Cheetahs (12) 19 / Bulls (31) 51 (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time.
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Johan Goosen (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Adriaan Strauss (1)
- Conversions – Johan Goosen (1)
Bulls:
- Penalties – Morné Steyn (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Dean Greyling (1), Werner Kruger (1), Bjorn Basson (1), Zane Kirchner (2), JJ Engelbrecht (1)
- Conversions – Morné Steyn (6)
Teams:
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Rocco Jansen, 13 Robert Ebersohn, 12 Philip Snyman, 11 Willie le Roux, 10 Johan Goosen, 9 Tewis de Bruyn, 8 Davon Raubenheimer, 7 Philip van der Walt, 6 Heinrich Brussow, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Andries Ferreira, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Trevor Nyakane.
Replacements: 16 Hercu Liebenberg, 17 Lourens Adriaanse, 18 Waltie Vermeulen, 19 Ashley Johnson, 20 Piet van Zyl, 21 Sias Ebersohn, 22 Cameron Jacobs.
Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Francois Venter, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies (captain), 7 Jacques Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Frik Kirsten, 18 Wilhelm Steenkamp, 19 CJ Stander, 20 Jano Vermaak, 21 Louis Fouché, 22 JJ Engelbrecht.
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)
@ grootblousmile:
Is suspension a sure thing?
208 @ smallies72:
Ja, daar was nie ander hoogtepunte vir jou nie…. maar steeds swak om jou daarin te wil verlustig!
@ grootblousmile:
nee wat daar was nie boosheid daar nie hy sal n week maks kry
211 @ The_Young_Turk:
Last week Andries Strauss copped a 2 week suspension for a tip-tackle… so I expect nothing different.
@ grootblousmile:
wynand hou al jarre sy lyf grootmeneer hy kort lankal maniere geleer word
Bulls top the OVERALL LOG!
Heeeeee haaaaaaaaaaaa
215 @ smallies72:
Swak man, ek sê jou… swak!
@ grootblousmile:
check the worry in my eye jy weet van nou af moet hy vir brussow oom se
218 @ smallies72:
Jy kan maar van nou af vir my ook Oom sê!
@ grootblousmile:
jy is heeltemal te flokken lelik en jy het ook nog nooit my neus so in die modder gesmeer nie so neewat dink nie so nie
@ smallies72:
208
smalkop jy raak al meer bakleierig , jy moet soos ek uitdaai staaats diens uitkom. Ek ken jou beter as dit, jy kon rugby reg ontleed. Nou raak jy maar net negatief teenoor alles wat teen jou span gaan. Ek was ver van enige PC en ek het nogal gedink jy sou dit se.
Laat ek jou dit se EET EERS JOU HUMBLE pie oor ZANE THE Man dan vertel ek jou hoe gewoon het Brusouw gelyk, hy was nie n faktor nie, nerens n impak gemaak nie n spent force, tata history.
Maar as jy weer rugby kyk en minder visse vang sal jy besef wat ek jou al LANKAL gese het die oom wat jul beste talent scout was op Craven weke is dood (respek RIP) en geen geld gaan jou Cheetahs en jou Shimlas red nie.
Maar as rugby liefhebber sal ek jou frustrasies verstaan, dalk sal Bullscott ook, want Scotland sal ook bykans noooit ooit n grote word nie……………………
@ superBul:
vir n spent force het hy ou meisiekind se neusie nogal lekker in die grond gevryf,en daai takhaar se shouldercarge in n val op die gat verander nogal n paar turnovers gemaak en sy hart uit getackle,nie te sleg in n pak forewards wat swak vertoon het nie …..
Well done to the Bulls, a comprehensive win.
http://www.sharksworld.co.za/2012/03/05/what-an-utter-crock-of-you-know-what/
224: ja, was nie ‘n drie nie maar die een van Basson net voor dit was ‘n drie so die twee skakel mekaar uit, die telling bly 51-19.
Users Online
Total 311 users including 0 member, 311 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,819,781 Page Impressions
_