Highlanders (14) 20 / Hurricanes (9) 26 (Final Score)
The Highlanders and Hurricanes did battle in Super Rugby at Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Chris Noakes (1), Mike Delany (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Chris Noakes (1), Adam Thompson (1)
- Conversions – Chris Noakes (2)
Hurricanes:
- Penalties – Beauden Barrett (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Faifili Levave (1), Julian Savea (1)
- Conversions – Beauden Barrett (2)
Teams:
Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Siale Piutau, 13 Tamati Ellison, 12 Phil Burleigh, 11 Hosea Gear, 10 Mike Delany, 9 Aaron Smith, 8 Nasi Manu, 7 Adam Thomson, 6 Nick Crosswell, 5 Jarrad Hoeata, 4 Josh Bekhuis, 3 Ma’afu Fia, 2 Andrew Hore (captain), 1 Chris King.
Replacements: 16 Jason Rutledge, 17 Bronson Murray, 18 Culum Retallick, 19 Tim Boys, 20 Jimmy Cowan, 21 Chris Noakes, 22 Kenny Lynn.
Hurricanes: 15 Andre Taylor, 14 Cory Jane, 13 Conrad Smith (captain), 12 Charlie Ngatai/Tim Bateman, 11 Julian Savea, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara, 8 Victor Vito, 7 Karl Lowe, 6 Faifili Levave, 5 Jason Eaton, 4 Jeremy Thrush, 3 Ben May, 2 Dane Coles, 1 Reggie Goodes.
Replacements: 16 Motu Matu’u, 17 Jeffery Toomaga-Allen, 18 Brad Shields, 19 Jack Lam, 20 Chris Eaton, 21 Tusi Pisi/Daniel Kirkpatrick, 22 Tim Bateman/Alapati Leiua.
Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant referees: Keith Brown (New Zealand), Matthew Muir (New Zealand)
TMO: Vinny Munro (New Zealand)
bos_et ek bedoel _otter
morning broetsie!!
Highlanders 7 / 3 Hurricanes
31 @ stormers_hallelujachorus:
Flokkit Asbakkie… kak choice for a name change…. hehehe
Ek sou dog jy change dit na iets soos “Asbakkie sê Flokkie Kolle”
‘Jan Ellis’ Thompson having a great game game again, one of my favourite NZ players.
gbs @ 33
i know
but
i’m bored!! why do you think i thought of a name change?
pieta @ 34
is net d stormers wat hom kan stil speel
Penalty Landers… they go for touch and it’s a lineout, 5m out
Ek dink ons telling is te konserwatief, Landers gaan verder wen as met net 5 lyk my…
Try Adam Thompson
Thomson!!!!!
38 @ Pietman:
Janee, ek dink ook nou so….
Highlanders 14 / 3 Hurricanes
pieta @ 38
ekt hulle met 13, maar ek dink selfs DIT is te min!!
43 @ stormers_hallelujachorus:
Check comment #33
Penalty Canes…. No 1 slowing the ball down
Highlanders 14 / 6 Hurricanes
@ stormers_hallelujachorus:
Kan werk, daai 13, Canes sal terugslaan…
Ek hoop maar eintlik die Landers kak so bietjie vandag… Bulls speel hulle volgende
gbs @ 44
ek verstaan nie?
Het julle gesien… Deon Stegmann het sy linker arm gebreek… vlieg terug SA toe, uit 6 weke
Hy word vervang deur Dewald Potgieter, wat saam met Dean Greyling vandag NZ toe vlieg
49 @ stormers_hallelujachorus:
‘n Goeie begryper het ‘n halwe woord nodig… ‘n Cheetah het kolle op sy lyf!
gbs @ 51
ooooooooooooooooo!!
Penalty Canes, very kickable.. blown for crossing
Highlanders 14 / 9 Hurricanes
@ grootblousmile:
@48 Bulle sal hulle speel moet ken, veral in die vaste los teen Thomson en kie, jammer Jacques Potgieter is beseer, weet nie so lekker van Dewaldt nie.
Maar AS die Bulle wen is hulle kop deur en kan hulle moontlik minstens 17 punte oorsee verdien….
Penalty Landers, Canes within the 10m circle of a kick, not retreating
#52
ek klink nou soes baie stormers ondersteuners v’middag gaan klink as jebb sinclair opdraf
man1: wie de fok is daai?
man2: dinges man
man1: wie?
man2: dinges!! jog djy wiet man!! dinges!!
man1: ooooooooooooooooo!!
Missed… off the post
55 @ Pietman:
Hulle sal moet speel dat dit bars, ja.
Ek het mooooi gaan kyk na die Bulle se probleme op verdediging, veral voor gister se games.
Jacques Potgieter, hoewel blerrie goed, sterk en besige speler, het heelwat tekkels gemis rondom die rucks…. hy dons in, dis verseker, maar hy mis soms tackles kwaai, veral naby die lyn waar dit tel.
Ander gedeelte waar die Bulle se verdediging verdag was, was met JJ Engelbrecht op buitesenter. Hy is goed op die aanval en hy versprei die bal goed, maar sy balans op verdediging is verdag as gevolg van sy liggaamsposissie…. en sy voet- en armplasing. Hulle vang hom van balans af en step hom dan maklik.
Baie maklik om te fix… bietjie wyer die bene plant… en lig beide die arms effe weg van die lyf af… sal moer baie help met die balans…
Ek het baie, baie fyn gaan ontleed.
Lemoenetyd
Users Online
Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,018,292 Page Impressions
_