Reds (23) 35 / Force (6) 20 (Final Score)
The Reds and Western Force did battle in Super Rugby at Suncorp Stadium, Brisbane at 10:40 SA Time (19:40 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Reds:
- Penalties – Mike Harris (7)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ben Tapuai (1), Radike Samo (1)
- Conversions – Mike Harris (2)
Force:
- Penalties – James Stannard (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – David Pocock (1), James Stannard (1)
- Conversions – James Stannard (2)
Teams:
Reds: 15 Luke Morahan, 14 Dom Shipperley, 13 Ben Tapuai, 12 Jono Lance, 11 Digby Ioane, 10 Mike Harris, 9 Will Genia, 8 Radike Samo, 7 Beau Robinson, 6 Jake Schatz, 5 James Horwill (captain), 4 Rob Simmons, 3 James Slipper, 2 Albert Anae, 1 Ben Daley.
Replacements: 16 James Hanson, 17 Greg Holmes, 18 Van Humphries, 19 Liam Gill, 20 Eddie Quirk, 21 Ben Lucas, 22 Rod Davies.
Force: 15 Alfie Mafi, 14 Nick Cummins, 13 Patrick Dellit, 12 Winston Stanley, 11 Napolioni Nalaga, 10 James Stannard, 9 Brett Sheehan, 8 Ben McCalman, 7 David Pocock (captain), 6 Matt Hodgson, 5 Nathan Sharpe, 4 Toby Lynn, 3 Salesi Ma’afu, 2 Nathan Charles, 1 Pek Cowan.
Replacements: 16 Ben Whittaker, 17 Kieran Longbottom, 18 Phoenix Battye, 19 Angus Cottrell, 20 Ben Seymour, 21 Rory Sidey, 22 Sam Wara.
Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant referees: Ian Smith (Australia), Simon Moore (Australia)
TMO: Andrew Lees (Australia)
Penalty slotted by Harris, in-off the upright
Reds 13 / 6 Force
30 @ Scrumdown:
OK
@ grootblousmile:
Reds met 8 vir my, maar ek wetie meer nie, my goete loop deurmekaar van gisteraand af.
Tryyyyyyyyy Rediculous Samo… intercept
Die Mopkop het spoed
Pietta
Hel ou maat die mannetjie groei soos n kakiebos! Staan so halwe kop bo die res van tjommies sy ouderdom so die mieliepap en castle werk mooi. Man laaik sy ovaalbal gooi hom die hele huis vol.
Score Reds. SB Reds met 9 gegooi. Tyd vir n bonuspntjie anders kak ek die naweek
Reds 20 / 6 Force
Dagse manne!! Laaanklaas hier gewees!!
Wonder hoe vinnig daai knaap sal hol sonder daai mop.
Lyk of die Reds die Farce met 30 gaan moer…..
Ciao a tutti! What a miserable weekend for my bru. 1 from 4 and have the Reds to win by 15. Could I really get this one right?
AB jou ou wetter!!!
37 @ AB:
Abeltjie!
Is jy nog daar tussen die Ysbere, sleehonde en kak en hare?
@ KWAGGA ROBERTSE:
hahaha
40 @ The_Young_Turk:
Hello you old Fruit!
@ grootblousmile:
Nee darem nou al amper n week terug, geniet die warmte en sandals en t shirts! lol
Penalty Reds… and there goes the hooter for halftime.
Eaaaaasy one
Reds 23 / 6 Force
Lemoenetyd
@ KWAGGA ROBERTSE: Gou die kleinman se foto vir die vrou gewys daar op Superbru.
45 @ AB:
Flok, jy reis ook meer as Dr Livingston deesdae!
@ AB:
Nou vanwaar gehasie, hel ou maat!
@ grootblousmile:
My vrou kla ook!! lol maar nous ek bietjie rustig vir die res vd jaar, as iets my nie byt nie!
Hoe ganit met Bonsaitjie en die antie?
41 @ KWAGGA ROBERTSE:
Pampierperd,
Gooi my gou ‘n Mail met ‘n kiekie van klein Pampiertjie… ek sal hom hier op die blog sit.
AB jy moet nie te kort shorts dra anners hang daai wit ghoenne weer uit vir die volk om te sien…hehehe.
Pietta ek sal bietjie vir jou vars nommers aanstuur. Daai is al n ouer ene.
@ Pietman:
Yes Pietman, shit ekt jou darem laaaanklaas gepraat! Is jy nog innie noord kaap??
Op Langfaan se LT. sms gou jou mail addie
@ KWAGGA ROBERTSE:
Praat nou weer hoe jy daai twee ouens gedreig het op Nuweland wat amper ons braai omgegooi het met hul stoeiery, se jy vir hom: “Hey ou, laat jy fokkof, of ek laat pyn jou tanne sommer nou!”
50 @ AB:
BonzaiGBS is ‘n BEER.
Klaar met matriek en alles…
Handbriekie is moeg en opgewerk… baaaie kak daar by die freegin koerantwese.
Hoe gaan dit met jou huisdier en jonges?
54 @ KWAGGA ROBERTSE:
Mail sommer na webmaster@rugby-talk.com
2Nd Half ON!
@ grootblousmile:
HUH??? Bonsai uit die skool al, donner!! Speel hy n goeie rugby game?
Ja pel die koerante word nou van oral gepressure.
Eks so baie weg by die huis my huisdiere mis my! Sodra hulle nie doen nie dan waai ek gou weer! Gelukkig lees sy nie hier nie lol
55 @ Pietman:
Was ‘n flokken lekker treintrippie na Nuweland, daai ene.
Flok, ons het daai trien paar keer leeg gedrink!
Ons moet weer so iets beplan….
Users Online
Total 278 users including 0 member, 278 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,997 Page Impressions
_