Rugby-Talk started on 13 August 2009, and is therefore a naughty 3-Year old upstart, on Monday 13 August 2012.
It has not always been easy or simple, and hard work has gone into making this Rugby Community what it is.
A hearty word of congratulations to Rugby-talk, may the birthday presents come flying in like there is no tomorrow.
A heartfelt thanks to all Subscribers, new and old, all Authors past and present and everybody who has made a meaningful contribution to Rugby-Talk, taking it from strenght to strenght.
We are just shy of the magic 5 Million Page Impression mark at present, counted from 31 October 2009 only, a mark surely to be surpassed this week sometime, something we are eagerly looking forward to.
From time to time, some people have taken exception to the way things are done and run, yet I urge you to bear in mind the need to keep certain standards upheld and keeping it from the cesspool which other sites might represent. For the way things are done and run you won’t find any apologies or explanation bar to say that they are done with the best interests of the website at heart.
One can please some (most) people some (most) of the time, not all people all of the time.
5 438 Articles have seen the light, a total of 152 Main Pages and 26 Broader Categories appear on the Rugby-Talk website and a whopping 216 669 Comments make up the pages and Articles of this wonderful tool and community.
Rugby-Talk is read, respected and supported from all over the globe!
It has been a blast and may it continue to be so till kingdom come.
Regards,
May the site go on and on, get stronger and stay the best
It has been fun.
Happy Birthday RT, may there be many more years, keep up the good work
Happy birthday, have a few dops to celebrate:)
A massive congratulations to all involved, and to GBS for initiating the site. This is a site that I look forward to logging onto on a daily basis, if for nothing else than just to catch up on the latest news. A site that between the bloggers brings together articles from around the world, both authored by the bloggers themselves or by other rugby/news sites. It is your one stop shop into the world of rugga. On match days, the site evolves into a continuously updated ‘banter’ thread allowing for all to be able to check in at any time to catch up on the match situation, offer an opinion, follow if there is no t.v. coverage available, or just to catch up with mates.
It is a site that seems to be unique in it’s style, easily navigable and very informative. From live threads, through updated news to an almost complete history of previous games in various competitions from when it started, this site has it all. Including all the statistics for the real nerds amongst us.
Congratulations GBS for your tireless input, and on a personal note a big up to you and Superbul for being bigger than the game and hopefully ‘burying the hatchet’! I know that Supers also deserves a mention for his work that he has put into the site, and it it would be a sad day if we lost sight of that fact.
So something I never do, but…………….
3 Years…. sometimes it seems a lot longer, sometimes it seems like yesterday when we started.
It has been fun and it has been good… and it’s been a huge part of my life.
Situations NEVER stay static and one has to keep improving to stay at the top, which is what we will do and where we will stay. Been mulling around some ideas in my head lately on what I would like to achieve and where I would like the site to go, what I’d like to change on the site… if only time would allow me to do so.
For a website where not a single contributor to the active content does this for his daily bread or for ANY sort of income, this site certainly shows heels to EVERY other Rugby and Sporting website out there in the world. Passion and dedication is a wonderful thing.
If we managed to make 1 more person in the world more passionate or more rugby knowledgeable, we’ve achieved our goal…. and I know for a fact that we have done much more than that! We’ve shown our human side and our humility, we’ve ALL learned some rugby, we’ve built friendships and we’ve built an active community… and we’ve excelled in EVERYTHING we have done.
We are all winners by nature and by the way we have achieved things here at Rugby-Talk!
I salute you!
I started celebrating this day on July 28 already, in rememberance of the day we left Voldy for good…. for 3 weeks after that we were homeless, until Superbul, Boerboel. Supa and I started blogging here, a few lonely voices we were, before GBS even had the ‘roof fitted on our new RT shack’!
Some people from ‘the dark’ side had some mean farewell messages for us, urging the ‘KKK clan’ to go find someplace in ‘some garage in Orania’ to blog from (RobZim for one, I recall).
Well GBS, you did indeed built ‘some place’ for us rugby bloggers, you built THIS place, a rugby mansion where people of all colour, creed and religion (and provincial alliance[sic]) can speak freely without being discriminated against !!!!!!
Kudus bruvva, all I can say.
Proudly Saffa rugby and RT supporter,
Yours truly,
Pietman
Not much more I can add to all that, besides the fact that I can now enjoy the rugby far more than I used to. Thanks all those involved and congrats on your 3 year anniversary. KEEP UP THE GOOD WORK.
Happy Birthday Rugby-Talk!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ja Ja Ja geluk ook van my af Ja Ja Ja geluk ook van my af
@ smallies72:
Sorry, ek het vergeet man, jy was ook van die eerste bloggers op RT, nogal met n fototjie by, in n rooi hempie, LOL!!!
Daai dae het jy nog Klipdrift gedrink….en jou span het meesal gewen ook…..hoe het die tye nie verander nie.
Wonder wat van Snoek geword het, ook van die eerste ouens hier, hy en ‘ThePill’ van Graaff-Reinet?
Miskien moet GBS weer vir ons n foto-album oopmaak, laat ons sien hoe lyk almal, meeste het seker baie ouer geword.
13 @ Pietman:
Die Bloggers Photo Gallery is oop steeds, vir die wat Foto’s ingestuur het, dis onder een van die Sub-Items onder About…. maar jy’s reg, ons moet miskien so paar nuwe fototjies aanvra, en die Bloggers Photo Gallery uitbrei!
The Pill is toe mos Amerika toe… lanklaas van hom gesien.
Snoek (Stinkvis) is so nou en dan nog hier.
@ Pietman:
Snoek het my so 12 uur gebel daar by Appelblaar padstal, my vertel hy is die week hier in my wereld en wil graag weer ontmoet, hy is vanaand in Nelspruit. Hy se hy is maar skaars met rugby en hy het n sabbatical gevat van rugby. As dinge mooi uitwerk sal ek hom seker die week sien. Ek gaan Dinsdag of Woensdag na Nelspruit om plante te koop.
@ superBul:
Ok, thx.
Ek het jou ge-mail oor daai padstal, groep van my nagraadse studente is oppad na Denel en sal daar in jou area wees gedurende die volgende drie maande.
Is jy nog op daai Telkom-addie, of is jy nou bulstal.co.za!
Antwoord n slag jou pos ou Bul.
@ grootblousmile:
Sowaar?
Sal bietjie loer daar by die album.
@ Pietman:
Sorry man met die padstal wat my besig hou loer ek maar laat in, my meer aktiewe email is nou appelblaar.padstal@gmail.com. Maar ek sal nou gaan loer wat jy gemail het.
17 @ Pietman:
Ek dink ons moet die ou fototjies op los, en nuwes van elkeen langs die oues verkry… dan kan ons sien wie’t gou oud geword…. grootste verandering gaan by BonzaiGBS wees, hy’s nou ‘n jong man, nie meer daai klein laaitie nie.
Loosehead is nou seker nog meer “Loose”
Pietman is nou PietOUPA
Tripples is seker nou Ouma EEE
AB… ek dink nie hy kan verander nie, hy was klaar lelik
Smallies72 is seker nou Breed72
Rugbybal is seker nou PapRugbybal
Asbakkie is seker nou Ou Asdrom
Bluepete is seker nou meer bebaard
Sammajoor 4man is seker nou Ou Kruppel Sammajoor 3oupas
Old Griquas in Sydney het gesukkel met sy hart en gesondheid, so hy is seker nou Old, Very Old Griquas
Blouste kan dalk nie meer kaalkop wees nie
Hahaha
@ superBul:
Ok, het hom.
@ grootblousmile:
@ grootblousmile:
19
vandat ek bietjie werk het ek ook darem bietjie dunner geword, ongelukkig meer geplooi en kry gereeld raas oor my sogenaamde diep frons op die voorkop. Glad nie mooier nie , dit kan ek jou belowe.
Eish… laat ek aangaan met die nuwe kombuis handvatsels vir al die kaste en laaie… donner nog 11 om te gaan uit 43…
Lyk my die Springbokspan gaan weer tonge los maak.
My ou pel Zane lyk my is in die binnebaan vir die no 15 trui
@ grootblousmile:
@ superBul:
Sien julle later,besig om wyn in te sit….het hier gister 40 liter egte Ceres druiwesap in die hande gekry, NOU gaan ek stook vir my rugbyvoorraad!
My ‘brewers yeast’ raak net min, sal Gansbaai Spar moet kontak vir n bestellingkie.
@ Pietman:
Lekker stook Pieta
@ grootblousmile:
Smallies is in der waarheid nou smaller het amper 30 kg werloor van daai tyd af
Nog baie geluk van my kant af.
Ek kan nog onthou toe ‘n klomp van julle skielik ‘verdwyn’ het daar van die Dark Side in 2009 en my en ‘n paar ander gelos het om voort te veg daar op keo, gevoel soos die Wegraping wat plaasgevind het … left behind, snik.
Toe het AB (en Pietman?) my daar kom ‘red’ en vertel van RT wat begin is.
Kan sien julle het almal baie oud geword, almal leeukos geword. Ek lyk nog dieselfde, hier is ‘n foto saam my tweeling broer:
http://m.aliexpress.com/item/568098284.html
My ‘nuwejaarswens’ vir die volgende jaar:
1. dat ons ou strydbyle sal begrawe en mede-bloggers wat ons verlaat het weer sal uitnooi om weer saam te kom gesels.
2. dat ons almal nie te gevoelig sal raak nie, en sal besef die spel wat ons liefhet bly ‘n game, daar is baie belangriker dinge in die harde lewe daarbuite om oor ontsteld te word as wie se span is die sterktse en die beste.
3. dat die Bokke en HM sal goed doen in hul eerste jaar saam.
4. dat die Bulle na ‘n baie lang CB droogte van ‘n volle twee jaar weer die kerriekoppie sal wen. 😉
Voorstel: kom ons hou reunie vandag, dalk kan GBS aan almal wat hier geregistreer is ‘n email boodskap stuur dat ons verjaarsdagpartytjie hou vandag hier op die blog, nooi die ouens uit om hier te kom gesels oor die slegte ou dae op keo en die goeie ou dae hier op RT (jammer, Stormers/WP fans het nie veel om oor bly te wees die laaste dekade nie, maar ten minste hou hul aanhou hoop end droom, hehe).
Gaan later my bokspan hier plaas wat ek dink HM gaan kies.
RT groete
Bidibidibidi
@ superBul:
Nou moet HM nog net die Bulle se #7,8,9 en 10 kies EN die toets verloor, DAN is daar burgeroorlog en rebellie soos nog nooit tevore hier op RT!!! Ek kan nou al vir Turkey hoor koeloe-koeloe….
***** Ek se speel vir Alberts, Ruan, Jantjies, en as Crusty sukkel op heelagter, haal om af en sit vir Frans daar met JdJ op senter.
@ smallies72:
Het jy n ‘slow puncture’ opgetel of wat, 30 kg !!!!!! Dis ongehoord hier op RT, ons raak dan almal dikker,
Jy moet beslis laat kyk na jou gesondheid, trek bloed of iets. Kan moontlik stres ook wees, gegewe jou span se gepoer-poer…
@ bdb:
Goeie een Bennie, ek het al vergeet van jou geswets daar op Voldy, jy is deesdae so bedeesd….Bennie die Bedeesde Bul, hehehehe!
@ Pietman:
Nee pietman ek is gesonder as wat ek was gaan maar oor gewig verlies na ek so sewe jaar terug opgehou rook het nadat my hart my aan geval het,toe het ek so 35 opgetel en het dit nou maar die laaste twee jaar weer af gewerk,is nou weer 110 met 10 pers ligaams vet so kan nog so 5kg afgooi
Users Online
Total 219 users including 0 member, 219 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,195 Page Impressions
_