The 4th Cricket ODI between England and South Africa (4 of 5), played at Lords, London – 2 September 2012 – 50-over match.
England won by 6 wickets (with 20 balls remaining)
NatWest Series [South Africa in England] – 4th ODI
England v South Africa
England won by 6 wickets (with 20 balls remaining)
- ODI no. 3302 | 2012 season
- Played at Lord’s, London
- 2 September 2012 (50-over match)
South Africa innings (50 overs maximum) | R | M | B | 4s | 6s | SR | ||
GC Smith | c †Kieswetter b Dernbach | 29 | 86 | 54 | 2 | 0 | 53.70 | |
HM Amla | b Bopara | 45 | 111 | 73 | 3 | 1 | 61.64 | |
JP Duminy | st †Kieswetter b Tredwell | 18 | 31 | 22 | 3 | 0 | 81.81 | |
AB de Villiers*† | st †Kieswetter b Tredwell | 39 | 66 | 46 | 2 | 0 | 84.78 | |
F du Plessis | b Bopara | 1 | 11 | 8 | 0 | 0 | 12.50 | |
D Elgar | c †Kieswetter b Finn | 35 | 86 | 59 | 1 | 0 | 59.32 | |
WD Parnell | st †Kieswetter b Tredwell | 5 | 12 | 13 | 0 | 0 | 38.46 | |
RJ Peterson | not out | 31 | 33 | 20 | 4 | 1 | 155.00 | |
R McLaren | run out (Dernbach) | 1 | 2 | 1 | 0 | 0 | 100.00 | |
DW Steyn | not out | 3 | 4 | 4 | 0 | 0 | 75.00 | |
Extras | (lb 7, w 6) | 13 | ||||||
Total | (8 wickets; 50 overs; 222 mins) | 220 | (4.40 runs per over) |
Did not bat LL Tsotsobe |
Fall of wickets 1-68 (Smith, 19.1 ov), 2-100 (Amla, 24.3 ov), 3-106 (Duminy, 25.3 ov), 4-115 (du Plessis, 28.4 ov),5-166 (de Villiers, 40.4 ov), 6-174 (Parnell, 43.2 ov), 7-214 (Elgar, 48.5 ov), 8-215 (McLaren, 48.6 ov) |
Bowling | O | M | R | W | Econ | |||
ST Finn | 10 | 0 | 33 | 1 | 3.30 | (3w) | ||
JM Anderson | 7 | 0 | 32 | 0 | 4.57 | (1w) | ||
JW Dernbach | 9 | 0 | 51 | 1 | 5.66 | (1w) | ||
RS Bopara | 9 | 0 | 34 | 2 | 3.77 | (1w) | ||
SR Patel | 7 | 0 | 28 | 0 | 4.00 | |||
JC Tredwell | 8 | 0 | 35 | 3 | 4.37 |
England innings (target: 221 runs from 50 overs) | R | M | B | 4s | 6s | SR | ||
AN Cook* | lbw b Steyn | 2 | 4 | 6 | 0 | 0 | 33.33 | |
IR Bell | c †de Villiers b Steyn | 88 | 197 | 137 | 8 | 1 | 64.23 | |
IJL Trott | lbw b Elgar | 48 | 140 | 77 | 4 | 0 | 62.33 | |
RS Bopara | c †de Villiers b McLaren | 6 | 17 | 14 | 1 | 0 | 42.85 | |
EJG Morgan | not out | 36 | 52 | 36 | 5 | 0 | 100.00 | |
C Kieswetter† | not out | 21 | 18 | 12 | 3 | 1 | 175.00 | |
Extras | (b 3, lb 7, w 11, nb 2) | 23 | ||||||
Total | (4 wickets; 46.4 overs; 215 mins) | 224 | (4.80 runs per over) |
Did not bat JC Tredwell, SR Patel, JM Anderson, JW Dernbach, ST Finn |
Fall of wickets 1-2 (Cook, 0.6 ov), 2-143 (Trott, 31.5 ov), 3-156 (Bopara, 35.4 ov), 4-186 (Bell, 43.2 ov) |
Bowling | O | M | R | W | Econ | |||
DW Steyn | 9.4 | 0 | 47 | 2 | 4.86 | (2w) | ||
LL Tsotsobe | 8 | 0 | 36 | 0 | 4.50 | (3w) | ||
R McLaren | 9 | 0 | 52 | 1 | 5.77 | (6w) | ||
D Elgar | 5 | 0 | 15 | 1 | 3.00 | |||
WD Parnell | 8 | 0 | 39 | 0 | 4.87 | (2nb) | ||
RJ Peterson | 7 | 1 | 25 | 0 | 3.57 |
Match details |
Toss England, who chose to field Series England led the 5-match series 2-1 |
Player of the match IR Bell (England) |
Umpires RK Illingworth and SJA Taufel (Australia) TV umpire HDPK Dharmasena (Sri Lanka) Match referee AJ Pycroft (Zimbabwe) Reserve umpire DJ Millns |
Match notes |
|
@ superbokspringJan:
superbokspringJan wrote:
@ superbokspringJan:
Ja, ken daai viswinkel baie goed, die ou Joodse familie wat dit besit is al seker 40 jaar daar, een van die oudste viswinkels in die Kaap. My pa ry nooit daar verby sonder om hulle viskoek en gebakte snoek te koop nie.
Jy ry reg op die plek af as jy vanaf Gansbaai berg-af by Gordonsbaai inry, my swaer woon so twee strate daarvandaan.
@ Piet-Springbok-Jan:
Sien nou die berig meld ook 40 jaar…so ek het reg geskat! Nie die eerste keer behoorlik gelees nie.
@ Piet-Springbok-Jan:
Het jy die video gekyk, wel die shop is nou seker toe, moer toe.
@ superbokspringJan:
Ja, video gesien.
Earle het verlede jaar ook daar in die Strand met die ‘beach rugby’ moeilikheid opgetel, sommer met die toeskouers begin baklei….hy en die ma en die broer Jody! Wilde familie, daai Rosies.
Earle was egter bleddie goed in sy skooldae, een van die helde van daai wereld gewees toe hy op HHS was.
Jody was net so goed, vir Paul Roos gespeel, en hulle albei het WP-skole gekry.
Earle moes in die Kaap gebly het, in Jhb het hy net loop versleg.
@ Piet-Springbok-Jan:
Ek het hom nogal bietjie gelike , maar hy het heeltemal fokus verloor. Wonder of hy dalk in die visier is van die Spears?
Steyna kom red die boere(Proteas meen ek)
Nou vir n paar paaltjies
1,2 drie
@ superbokspringJan:
Hy het vir die Kings gespeel, maar ek sien in Rapport dat hy nog nie n kontrak in Cheeky se Super 15-span het nie.
Ja, Earle was ok, en hy is kliphard hoor! Tim Dlulane het sy skouer teen Earle se heup afgeduik op Loftus….
Onthou jy hoe het ons altyd vir K9/Katvis gespot oor Earle Rose….faaaark, hy was de moer in party dae, hehehehe! Die ou mater is seker nou nog meer moerig oor die Leeus se huidige penarie.
Helloooooooooooo
Jinne die krieket is woes kak…. en doen nou maar my maandeindes klaar, betaal en vorder gelde, stuur mails weg… help Handbriekie om video te edit, check fototjies van BonzaiGBS se nuwe squeeze uit… ensovoorts
Ons gaan die ODI ook in ons moerre verloor….
Ons beter nou so goue tyd belewe en klomp wickets vat…. maar dis nie likely nie, flok!
@ Piet-Springbok-Jan:
Ek sien hom daagliks op Facebook. Vol stories soos altyd, maar het maar min te se oor Rugby, hap maar net die Bulle as ons bietjie vou.
@ grootblouBokJan:
Hello, jy darem opgestaan na die Sondagslapie?
Ek en ou Superbees gesels maar so bietjie terwyl ek wag vir aandete en my wyntjie slurp. Al van gister af vroegoggend oppie pad na ons nuwe projek toe, pas terug.
Terloops, waar is jy op Superbru, ek sien jou nie meer nie?
Flok, daar mis Pieterson n vangkans, eishhh!
Hello GBS, ja die game lyk my gaan net een rigting en dis na Engeland toe.
Kyk bietjie hierdie “farewell video” van Sonny Bill Williams. Man die All Black het groter ikone as ons en die nasie sal altyd Rugby konings bly, wel so lyk dit vir my.
http://www.unionsportsmag.co.za/2012/08/sonny-bill-williams-farewell-video-goes-viral/
at last a wicket, but i feel we need a few more , super quick
5.15pm: Looks like the wicket is being uncovered. The Bell Show will be running again shortly. The restart will be in five minutes …
5.10pm: As I had speculated, England are well in front – the Duckworth-Lewis par score is 117. Seems like it may just be a passing shower, the square has not been placed under wraps, so hopefully we’ll be back playing soon.
Game back on and England is rushing towards a win
There is something wonderfully appropriate about South Africa’s ascent to No. 1 in Test cricket, indeed in all forms. They have long postured, threatened, have sighted the goal, briefly ascended it, but for a team that loves to play hard cricket have always given the impression of being vulnerable challengers. This time there is an air of permanency, though Australia, their old but currently underperforming adversaries, might change that in what promises to be a sumptuous series later this year.
I have always been intrigued by South Africa because they have always had the players to be the best. But I thought sometimes they looked upon every day as a battle to be won than as a game to be enjoyed; that their intensity consumed them rather than the opposition; that, having been away from international cricket for so long, they wanted to prove a point every time they took the field.
I got the impression – one derived from 100 yards away, sometimes a few 100 kilometres away – that they were constantly at war, hardly ever playing a sport. And that this intensity was probably part of their ethos.
By Harsha Bhogle
Rest of the story can be read here
http://www.espncricinfo.com/magazine/content/story/580036.html
Aha a wicket
McLaren to Bopara, OUT, prods outside off and edged through to the keeper! Bopara falls in single figures again, his ODI summer of two halves continuing with a tame shot to a length ball in the corridor outside off
RS Bopara c †de Villiers b McLaren 6 (14b 1×4 0x6) SR: 42.85
Sorry, my aandag is verdeel hier… doen sagteware en cracks en shit…. hehehe
@ grootblouBokJan:
No problem.
Die game is dead and buried.
Net n groot mirakel sal ons red
2 of 3 vinnige Wickets EN as ons hulle run-rate sny… DAN kan ons wen… maar nie sommer nie!
OK, ek install net gou weer softs hierso… het paar lekker goed online gekoop gister
Required RR 5.00
South Africa RR 4.40
@ grootblouBokJan:
54
ek moet met jou reel dat daai ander laptop gestuur word, wat is op hom gelaai.
Ek sal hom graag will gebruik in die Padstal as n till en stock backup
Jy moet se wat ek jou skuld daar.
Ek het nou die dag rond gekyk vir n eenvoudige till program wat ook stock kan beheer. Copper gratis afgelaai , maar daai vry version laat nie stock en PLU,s toe nie. Ek moet iets ophe wat deur minder vaardige mense verstaan word. maw deur myself , haha
Bell rang, GONE. Bowling Steyna
Steyn to Bell, OUT, 137.0 kph
IR Bell c †de Villiers b Steyn 88 (137b 8×4 1×6) SR: 64.23
Big mistake to leave out Morne Morkell
Runs was too few, Steyn now trying to be hero and spoiling his great figures
Users Online
Total 87 users including 0 member, 87 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,817,361 Page Impressions
_