-12 win over Ireland in Dublin on Saturday.
Sport24
The Boks edged past the Wallabies – who were walloped 33-6 by France – and are now on 85.50 rankings points, still 7.41 points behind leaders the All Blacks who thumped Scotland 51-22 on Sunday.
Australia moved down into third spot with 84.82 points.
Other movers inside the world’s top 10 were France – who leapfrogged England into fourth place – and Argentina – who moved past Ireland into seventh position following their impressive 26-12 win over Wales in Cardiff.
The Boks take on Scotland in Edinburgh on Saturday, before concluding their European tour the following week against England in London.
IRB rankings (Top 10, previous week’s ranking in parentheses):
1(1) NEW ZEALAND 92.91
2(3) SOUTH AFRICA 85.50
3(2) AUSTRALIA 84.82
4(5) FRANCE 84.58
5(4) ENGLAND 83.09
6(6) WALES 80.60
7(8) ARGENTINA 80.29
8(7) IRELAND 79.04
9(9) SCOTLAND 77.97
10(10) SAMOA 77.14
Maar Djokovic begin altyd stadig, word beter hoe langer die wedstryd aangaan.
Bulle agterlyn volgende jaar:
Hougaard
Morne
Basson
WO
Mapoe
JJE
Zane
reserwes: Jano, Pollard, Jan, Aikona, Venter, Beyers
soos genoem, sal graag vir Jan daar wil ingooi, as buitesenter met Mapoe in JJE se plek, maar dink nie die Bulle afrigters gaan dit doen nie.
Ja ek weet, Butch is nog goed, hy doen wat WO vir die jong Bulle doen.
En daar breek Djoko vir Federer, gaan taai raak.
@ bdb:
Bidi weerens skutterende agterly, Vraag is?????????????? skop en jag of bal dra?? dus die groot probleem by die Bulle. dit is nie n tekort aan kwaliteid agterlyn spelers nie.
Coaching is die groot probleem met ons rugby bidi, nie n tekort aan goeie spelers nie.
63/64: baie waar, wanneer gaan die afrigters die lig sien ? Bulle afrigters moet ophou vir HM volg en hul eie gameplans ontwikkel om bal retensie en off loads, vinnige game.
4-3 vir Federer.
@ bdb:
Presies, In HM se dae by die BUlle het hy die spelers hehad om daai tipe spel te speel, hulle het dit nie meer nie en moet verander, iets wat hulle sukkel om tans te doen
@ bdb:
The Sharks 10’s are all taught to stand flat, at the Bulls they stand deep
67; ja, maar dit is omdat ons skrummies ‘n bal verder as 5 meter kan gooi.
@ bdb:
đ ya YA lol ek hoop die coaching staff van die BUlle dink ook so, dit sal help om daai goeie agterlyn van julle te neutraliseur đ
@ bdb:
KOm ons toets jou geheue,
watter Scrummy van die Bulle kan jy onthou wat die bal die verste gepaas het?????
70: Tommy du Plessis en Robert du Preez.
Djoko breek weer vir Federer, 5-4 en gaan dien vir eerste stel.
@ bdb:
đ mooi so, dit was Tommie, eish hy kon n bal ver paas,
Robert se laaitie is nou die Sharks onder19 kaptein en loskakel wat tans vir die Bokke onder 20 gekies is
Federer breek terug, 5-5
mooi man
72: ja, dit is hoekom Naas so baie tyd gehad het om besluite te neem. Verskil is net, Naas het slim geskop, hoekies toe en goeie lynskoppe, nie die doellose lugskoppe wat oordoen word nie.
Ek ondersteun altwee spelers, so gee nie eintlik om wie wen nie. Miskien moet Federer wen, hy is ouer en sy kanse word minder.
Maar aan die anderkant, Federer het al so baie gewen, gee Djoko ook ‘n trofee.
@ bdb:
Wel natuurlik, die reels en die spelers wat jule daai tyd gehad het, het dit geregverdig
6-6
tiebreak
wat ‘n riller, Djoko vat hom 7-6.
Nou hoop ek Federer vat die 2de stel.
@ bdb:
Yup, goeie tennis so ver
Federer breek 1-0 in tweede stel.
2-1 Federer
Beast Kaap toe gestuur vir klein hartprosedure
2012-11-12 23:44
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Stephen Nell
EDINBURG. â Tendai (Beast) Mtawarira sal later vandeesweek ân klein hartprosedure ondergaan nadat hy gister van die Springbok-rugbykamp huis toe gestuur is.
Mtawarira kon wel Saterdag nog in die toets teen Skotland as loskopstut gesak het as die Bok-afrigter, Heyneke Meyer, hom wou kies, maar daar is besluit om eerder sy chroniese probleem met hartkloppings eens en vir altyd uit die weg te ruim.
âBeast het atriale fibrillasie, wat hy al etlike kere vantevore gehad het. Dis nie lewensgevaarlik nie en hy kan daarmee speel,â het die Bokke se spandokter, Craig Roberts, verduidelik.
âBeast sal egter Kaap toe gaan vir ân klein prosedure waar hulle die senuweeselle wat die hartkloppings veroorsaak, isoleer en uitwis. Hopelik sal die probleem dan nie weer kop uitsteek nie.
âDit word deur ân kateter in ân aar gedoen en gaan op na sy hart om die plekke te vind wat die probleem veroorsaak en wis dit dan met hoĂ«frekwensiegolwe uit. Dis ân baie klein prosedure.
âOns het nĂĄ ân gesprek met ÂBeast besluit dat dit veral in diĂ© laat stadium van die seisoen sin maak om hom huis toe te stuur om dit uit te sorteer. Hy sal ook nĂĄ die prosedure vir vier tot vyf weke moet rus.â
Meyer meen Mtawarira sal nie op sy beste wees as daar nou van hom verwag word om te speel nie.
âBeast is een van ons sleutelspelers, ân leier en sielkundig taai. Daar is egter altyd die risiko dat die probleem op die aand voor ân wedstryd weer kan kop uitsteek,â het Meyer gesĂȘ.
âDit pla uiteraard vir Beast en dit sal in sy agterkop wees.
âSelfs al is dit nie ernstig nie, wil ek nie risikoâs neem nie. Ek wil spelers op die veld hĂȘ wat heeltemal gefokus is.
âBeast wil die probleem ook sĂł gou moontlik uitstryk en gebruik boonop medikasie wat jou soms tam maak. Dis beter vir hom om huis toe te gaan en die emosionele ondersteuning van sy familie te hĂȘ.
âEk wil ook nie hĂȘ die span moet senuweeagtig wees nie. Die span kom eerste en in diĂ© geval doen ons wat die beste vir die betrokke individu is.â
Mtawarira se afwesigheid kan beteken dat Gurthrö Steenkamp Saterdag die eerste keer vanjaar vir die Bokke speel.
Steenkamp speel deesdae vir die Franse klubspan Toulouse. Hy het hom verlede week by die Bokke in Ierland aangesluit, maar is vanweĂ« ân ligte skeet nie oorweeg nie.
Met oorgenoeg loskopstutte tot die Bokke se beskikking, het Meyer besluit om Mtawarira met die jong Westelike Provinsie-vaskopstut Frans Malherbe in die toergroep te vervang.
3-2 vir Fed.
@ bdb:
Yup ek kyk nou
Ek groet eers, sien more.
@ bdb:
Nag Bidi goed gaan
Loose-head Prop
Matwarira(9)
CJvdL (1)
Hooker
Bismarck(4)
Strauss(6)
Tight-head Prop
Jannie(10)
Lock
Eben(9)
FvdM(1)
Lock
Juandre(6)
Bekker(4)
Flank
Coetzee(6)
Louw(4)
Flank
Alberts(8)
Potgieter(2)
Eighthman
Spies(3)
Keegan(1)
Alberts(1)
Vermeulen(5)
Scrumhalf
Hougaard(5)
Pienaar(5)
Flyhalf
Steyn(7)
Goosen(2)
Lambie(1)
Left Wing
Habana(5)
Mvovo(2)
Hougaard(3)
Inside Centre
F Steyn(6)
WO(1)
JdeV(3)
Outside Centre
JdeV(7)
Taute(3)
Right Wing
JPP(4)
Habana(4)
Hougaard(2)
Full Back
Zane(8)
Lambie(1)
Aplon(1)
Reserves
Wynand Olivier
Keegan Daniel
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
Adriaan Strauss
Werner Kruger
Wynand Olivier
Pat Lambie
Coenie Oosthuizen
Ruan Pienaar
Flip van der Merwe
Adriaan Strauss
Keegan Daniel
Ruan Pienaar
Flip van der Merwe
Ryan Kankowski
Adriaan Strauss
Werner Kruger
Adriaan Strauss
Pat Cilliers
Jacques Potgieter
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
JJ Engelbrecht
Flip van der Merwe
Ruan Pienaar
Keegan Daniel
Pat Cilliers
Tiaan Liebenberg
Pat Cilliers
Lwazi Mvovo
Francois Louw
Flip van der Merwe
Pat Lambie
Johan Goosen
Tiaan Liebenberg
Andries Bekker
Dean Greyling
Johan Goosen
Marcell Coetzee
Pat Lambie
Tiaan Liebenberg
Pat Lambie
Marcell Coetzee
Flip van der Merwe
Pat Cilliers
Tiaan Liebenberg
Elton Jantjies
Juan de Jongh
Elton Jantjies
Marcell Coetzee
Coenie Oosthuizen
Flip van der Merwe
Pat Lambie
Tiaan Liebenberg
Juan de Jongh
Pat Cilliers
Heinke van der Merwe
Marcell Coetzee
Flip van der Merwe
@ superBul:
Sorry i forgot to sift the Reserves, Here is a shorter list
Adriaan Strauss(4)
Coenie Oosthuizen(2)
Dean Greyling(1)
Elton Jantjies(2)
Flip van der Merwe(9)
Francois Louw(1)
Heinke van der Merwe(1)
Jacques Potgieter(1)
JJ Engelbrecht(1)
Johan Goosen(2)
Juan de Jongh(2)
Keegan Daniel(3)
Lwazi Mvovo(1)
Marcell Coetzee(4)
Pat Cilliers(5)
Pat Lambie(5)
Ruan Pienaar(5)
Ryan Kankowski(1)
Tiaan Liebenberg(5)
Werner Kruger(2)
Wynand Olivier(2)
With these players, why do we feel so sorry for HM, i will give my opinion about the players in this way , i compare them to what the best(ABs) can offer ,
S is same
B is better
F is far better and also not International in my opinion.
Loose-head Prop
Matwarira(9)S
CJvdL (1)B
Hooker
Bismarck(4)S
Strauss(6)S
Tight-head Prop
Jannie(10)S
Lock
Eben(9)S
FvdM(1)S
Lock
Juandre(6)S
Bekker(4)S
Flank
Coetzee(6)B
Louw(4)B
Flank
Alberts(8)B
Potgieter(2)F
Eighthman
Spies(3)S
Keegan(1)F
Alberts(1)B
Vermeulen(5)B
Scrumhalf
Hougaard(5)B
Pienaar(5)S
Flyhalf
Steyn(7)B
Goosen(2)F
Lambie(1)B
Left Wing
Habana(5)S/B
Mvovo(2)B
Hougaard(3)B
Inside Centre
F Steyn(6)B
WO(1)F
JdeV(3)B
Outside Centre
JdeV(7)B
Taute(3)F
Right Wing
JPP(4)S/B
Habana(4)S/B
Hougaard(2)B
Full Back
Zane(8)B
Lambie(1)B
Aplon(1)S
players are there or thereabout , really the fault must be somewhere else.
In his first 3 games HM only toyed with the No 15 position.
There was few team changes.
Users Online
Total 148 users including 0 member, 148 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,454,172 Page Impressions
_