Chiefs (16) 21 / (20) 28 Crusaders (Final Score)
The Chiefs and Crusaders did battle in Super Rugby at Waikato Stadium, Hamilton at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Chiefs:
- Penalties – Aaron Cruden (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Brodie Retallick (1), Sonny Bill Williams (1)
- Conversions – Aaron Cruden (1)
Crusaders:
- Penalties – Dan Carter (2)
- Drop Goals – Dan Carter (1)
- Tries – Kieran Read (1), Luke Romano (1), Andy Ellis (1)
- Conversions – Dan Carter (2)
Teams:
Chiefs: 15 Robbie Robinson, 14 Tim Nanai-Williams, 13 Andrew Horrell, 12 Sonny Bill Williams, 11 Asaeli Tikoirotuma, 10 Aaron Cruden, 9 Tawera Kerr-Barlow, 8 Alex Bradley, 7 Sam Cane, 6 Liam Messam, 5 Brodie Retallick, 4 Craig Clarke (captain), 3 Ben Tameifuna, 2 Mahonri Schwalger, 1 Sona Taumalolo.
Replacements: 16 Hika Elliot, 17 Toby Smith, 18 Romana Graham, 19 Tanerau Latimer, 20 Brendon Leonard, 21 Jackson Willison, 22 Lelia Masaga.
Crusaders: 15 Israel Dagg, 14 Adam Whitelock, 13 Robbie Fruean, 12 Ryan Crotty, 11 Zac Guildford, 10 Dan Carter, 9 Andy Ellis, 8 Kieran Read, 7 Richie McCaw (captain), 6 George Whitelock, 5 Samuel Whitelock, 4 Luke Romano, 3 Owen Franks, 2 Corey Flynn, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Wyatt Crockett, 18 Tom Donnelly , 19 Matt Todd, 20 Willi Heinz, 21 Tom Taylor, 22 Sean Maitland.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Garratt Williamson (New Zealand), Glen Jackson (New Zealand)
TMO: Bryce Lawrence (New Zealand)
Bliksem, nader as demmit aan vloek…..toughies Chiefs! In sy maai is my Superbru ook nou!
For a South African team to win, we are going to have to play the final in South Africa!
En daar slip ou SBW baie groot. Dit kan hul ‘n tuisfinaal kos.
@ grootblousmile:
Ja man, hy moes laat loop het daar..
Die Crusaders het dit gemaak!
@ Pietman:
Myne ook. Was my last chance to catch up to DB
122: Vir seker, kan nie sien dat ons spanne sommer daar gaan wen nie.
My Bru not too bad, I had the Saders by 3, they won by 7
This result suits the Stormers…
Om te dink hoe swak die Chiefs se skrums en lynstane was en hul kon amper gewen het.
@ The_Young_Turk:
Yip, DB in the clear now, kudus to him. But we gave him a good run, and it was fun…..
@ bdb:
Maar jy is 100% reg,Chiefs moes gegaan het vir die lynstaan daar aan die eind.e
Kwaai result ounes! Kwaai result ounes!
So kwaai I sommer put in twice, hehe!!!
Spanne wat nog in die wedloop is:
1 Chiefs 15 12 0 3 419 330 89 44 27 7 63
2 DHL Stormers 14 12 0 2 311 227 84 25 18 2 58
3 Brumbies 14 9 0 5 369 286 83 39 26 10 54
4 Crusaders 15 10 0 5 447 319 128 43 31 8 56
5 Vodacom Bulls 14 9 0 5 425 317 108 45 32 10 54
6 Hurricanes 15 9 0 6 461 404 57 55 36 9 53
7 Reds 14 9 0 5 308 318 -10 32 32 5 49
8 Sharks 14 8 0 6 370 323 47 39 30 9 49
Saders se wen beteken die Bulle moet nou ook wen om weer nr.4 (tuisveld semi) terug te vat. Nou nie net die Sharks wat se rug teen die muur is nie. Gaan ‘n riller wees.
So as die Stormers met ‘n bounuspunt wen en wen met meer as 6 punte, dan is hul nr.1
Stormers en ‘n bonuspunt wen …. wie weet, dalk sneeu dit more aand in Bloem ? hehehe
@ Pietman:
Dankie Pietman
OK, over to the Reds / Landers Live Game Article
137 @ Neef-At:
Tannie Esther Geldenhuys het haar merk gemaak in die lewe…
‘n Roos specie is vernoem na haar en sy was bekend vir die wyse waarop sy onthaal het vir honderde met goue eetgerei..
Rus mooi!
@ grootblousmile:
Jy is reg neef, dit was sy vir 82 jaar!
Users Online
Total 364 users including 0 member, 364 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,575,983 Page Impressions
_