Highlanders (8) 18 / Waratahs (9) 17 (Final Score)
The Highlanders and Waratahs did battle in Super Rugby at Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 08:35 SA Time (19:35 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Colin Slade (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Aaron Smith (1), John Hardie (1)
- Conversions – Colin Slade (1)
Waratahs:
- Penalties – Daniel Halangahu (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Pat McCutcheon (1)
- Conversions – 0
Teams:
Highlanders: 15 Colin Slade, 14 Kade Poki, 13 Tamati Ellison, 12 Phil Burleigh, 11 Hosea Gear, 10 Lima Sopoaga, 9 Aaron Smith, 8 Nasi Manu, 7 John Hardie, 6 Adam Thomson, 5 Nick Crosswell, 4 Josh Bekhuis, 3 Chris King, 2 Andrew Hore, 1 Jamie Mackintosh (captain).
Replacements: 16 Jason Rutledge, 17 Bronson Murray, 18 Culum Retallick, 19 James Haskell, 20 Jimmy Cowan, 21 Kurt Baker, 22, Buxton Popoali’i.
Waratahs: 15 Bernard Foley, 14 Tom Kingston, 13 Rob Horne, 12 Berrick Barnes, 11 Adam Ashley-Cooper, 10 Daniel Halangahu (captain), 9 Sarel Pretorius, 8 Tevita Metuisela, 7 Pat McCutcheon, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm, 3 Sekope Kepu, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 John Ulugia, 17 Paddy Ryan, 18 Lopeti Timani, 19 Jono Jenkins, 20 Brendan McKibbin, 21 Tom Carter, 22 Brackin Karauria-Henry.
Referee: Bryce Lawrence (New Zealand)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Garratt Williamson (New Zealand)
TMO: Kane McBride (New Zealand)
@ grootblousmile:
Jip net so paar km van die super 14 trofee
Hoop CJ gebruik sy kans vanaand, dit kan dalk net werk vir die lostrio. My probleem is op die bank, soos ek op die vorige draad genoem het, ou Velskoen is ‘n goeie ou en ‘n harde werker maar na my mening nie ons 6de beste loosie in Pta nie. Maar dalk het Ludeke hulle besluit hul kies hom vir sy ervaring, bo jonger ouens soos Teckles, Cook en Okkie
31 @ leon:
Waverley?
@ grootblousmile:
Silverton
35 @ leon:
Ahhhh… ek besit eiendom daar in Pretoriaweg, Silverton…. die geboue van die Engen garage, hoek van Jameslaan… verhuur dit uit aan Engen. Die plek se naam is Pretoria Motors… langs die Medicross.
Penalty Tahs, Halangahu slots it.
Waratahs 9 / 5 Highlanders
Die eindfluitjie kan maar blaas, my Bru is NOU happy…. hehehehe
@ grootblousmile:
Ek bly net een straat bo Pretoria weg. So 600m van die engen garage af. Bly jy hier naby?
Penalty Landers, not too difficult
Dit is goed as jy heeltyd wil hardloop, maar jou skoppe pale toe moet gemaak word en dit kan die Landers kos. Die Tahs is baie soos die Stormers, goed met verdediging maar kan nie drieë druk nie en daarom moet jy ‘n ander wedstrydplan volg teen hulle as bloot net alles te hardloop.
Waratahs 9 / 8 Highlanders
Lemoenetyd
Ja, die is maar ‘n swak game. Baie foute
38 @ leon:
Nee, maar kom van Pretoorsdorp se omgewing af… het in Lynnwood gebly, het nog eiendom daar in Kings Highway.
Ek bly in Brakpan.
2 Nd Half ON!
A solitary Waratahs penalty would do me well, this half
Landers penalty, another very kickable one for Slade
Fregin hell, Slade misses the sitter too!
Tryyyyyyyyy Pat McCutcheon…. charge down
Waratahs 14 / 11 Highlanders as Halangahu misses the easy conversion
Footloose ?
McCutcheon off on a stretcher, twisted his ankle in the tackle which went with the score
50 @ bdb:
Bwahahahaha
Goeie drie vir Landers.
Landers now hard on attack…
Try Hardie for the Landers… near the left hand touch flag.
Highlanders 15 / 14 Waratahs
OK, so now I need an unconverted Waratahs try… hehehe
Penalty Waratahs, Hardie with hands on the ground
Tip-tackle on Adam Ashley-Cooper??
Halangahu slots it, Tahs back in front.
Waratahs 17 / 15 Highlanders
Relieving Landers penalty, on their own 5m line
Users Online
Total 129 users including 0 member, 129 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,438,547 Page Impressions
_