Rather than do the conventional match report, herewith the Currie Cup Highlights on video for you rugby mad individuals to feed on.
What a match it was, what a final.. and what an unexpected result! Final score was: DHL Western Province 25 / 18 The Sharks.
Well done DHL Western Province, that was impressive.
So here goes….
Was a great match, rugby is healthy in South Africa!
n final soos daai is die rede waarom daar nooit toegelaat mag word dat die CC afgewater mag word nie,dit is en bly DIE kompetiesie wat elke span in suid afrika wil wen. Super rugby is net n nice to have CC is die een om te wen
2 @ smallies:
Didn’t get to see it but it sounds like it was a BIG game, but ag no smallies you can’t be serious maybe if your team won a Super rugby title you would appreciate its superiority to the Currie Cup. I agree the CC has so much more history and a lot of passion for it in SA, but come on how can you compare a local competition that was taking place with most of the current international players in it with the Super competition much better players playing and more travel involved so I’d say its more than just a ‘nice’ one to win, in fact its moerse lekker to win π the only thing will grant is that the format of Supe rugby is flawed and needs to be looked at.
Now if we can only get the Sharkies to actually start attending their home games……..
@ Bullscot:
Acording to me the CC is the lifeblood of sa rugby and super rugby is the cancer killing,I’m not saying stop super rugby but place more importance on the CC than super rugby,120 years vs 20 od years says it all
4 @ Maak die WP almal Bokke Stromersboy:
There were 48 000 at the game. Stadium can take 52 000. So 4000 seats empty. The normal case with the very high seats up in the east stand to each corners don’t always get full up there. Not great seats to sit in at all. Then at the back of the North stand is sometimes empty seats, because I guess the screen is at the back of them. Otherwise a very good crowd came out in not so good weather.
Don’t worry though, when we host the final of S15 next year we will have fullhouse……
It’s important because we won it.
It would have been mostly irrelevant if we had lost
That’s the way it goes
It’s like the Super Rugby Conference trophy (an actual trophy). The other SA Super Rugby teams supporters don’t rate it.
But then no one else has ever won it.
Wait until they do…..
@ Puma:
Hahahaha Touche’ mate. Touche’.
It didn’t look very full on Saturday.
7 @ Maak die WP almal Bokke Stromersboy:
Well we topped the CC log and won nothing for it…. π It is winning the final that counts. So have no idea why there is a trophy for topping the log in the SR Conference. Is there a name for that trophy? It comes down to winning the whole thing I suppose in a final. We topped the log in S14 in 2007 but lost the final. For me topping the log there meant nothing much because we lost the final. It is all about winning the final and getting the (real) cup….
SA rugby 2012 se verskillende kampioene:
Cravenweek laerskole: Bulle
Cravenweek hoΓ«rskole: Bulle
Varsity Cup: Tuks (Bulle)
Club champs: Rovers ? (Sharks)
0/19 CB: WP
0/21 CB: Bulle
Vodacom Cup: WP
Curriebeker: WP
Het ek enige bekers gemis ?
As ek so daarna kyk,lyk dit vir my asof die Bulle en WP se junior strukture mooi in plek is, en kan dit dalk in komende jare weer groot gevegte afgee.
8 @ Maak die WP almal Bokke Stromersboy:
The west stand was totally full. Normally is in a big game. It is always the east stand to both corners high up that don’t get full. Also the north stand behind the screen. Just read in the paper there were 48 000 at the game. So 4000 empty seats. Not sure why people go on and on about empty seats though. For some times are hard and some just can’t afford to take the whole family to the game. Especially at KP because it is more a family outing there. They big on having things for all the kids to do there and just about everyone takes their better half with to the Tank. So count the cost of taking a whole family to the game? Think it was R350 a ticket for the final and that was just in the east stand. Also plenty that DO have season tickets wait until the day to see the weather before going. From where I was sitting it looked plenty full was only looking up at the east stand and north stand I saw empty seats, like I said that is normal there at KP. I can tell you it sounded more than full though………hahaha.
@ Puma:
90% full is pretty full, true.
Good enough.
Not quite Newlands but good enough. π
@ bdb:
THE SUPER RUGBY CONFERENCE WINNERS TROPHY!!!
Dammit.
12 @ Maak die WP almal Bokke Stromersboy:
Never been to Newlands, then again in the CC games there it was not full either, quite empty. Would have been full if Province had to hold a final no doubt about that.
We still have the best after party though….. π NO where beats us at that……
@ Puma:
Never been to Newlands? A seasoned world traveler such as yourself?
Next time make an effort to come down here sometime. It would be my honor to show you around.
But don’t wait too long, we’ll be moving soon.
15 @ Maak die WP almal Bokke Stromersboy:
Almost came for the Semi in SR. Then never. A game I most certainly should have gone too… π
Ja, just never been there or to Loftus either. KP and Ellis Park, been to both so many times can’t even count….hahaha.
bdb wrote:
mits die Bulle n nuwe game plan uitdink
13: hehe, o ja, daardie troosbeker. Dink die wiepie het SANSAR omgekoop om daardie beker in te stel, want hulle het daardie tyd gedink hul gaan nooit weer in finaal wen nie. Na Saterdag sal die konferensiebeker seker gedrop word.
@ bdb:
Het die Sharks bietjie SAT gelyk Saterdag? Hulle was vir my maar redelik flou. Any guess why?
@ bdb:
Sies. wag todat julle dit (eendag) wen. Dan sal dit skielik belangrik wees π
17: baie waar, dit lyk vir my die Bulle het ‘n groep afrigters wat tjomme is met ‘n paar ouers spelers wat net een game plan ken, en as een of beide van hierdie groepe nie verander word nie, gaan ons dieselfde gameplan met dieselfde resultate sien.
Tragies dat mens dieselfde foute oor en oor maak en dink jy gaan ‘n ander resultate kry. Hoop ek is heeltemal verkeerd, en ons word aangenaam verras volgende jaar, want ons het die talent om beter rugby te kan speel met jong manne soos ‘n Arno en ‘n Jan wat begin deurkom.
19: 3 dinge:
1. lynstaanprobleme
2. WP onderskat (choke tag in finale het teruggekom?)
3. ander ref = ander wedstryd (Lawrence het hul ‘n groot onguns gedoen vorige Saterdag, dit was net te maklik teen die Bulle)
@ bdb:
4. alles opgebruik teen die Bulle
5. Lambie kan nie konstant perform nie, nog altyd so op en af, ek se dit al lankal
6. WP was goed
20: tot daardie dag, sal ons Bulle maar tevrede moet wees met net die 3 ou supertitels ….
So, eintlik het die Bulle dus al 3 superbekers en 2 konferensiebekers (2009, 2010) ?
π
bdb wrote:
Dit is jammer, ek dink die oorbeklemtoning van STRUKTURE en die verkeerde aankope vir hul planne is ons grootste vyand.
Verkeerde spelers, hulle koop die beste hardlopers met die bal en dan volhou hul met breindood los skakels.
Strukture is great maar almal in die land/wereld ken nou ons patroon, dit is en dimensioneel en maklik leesbaar, inteendeel die blou print is orals beskikbaar met trekvoels wat vir ons teenstanders alle geheime deel.
@ bdb:
24
Daai beker is so gesog daar in die Kaap broer, Respek man, respek.
23: het jy Christo Buckner se artikel Saterdagoggend in die Beeld gesien ? Dit was arrogansie en oorgerustheid op steroids. Ek het laasweek genoem die WP gaan verras, maar toe Habana af is het ek gedink hul kanse is verby. Die jongmanne het egter groot karakter gewys en hom deurgetrek, met Eben, Deon en die Griek voor aan die koor.
Het my bietjie laat dink aan die Bulle se CB finaal oorwinning op Ellispark in 2002. Daardie jaar was hul amper uit die A liga, het net-net vierde ge-eindig, wen toe die bokgelaaide Sharks in Durban, en daarna die bokgelaaide Leeu span op Ellispark, dink die telling was 31-7, met jong Hougaard aan die stuur. Daar was ‘n enkele paar bokke in die jong Bulle span, maar baie meer van hulle het later bokke geword en rugby oorheers daarna. Sal moet sien of hierdie jong WP span dit kan navolg.
18 @ bdb:
Daai beker… Die Pro-Nutro Cup…. beteken vet mooi nokkol!
Ek dink Pretoria Rugby is gesond, van die ouer tradisionele skole begin ook weer stem dik maak, saam met Affies en Waterkloof. Tuks se rugby was blerrie goed in 2012 en soos jy tereg opmerk, die Junior strukture van die Bulle is stewig…
Daar was omtrent nie opposisie vir die Bulle Onder 21’s nie… was hulle nie heeltemal onoorwonne in 2012 nie?
As ons net die ou Klubs soos Quins, Pretoria, Polisie, Weermag, Die Krokodille (Gevangenis)… en die ander weer kan sterk maak, sal dit great wees.
27: stem saam oor die wedstrydplan probleem. Kyk, as een van die gurus by Loftus vir my kan verduidelik waarom dit die beste wedstrydplan is en dit met statistieke en bewyse kan aantoon, dan leer en luister ek graag. Maar wat ek op die veld gesien het was ‘n gemors, dit gaan Loftus leeg maak, dit is sinnelose rugby AS JY NIE DIE GENERAALS SOOS FDP HET OM DIT 100 PERSENT TE KAN UITVOER NIE. Morne, Zane, Fouche kan dit NIE uitvoer nie.
So ek gaan myself betjorts as dit dieselfde plan is vir volgende jaar, want dit gaan jonger spelers wegdryf.
Wat ek vermoed die Bulle besig is om te doen, is om te bou vir die toekoms, nie net ‘n eenjaar plan om gou ‘n beker te wen nie. Nee, hulle is besig om jonger spelers bymekaar te maak wat iewers in die toekoms kan oorheers en weer klomp bekers kan wen. Maar, soos ek al genoem het, jy het ‘n paar generaals nodig om die plan bymekaar te laat kom, en ek weet nog nie of daar ‘n toekomstige FDP en VM nou al daar rondloop nie, ook nie wat die afrigtingspan betref nie. Ons is nou in oorgangsjare en sal geduldig moet wees … hopelik nie so geduldig soos die weepee se 11 jaar nie, eish.
23 @ superBul:
Super you are wrong. Lambie has always performed at flyhalf. Always consistently good there. Have never seen him have a bad game there. He was outstanding on Saturday again, and in a losing side. That is a class player that can stand out in a losing side.
He has not been consistent at fullback but he is a flyhalf and one of our very best. He showed up Morne hugely last week.
Users Online
Total 215 users including 0 member, 215 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,331,582 Page Impressions
_