SANZAR has named the match officials for Week 15 of Super Rugby 2012, which starts on Friday with 2 matches and another 4 matches on Saturday.
This will be the final week of Super Rugby before the 3 week break for the June internationals.
Week 16 of Super Rugby starts on 29 June.
Friday sees the Crusaders vs the Highlanders and Steve Walsh officiating. Thereafter Keith Brown will officiate the derby between the Rebels vs Brumbies in Melbourne.
The 2 important South African derbies on Saturday is officiated by Garrett Williamson at Coca-Cola Park Johannesburg between the Lions vs Sharks, whereas Jonathan Kaplan oversees the Loftus banger between the Bulls vs Stormers.
The last game of the weekend will be the 100th Super Rugby match of the season…. wow!
3 Teams have the luxury of a bye weekend, namely the Cheetahs, Western Force and the Reds.
Super Rugby Match Officials – Week 15:
Crusaders v Highlanders
Date: Friday 1 June
Venue: Christchurch
Kick Off: 09:35 SA Time
Referee: Steve Walsh
Assistant Referees: Mike Fraser, Kane McBride
TMO: Vinny Munro
Rebels v Brumbies
Date: Friday 1 June
Venue: Melbourne
Kick Off: 11:40 SA Time
Referee: Keith Brown
Assistant Referees: Ian Smith, Simon Moore
TMO: Steve Leszczynski
Blues v Chiefs
Date: Saturday 2 June
Venue: Auckland
Kick Off: 09:35 SA Time
Referee: Chris Pollock
Assistant Referees: Mike Fraser, Nick Briant
TMO: Ben Skeen
Waratahs v Hurricanes
Date: Saturday 2 June
Venue: Sydney
Kick Off: 11:40 SA Time
Referee: Bryce Lawrence
Assistant Referees: Julian Pritchard, Ed Martin
TMO: Matt Goddard
Lions v Sharks
Date: Saturday 2 June
Venue: Johannesburg
Kick Off: 17:05 SA Time
Referee: Garratt Williamson
Assistant Referees: Jason Jatha, Stefan Breytenbach
TMO: Gerrie Coetzee
Bulls v Stormers
Date: Saturday 2 June
Venue: Pretoria
Kick Off: 19:10 SA Time
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant Referees: Mark Lawrence, Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman
Kaplan better have a consistant game… and no dubious or biased decisions please!
ek gaan jou dogter raps
ek bly ñ bul
ek gaan jou sussie raps
ek bly ñ bul
ek gaan jou mamma raps
ek bly ñ bul
en jou ouma en haar pêl en die hele blerrie spul
..
en nou … wie sê julle is julle pappa?
(en die hele loftus antwoord)
STEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEVE!!
2 @ ashley:
Laat DIT vir jou ‘n les wees!
Hehehehe
2 @ ashley:
Het die Stormers ‘n song… behalwe Ole, ole, ole of benewens YMCA?
Y M C A
Ons is Stormers en ons is GAY!
ek sweer daars ñ klomp bloubul ondersteuners wat die slapies aftel na saterdag se game op loftus toe
..
shame, dis weke laas dat daai manne (ons noem maar liewer nie name nie) hand-om-die-lyf met ander manne gestaan en liefling sing het!!
ek sweer as daai manne by loftus aankom kan jy sien
of hulle’s verskriklik bly om mekaar te sien
of hulle dra almal vuurwapens in hulle broeksakke!!
5 @ ashley:
Dis die skelm dop halfjacks en tot-pack sakkies wat hulle in die stadium insmokkel innie onnerbroeke, man!
Hehehe
gbs @ 4
hahahaha
nee boet, ons is NIE die bliksems wat kostuums aantrek rugby toe
of vir ons make-up sodat ons soos smurfs lyk nie!!
en
btw
village people is ñ goeie benaming vir die’s wat gereeld op loftus gesien word, dink jy nie so nie? 😀
gbs @ 6
lol
7 @ ashley:
Hey, ons is SERIAAAAS Rugby Smurfs!
Prop Murf
Oupa Smurf
Nose Ring Smurf
Ballas Smurf
Tattoo Smurf
Mullet Smurf
Tiettie Smurfette
SmurVET
…. en so aan…
Al wat julle het is Noddy & Big Ears…. en so paar Liewe Heksies wat vir julle dans voor die tyd….
gbs @ 9
ten minste kyk ons vir die “liewe heksies’
ons
check ni die ouens yt nie, lol
ek gaan jou seun raps
ek bly ñ stormer
ek gaan jou boetie raps
ek bly ñ stormer
ek gaan jou pappa raps
ek bly ñ stormer
en jou oupa en sy pêl en die hele blerrie spul
..
en nou … wie sê julle is julle maatjie?
(en die hele nuweland antwoord)
NATAAAAANNNNNNNNNNNEAAAAAAAAAAAAAALLLL !!
en as hy nie beskikbaar is nie ?
EVITAAAAAAAAAAAAAA !
10 @ ashley:
… en julle kyk so bietjie diep innie bottel…. hehehe
Hey, ons check daai “Stout Dogters”, soos Handbriekie die Bulls Babes noem, mooi uit!
bdb @ 11
hey
kan julle nie weer reël dat die vet antie half-time sing nie?
laas het alles nogal goed vir ons afgeloop toe julle d fat lady vroeg laat sing het!!! lmao
Omdat dit vir ‘n goeie saak gaan (kankerlyers), sal ek nog Saterdag vasbyt om in die pienk trui vas te kyk, maar as die BBRU enige gedagtes het om die truie permanent pienk te maak sal ek ernstig daaraan moet dink om ‘n ander span te soek. ‘n Mens het darem bietjie trots ook ! 😉
Hey, ek en BonzaiGBS gaan gou ry om ‘n Socket LGA 1155 Cooler Fan te koop…. praat later
13: wie was dit gewees, Laurika Rauch ?
15: hey, dis winter, nie nou ‘n cooler nodig nie !
bdb @ 16
yep!!
SA Barbarian Sides Announced!!!
SA Barbarians (South) v England, Kimberley (June 13):
15-Jacquin Jansen (Boland); 14-Cornal Hendricks (Boland), 13-Kempie Rautenbach (SWD), 12-Wayne Stevens (EP Kings, captain), 11-Norman Nelson (EP Kings); 10-Elgar Watts (Boland), 9-Boela Abrahams (EP Kings), 8-Jacques Engelbrecht (EP Kings), 7-Shaun Raubenheimer (SWD), 7-Mpho Mbiyozo (EP Kings), 6-David Bulbring (EP Kings), 5-Nolan Clark (Boland), 4-TBA by SARU, 3-Ross Geldenhuys (Boland), 2-Hannes Franklin (EP Kings), 1-Corne Fourie (Pumas).
Substitutes: 16-Clemen Lewis (Boland), 17-Dean Hopp (SWD), 18-Ben Venter (Border), 19-Zandre Jordaan (Boland), 20-Ntando Kebe (Border), 21-Ricardo Croy (Boland), 22-Ntabeni Dukisa (Border).
SA Barbarians (North) v England, Potchefstroom (June 19):
15-JC Roos (Pumas); 14-Danwel Demas (Pumas), 13-JW Jonker (Pumas, captain), 12-Joubert Engelbrecht (Leopards), 11-Deon Scholtz (Pumas); 10-Coenie van Wyk (Pumas), 9-Shaun Venter (Pumas); 8-Nicky Steyn (Griffons), 7-MB Lusaseni (Leopards), 6-Jaco Bouwer (Pumas), 5-Rudi Mathee (Pumas), 4-Eduan van der Walt (Pumas), 3-Ashley Buys (Pumas), Torsten van Jaarsveld (Pumas), BG Uys (Leopards).
Substitutes: 16-Pellow van der Westhuizen (Pumas), 17-Zane Kilian (Valke), 18-Boela Serfontein (Pumas), 19-Martin Sithole (Griffons), 20-Johann Laker (Leopards), 21-Hoffman Maritz (Leopards), 22-Tertius Maarman (Griffons).
No Puke?
lions @ 20
ok
i think i can let the cat out of the bag now
luke watson will be announced as springbok captain on thursday night!!!
21 @ ashley:
Hy maakie eers die EP Kings spannetjie nie… nog minder die SA Barbarians midweek spanne….
Hy het seker maar die jaar afgevat… hahaha
Ek dink jy het meer kans om swanger te raak met ‘n drieling!
Users Online
Total 192 users including 0 member, 192 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,836 Page Impressions
_